Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Klyne Jiweel Guesthouse

Gastehuis

Resensies

4.9/ 5

Gebaseer op 42 resensies

Uitstekend

Netheid
4.9
Ligging
4.8
Waarde vir geld
4.8
Diens
4.9
Veiligheid
4.9
Magda V
1 nag
5.0
Sep 2024

Uitstekende gastehuis met alles wat jy benodig! Ons het heerlik gebly by die Klyne Jiweel gastehuis! Die diens was uitstekend en Wessie het ons ontvang met soveel warmte en vriendelikheid! Ons was verras met die uitleg en netheid van die kamers! Weereens baie dankie vir die smaaklike ontbyt wat vir ons voorberei is. Ons gaan vir seker weer daar oorbly.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Hendriette L
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Sep 2024

Skoon en netjies. Skoon en netjies. Vriendelike eienaar en personeel.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Etienne S
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Sep 2024

Very good. A great place to stay. Exceptional service.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Anonieme gas
1 nag
5.0
Sep 2024

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Petru L
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Aug 2024

Baie lekker gebly! 800 meter vanaf Hoërskool Montana waar Noordvaal hokkietoernooi was. Restaurante en Kollonade Mall baie naby.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Simoné J
1 nag Saam met vriende
5.0
Aug 2024

Baie lekker gewees. Baie vriendelike diens en ontbyt was heerlik.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Marlene M
1 nag
5.0
Aug 2024

Netjies, ruim en skoon. Bogemiddelde standarde en beslis waarde vir geld! Die gastehuis was perfek gelee vanaf Montana Netcare hospitaal. Gasvrou baie vriendelik en behulpsaam. Die kamer is gerieflik, ruim, netjies en skoon. Die gastehuis het in al my behoeftes voldoen en ek sal die plekkie definitief aanbeveel!

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Deidre K
1 nag Gesin met klein kinders
5.0
Jun 2024

Uitstekend. Ons het heerlik gebly en dis perfek geleë en silwerskoon.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Anri K
1 nag Gesin met tieners
5.0
Jun 2024

Ligging perfek. Naby Montana Hoërskool en Kolonade-winkelsentrum. Baie lekker groot ruim kamers. Ons het heerlik oornag.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Rialda D
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Jun 2024

Pragtige gastehuis, ons sal vir seker weer daar gaan bly. Pragtige gastehuis, ons is hartlik ontvang. Die gastehuis se ligging was vir ons baie ideaal. Die kamer is netjies, gerieflik en pragtig. Ons sal vir seker weer daar gaan bly.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.9/5

Wessie Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 42

Op LekkeSlaap 4 jaar

Vanaf
Vanaf R990
per nag, vir 2 mense
Vanaf
R990
per nag, vir 2 mense
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 16 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Dr Van Der Merwe-weg 529, Montana, Pretoria, 0182, Gauteng
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA9572b3fad46a7b3d05ef894a2be81de6d31c2ebc4117b9bfe3c9b62cbd1795d2fc07c76989bc90d14d691d6c13ddce624ea2?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R990 per nag, vir 2 mense 42 5 1 5 529 Dr Van Der Merwe Road Montana 0182 Gauteng 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -25.663141 28.249572

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang