Klyne Jiweel Guesthouse
Ontmoet jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
4.8/5
Wessie Geverifieer
Eiendomme 1
Resensies 41
Op LekkeSlaap 4 jaar
Opsomming van Resensie
Hendriette L - Sep 2024
Algehele gradering
Skoon en netjies.
Etienne S - Sep 2024
Algehele gradering
Very good.
Anonieme gas - Sep 2024
Algehele gradering
Petru L - Aug 2024
Algehele gradering
Baie lekker gebly!
Simoné J - Aug 2024
Algehele gradering
Baie lekker gewees.
Marlene M - Aug 2024
Algehele gradering
Netjies, ruim en skoon. Bogemiddelde standarde en beslis waarde vir geld!
Deidre K - Jun 2024
Algehele gradering
Uitstekend.
Anri K - Jun 2024
Algehele gradering
Ligging perfek. Naby Montana Hoërskool en Kolonade-winkelsentrum.
Rialda D - Jun 2024
Algehele gradering
Pragtige gastehuis, ons sal vir seker weer daar gaan bly.
Henrico H - Apr 2024
Algehele gradering
Naby alles, veilig en baie gemaklik. Als wat mens nodig het.
Theresa D - Feb 2024
Algehele gradering
Uitstekende waarde vir geld.
Pita L - Mei 2024
Algehele gradering
Gerieflike adres in byna landelike omgewing in Tshwane naby Kolonnade-sentrum.
Lees meerKlyne Jiweel Guesthouse se terugvoer
Hi Pita
Baie dankie vir die amper 5 uit 5 gradering.
Rakende u resensie, wil ek net graag aan u uitwys dat ‘n B&B en Bed & Breakfast dieselfde is – geen verskil. B&B is net ‘n afkorting van Bed & Breakfast. Indien u met u bespreking alles sou deurgaan rakende ons gastehuis, sou u onder die oorsig en huisreël inligting gesien het dat 'n Engelse ontbyt soggens op versoek en teen 'n ekstra koste beskikbaar is. Daar word ook in die oorsig aangedui dat Netflix, Youtube en Showmax in die kamers beskikbaar is. DSTV waarop u Kyknet sal vind, is beskikbaar by die oop lapa, wat ook dien as rokers area (ongeveer 10 meter oorkant die kamers). Kan ek u ook net ‘n wenk gee wanneer u weer ‘n bespreking wil maak - daar is filter opsies beskikbaar waar u onder andere kan kies indien u van rolstoelvriendelike akkommodasie wil gebruik maak as u dalk eendag wel van ‘n rolstoel sou gebruik maak. Ook sal dit dan help om die gastehuis direk te skakel om navrae te doen rakende gaste wat van rolstoele gebruik maak. Ons adverteer natuurlik glad nie dat ons rolstoelvriendelik is nie. Dan wil ek baie dankie sê dat u ons die eerste oggend bewus gemaak het van die deur by die toilet wat nie wou toemaak nie, ons het die slot onmiddellik nadat u uit is vir die dag, gaan regmaak en dan ook die laai wat u aan ons rapporteer het toe u uitgeboek het, het ons ook gaan herstel. Ek het ongelukkig nie geweet dat u ‘n plunger of boon-tot-kop-opsie sou verkies nie, aangesien u gewone rooibostee versoek het, wat nie onder die 4 tee koevertjies in u kamer was nie. My verskaffer het gelukkig op die 1ste oggend van u verblyf afgelewer en ek kon toe die gewone rooibos teesakkies (wat ek gou die vorige middag vir u gaan koop het) daarmee vervang. Ek verkies om die mooi afgewerkte koevertjies aan te bied. Indien u dalk ‘n gastehuis raakloop wat aan u koffie vereistes voorsien, laat weet my asb. wie hulle is, ek sal dan met graagte by hulle probeer kers opsteek as dit vir my meer besigheid sal beteken.
Vriendelike Groete.
Wessie
Sheryl R - Jun 2024
Algehele gradering
Baie goed en sal dit definitely aanbeveel.
Sheryl R - Jun 2024
Algehele gradering
Kamer baie mooi en diens uitstekend.
Santie T - Des 2023
Algehele gradering
Rustige omgewing.
Nico L - Aug 2023
Algehele gradering
Baie netjiese plek en vriendelike personeel.
Martha K - Aug 2023
Algehele gradering
Perfek geleë.
Gaylyn M - Aug 2023
Algehele gradering
Welcoming.
Klyne Jiweel Guesthouse se terugvoer
Hi Gaylyn
Thanks for the nice review. Looking forward to next year's visit !
Kind Regards.
Wessie&Nick
Casper B - Mei 2023
Algehele gradering
Netjies, veilig, vriendelik en skoon.
Arno V - Jul 2023
Algehele gradering
Very good.
Brett G - Aug 2023
Algehele gradering
Perfect spot to spend the night after our friends' wedding.
Marianne K - Sep 2023
Algehele gradering
Aangenaam.
Roenell B - Nov 2022
Algehele gradering
Uitstekende diens.
Klyne Jiweel Guesthouse se terugvoer
Hi Roenell
Jammer dat ek nou eers reageer. Wil net sê baie dankie vir jou gradering. Sien julle graag weer indien julle in hierdie area akkommodasie benodig.
Vriendelike Groete.
Wessie
Leonie S - Aug 2022
Algehele gradering
Wonderlike plek. Eienaars baie vriendelik en behulpsaam. Veilige, netjiese plek.
Klyne Jiweel Guesthouse se terugvoer
Hi Leonie.
Jammer dat ek nou eers reageer. Baie dankie vir die gradering. Ek is bly dat ek van hulp kon wees en sien julle graag weer.
Vriendelike Groete.
Wessie
Karien D - Apr 2022
Algehele gradering
Uitstekende diens en mense.
Klyne Jiweel Guesthouse se terugvoer
Hi Karien
Baie dankie vir jou resensie, dit word waardeer en ons waardeer gaste soos julle.
Vriendelike Groete.
Wessie&Nick
Gaylyn M - Mei 2022
Algehele gradering
Lovely surprise.
Riekert V - Des 2021
Algehele gradering
Puik gastehuis en baie gasvrye eienaars.
Klyne Jiweel Guesthouse se terugvoer
Hi Riekert,
Baie dankie vir jou resensie. Julle was van ons eerste gaste en lyk my dit gaan 'n jaarlikse instelling word. Ons is bly dat julle lekker hier gebly het en kom ons sien watter verassing het ons volgende Desember vir julle!
Vriendelike groete,
Wessie en Nick.
Rida H - Des 2021
Algehele gradering
Bo verwagting.
Klyne Jiweel Guesthouse se terugvoer
Baie dankie vir jou resensie - dit word hoogs waardeer en ons hoop om julle weer te sien.
Anneli B - Okt 2021
Algehele gradering
Lovely stay.
Klyne Jiweel Guesthouse se terugvoer
Thanks for the review Anneli - much appreciated.
Hope to see you again.
Lovet R - Sep 2021
Algehele gradering
Comfortable and relaxing.
Klyne Jiweel Guesthouse se terugvoer
Thanks for the lovely review. We have upgraded the intercom, gates and cameras (CCTV all around), so security is now even better. Be sure the Koeksisters is waiting for you!
Marcile D - Jul 2021
Algehele gradering
Baie goeie waarde vir jou geld, en stunning plek.
Klyne Jiweel Guesthouse se terugvoer
Hi Marcile,
Baie dankie vir julle terugvoer. Ek is bly dat ons aan julle behoeftes voldoen het en hoop dat julle nou al lekker bly in julle nuwe huis.
Vriendelike groete.
Wessie en Nick.
Karen J - Jun 2021
Algehele gradering
Netjies, skoon en vriendelike mense!
Klyne Jiweel Guesthouse se terugvoer
Dankie Karen,
Ons waardeer die terugvoer. Dit was lekker om julle te ontmoet en kom gerus weer as julle in die area moet oorslaap.
Groete.
Wessie en Nick.
Elsie S - Mei 2021
Algehele gradering
Awesome Place!
Klyne Jiweel Guesthouse se terugvoer
Hi Elsie,
It was good to host you here and a pleasure to have you here. Thank you for the positive review, much appreciated.
Kind regards,
Wessie en Nick.
Luwada I - Okt 2021
Algehele gradering
Wonderful overnight stay.
Karla F - Jan 2021
Algehele gradering
Heerlik, vars en skoon. Stil en rustig.
Klyne Jiweel Guesthouse se terugvoer
Hi Karla,
Dit was lekker om julle te ontmoet en vir die lekker gesels. Sien julle graag weer as julle weer Pretoria toe kom.
Vriendelike groete,
Wessie en Nick.
Elmarie O - Des 2021
Algehele gradering
Skoon en netjies
Klyne Jiweel Guesthouse se terugvoer
Dankie vir die resensie - ons het intussen nog 'n opgradering gedoen. Ons hekke en interkom is nou op standaard en ons het ook CCTV kameras wat die hele area en straataansig dek.
Hoop ons sien julle weer.
Marie-lee D - Apr 2021
Algehele gradering
Aangenaam.
Klyne Jiweel Guesthouse se terugvoer
Hi Marie-Lee,
Baie dankie vir julle terugvoer.
Was goed om julle te ontmoet en hier te verwelkom.
Vriendelike groete,
Wessie en Nick.
Emmanuel K - Nov 2020
Algehele gradering
Marvelous.
Klyne Jiweel Guesthouse se terugvoer
Thank you, Emmanual.
It was a pleasure to host you here at Klyne Jiweel. We appreciate your feedback and hope to see you again.
Kind regards,
Wessie and Nick.
Jc V - Nov 2020
Algehele gradering
Netjies en skoon!
Klyne Jiweel Guesthouse se terugvoer
Hi JC
Baie dankie vir jou positiewe terugvoer. Dit was 'n voorreg om julle te kon ontvang.
Hoop ons sien julle weer!
Vriendelike groete
Wessie&Nick
Daan S - Sep 2020
Algehele gradering
Perfekte oornag.
Klyne Jiweel Guesthouse se terugvoer
Daan & Karin
Baie dankie vir die positiewe terugvoer. Ons waardeer dit dat julle julle verblyf goed ervaar het en ons julle tuis kon laat voel. Dit was ook vir ons 'n plesier om sulke vriendelike gaste hier by Klyne Jiweel te kon verwelkom. Ons sien uit daarna om julle weer hier te huisves.
Groete
Wessie & Nick
Henco K - Sep 2020
Algehele gradering
Baie vriendelik, behulpsaam en besonderse kliëntediens, ek gaan beslis weer hier oorbly.
Klyne Jiweel Guesthouse se terugvoer
Baie dankie Henco Kruger en soos jy alreeds gesien het die 2 kere wat jy alreeds hier was, ons is besig met verbeterings, so elke keer as jy hier kom, wag die volgende verassing.
Ons sien daarna uit om jou weer te huisves en te deel in die opwinding van jou nuwe CD wat eersdaags die lig gaan sien.
Groete.
Wessie en Nick
- Kapasiteit: 16 mense
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Dr Van Der Merwe-weg 529, Montana, Pretoria, 0182, Gauteng
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang