Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Kniff un Gaffel

Gastehuis

Resensies

5/ 5

Gebaseer op 11 resensies

Ongelooflik

Netheid
4.9
Ligging
4.9
Waarde vir geld
5.0
Diens
5.0
Veiligheid
5.0
Stephan B
1 nag
5.0
Mrt 2024

Voel soos 'n mens se eie huis. Uitstekende plek, baie gasvryheid en goeie restaurant. So.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Ignatius J
Kort verblyf
4.8
Nov 2023

Clean and peaceful in a good area. Was an absolutely lovely stay, and the food was heavenly. The pool was also a lifesaver for the heatwave that was passing through the city.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
4.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Nicolette M
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Des 2022

Puik vriendelike diens van die eienaar en haar personeel. Hulle het ons 28ste huweliksherdenking wat 'n verrassing vir my man was baie spesiaal gemaak. Sal hulle beslis aanbeveel en beslis in die toekoms weer ondersteun.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Marelize P
Kort verblyf
5.0
Jul 2022

Personal attention and support are definitely top notch️. You know how to make one comfortable, welcome and special. Feels like I have known them for years. Thank you for my 3 nights of comfort. You exceeded my expectations.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Ida
Kniff un Gaffel
Goeie middag Althea, Ons mis die aande se saam gesels en lekker kuier. Glo ons sal jou eendag weer sien. Oefen voluit en hou die 3-kamp se naam hoog. K&G groete

Johann S
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Feb 2022

Baie aangename ondervinding wat waarde en gemak weerspieël. Sien sterre.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Riekert V
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Des 2021

Uitstekende gastehuis op dieselfde perseel as R&R Bistro, wat puik restuarant is. Baie gerieflike ligging in Pretoria op dieselfde perseel as R&R Bistro, wat puik restaurant is. Ontbyt is heerlik en die kamers baie netjies en gerieflik. Eienaars baie vriendelik en behulpsaam.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Jolande H
1 nag Saam met vriende
5.0
Jun 2021

Oornag. Dit is 'n baie oulike plek in die hartjie van Villieria. Die kamers is ruim en netjies. Daar is 'n restaurant op die perseel met heerlike kos en baie redelike pryse.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Dominique A
Kort verblyf Gesin met klein kinders
5.0
Mei 2021

Kind hospitality and great value for money. Checked in here last minute to get a family member into Steve Biko Hospital. Grateful for clean and comfortable bedrooms and the warm and caring hospitality from Ida and Gerhard. With the stress of getting to and from Steve Biko Hospital we needed a safe peaceful space. Thank you Ida, five stars! Great value for our money.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Driena G
Kort verblyf Besigheidsreis
5.0
Apr 2021

Baie netjies en skoon. 'n Restaurant op die perseel wat aandetes gerieflik gemaak het. Kos was uitstekend. Wifi in kamer was egter baie swak.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Igmare F
1 nag
5.0
Des 2018

Fantasties! Dit was die beste verblyf ooit. Jy word vriendelik ontvang en die plek het 'n awesome atmosfeer. Baie mooi en rustig en die kamers lyk presies soos dit op die foto's lyk. Sal nooit weer op enige ander plek gaan slaap as ek in Pretoria is nie. Die kos is uit die boonste rakke en so ook die diens. Almal is vriendelik en baie behulpsaam.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

5/5

Ida Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 11

Op LekkeSlaap 8 jaar

Vanaf
Vanaf R942
per nag, vir 2 mense
Vanaf
R942
per nag, vir 2 mense
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 20 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Nico Smith-straat 943, Villieria, Pretoria, 0186, Gauteng
  • TGCSA-gradering:
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAJGE1ZDE1OTMxLTU4NjAtNDAzYS1hNzZjLTY0NDU5OWI0ZjEyOA?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R942 per nag, vir 2 mense 11 5 1 5 943 Nico Smith Street Villieria 0186 Gauteng 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -25.71861054549 28.229767597553

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang