Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Gooderson Kloppenheim Country Estate Hotel

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.1/5

Princess Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 3

Op LekkeSlaap 11 jaar

Opsomming van Resensie

4.1 uit 5van 3 resensies vir Gooderson Kloppenheim Country Estate Hotel
Netheid
3.7/5
Diens
4.3/5
Ligging
4.3/5
Veiligheid
4.7/5
Waarde vir geld
3.7/5
Reina S - Jul 2018
Algehele gradering
Netheid
3/5
Diens
3/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
3/5
Reina S

Bietjie duur, maar pragtige ligging .

Verblyf was netjies en skoon, etes was ook lekker. Die hotel egter bietjie duur vir dit wat 'n mens kry. Tuine en hotelmatte en -dekor kort aandag. Maar 'n baie lekker plek vir kinders met oop spasies vir fietsry. Ek sal weer gaan, maar sal in 'n selfsorgeenheid bly.

Leanie V - Mei 2017
Algehele gradering
Netheid
3/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Leanie V

Asemrowend mooi met uitstekende diens en fantastiese etes.

Die ervaring by Kloppenheim was ongelooflik. Die plek is prentjiemooi en die diens was uitstekend. Dis regtig 'n plek waar 'n mens net kan rustig word en ontspan.

Sanet M - Des 2017
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
3/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
3/5
Sanet M

Die verblyf, diens en kos was van hoogstaande gehalte.

Verblyf was baie netjies en skoon. Eetsaal en kos was heerlik en keurig voorberei. Daar is genoeg aktiwiteite om te doen en die spa-sessie was net so lekker! 'n Heerlike wegbreek vakansie!

Vanaf
Vanaf R2 790
per nag, vir 2 mense
Vanaf
R2 790
per nag, vir 2 mense
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 68 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 00:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Winnaarpoortweg, Belfast-distrik, Machadodorp, 1100, Mpumalanga
  • TGCSA-gradering:
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA7799d95c7232515330e1968ac54d827c36e8a670ee62e481808be245eeeb3ca38a41b1f14a7c2951fbb6b18fb7f5a62fa8fd?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R2 790 per nag, vir 2 mense 3 5 1 5 Winnaarpoort Road District Belfast 1100 Mpumalanga 021 201 8901 14:00-00:00 10:00 -25.66275 30.170722222222

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang