Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Klyne Jiweel Guesthouse

Gastehuis
  • Kapasiteit: 16 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Dr Van Der Merwe-weg 529, Montana, Pretoria, 0182, Gauteng
  • Vanaf R990 per nag, vir 2 mense

Beskrywing

Klyne Jiweel Guesthouse is in Montana, 'n stil buurt noordoos van Pretoria.

Verblyf is in 3 kamertipes op die grondverdieping en die boonste verdieping beskikbaar wat elk smaakvol versier is en 'n koningingrootte-, koninggrootte- of dubbelbed het.

Gratis WiFi is beskikbaar. Die gastehuis het 'n swembad en veilige parkeerplek is op die perseel beskikbaar.

Elke kamer het lugversorging, 'n plafonwaaier, Smart TV met Netflix en YouTube, 'n kas met pakplek, 'n haardroër, yskassie, mikrogolf en tee- en koffiemaakgeriewe. Gratis Wi-Fi word in alle kamers voorsien. DStv is in die lapa beskikbaar.

Die gastehuis is 1,7 km van die Netcare Montana Hospitaal, 7 km van die Wonderboom Nasionale Lughawe, 2,1 km van die Kolonnade Mall, 17,8 km van Loftus Versfeld Stadion en 15 km van die Uniegeboue af.

Kenmerke

Afrikaans
Swembad
Veilige Parkering
Gratis WiFi

Geriewe

  • Swembad
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Satelliet-TV
  • Daaglikse Skoonmaakdiens
  • Gratis WiFi
  • WiFi

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels

Maaltye Aangebied

  • Ontbyt

Konferensiegeriewe

  • Lugversorging
  • Rekenaar Netwerklewering
  • Internet
  • Televisie

Parkeerplek

  • Veilige Parkering
  • Agter Elektriese Hek
  • Onderdakparkering

Betaalopsies op Perseel

  • Visa
  • Mastercard
  • Kontant
  • Elektroniese Fondsoorplasing

Opsomming van Resensie

4.8 uit 5van 41 resensies vir Klyne Jiweel Guesthouse
Netheid
4.9/5
Diens
4.9/5
Ligging
4.8/5
Veiligheid
4.9/5
Waarde vir geld
4.8/5

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.8/5

Wessie Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 41

Op LekkeSlaap 4 jaar

Ligging

  • Dr Van Der Merwe-weg 529, Montana, Pretoria, 0182, Gauteng
  • Gaste dink Klyne Jiweel Guesthouse het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
Vanaf R990
per nag, vir 2 mense
Vanaf
Vanaf R990
per nag, vir 2 mense
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 16 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Dr Van Der Merwe-weg 529, Montana, Pretoria, 0182, Gauteng
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA9572b3fad46a7b3d05ef894a2be81de6d31c2ebc4117b9bfe3c9b62cbd1795d2fc07c76989bc90d14d691d6c13ddce624ea2?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R990 per nag, vir 2 mense 41 5 1 5 529 Dr Van Der Merwe Road Montana 0182 Gauteng 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -25.663141 28.249572

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang