Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Kniff un Gaffel

Gastehuis

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

5/5

Ida Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 11

Op LekkeSlaap 8 jaar

Opsomming van Resensie

5 uit 5van 11 resensies vir Kniff un Gaffel
Netheid
4.9/5
Diens
5.0/5
Ligging
4.9/5
Veiligheid
5.0/5
Waarde vir geld
5.0/5
Stephan B - Mrt 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Stephan B

Voel soos 'n mens se eie huis.

Uitstekende plek, baie gasvryheid en goeie restaurant. So.

Ignatius J - Nov 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Ignatius J

Clean and peaceful in a good area.

Was an absolutely lovely stay, and the food was heavenly. The pool was also a lifesaver for the heatwave that was passing through the city.

Nicolette M - Des 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Nicolette M

Puik vriendelike diens van die eienaar en haar personeel.

Hulle het ons 28ste huweliksherdenking wat 'n verrassing vir my man was baie spesiaal gemaak. Sal hulle beslis aanbeveel en beslis in die toekoms weer ondersteun.

Marelize P - Jul 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Marelize P

Personal attention and support are definitely top notch️.

You know how to make one comfortable, welcome and special. Feels like I have known them for years. Thank you for my 3 nights of comfort. You exceeded my expectations.

Kniff un Gaffel se terugvoer

Goeie middag Althea,
Ons mis die aande se saam gesels en lekker kuier. Glo ons sal jou eendag weer sien.
Oefen voluit en hou die 3-kamp se naam hoog.
K&G groete

Kniff un Gaffel
Johann S - Feb 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Johann S

Baie aangename ondervinding wat waarde en gemak weerspieël.

Sien sterre.

Riekert V - Des 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Riekert V

Uitstekende gastehuis op dieselfde perseel as R&R Bistro, wat puik restuarant is.

Baie gerieflike ligging in Pretoria op dieselfde perseel as R&R Bistro, wat puik restaurant is. Ontbyt is heerlik en die kamers baie netjies en gerieflik. Eienaars baie vriendelik en behulpsaam.

Jolande H - Jun 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Jolande H

Oornag.

Dit is 'n baie oulike plek in die hartjie van Villieria. Die kamers is ruim en netjies. Daar is 'n restaurant op die perseel met heerlike kos en baie redelike pryse.

Dominique A - Mei 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Dominique A

Kind hospitality and great value for money.

Checked in here last minute to get a family member into Steve Biko Hospital. Grateful for clean and comfortable bedrooms and the warm and caring hospitality from Ida and Gerhard. With the stress of getting to and from Steve Biko Hospital we needed a safe peaceful space. Thank you Ida, five stars! Great value for our money.

Driena G - Apr 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Driena G

Baie netjies en skoon.

'n Restaurant op die perseel wat aandetes gerieflik gemaak het. Kos was uitstekend. Wifi in kamer was egter baie swak.

Igmare F - Des 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Igmare F

Fantasties!

Dit was die beste verblyf ooit. Jy word vriendelik ontvang en die plek het 'n awesome atmosfeer. Baie mooi en rustig en die kamers lyk presies soos dit op die foto's lyk. Sal nooit weer op enige ander plek gaan slaap as ek in Pretoria is nie. Die kos is uit die boonste rakke en so ook die diens. Almal is vriendelik en baie behulpsaam.

Sanelda B - Apr 2018
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Sanelda B

Wonderlike personeel, so vriendelik en behulpsaam.

Geen verdere kommentaar, was baie tevrede.

Vanaf
Vanaf R942
per nag, vir 2 mense
Vanaf
R942
per nag, vir 2 mense
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 20 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Nico Smith-straat 943, Villieria, Pretoria, 0186, Gauteng
  • TGCSA-gradering:
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAJGE1ZDE1OTMxLTU4NjAtNDAzYS1hNzZjLTY0NDU5OWI0ZjEyOA?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R942 per nag, vir 2 mense 11 5 1 5 943 Nico Smith Street Villieria 0186 Gauteng 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -25.71861054549 28.229767597553

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang