Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Kniff un Gaffel

Gastehuis
  • Kapasiteit: 20 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Nico Smith-straat 943, Villieria, Pretoria, 0186, Gauteng
  • Vanaf R942 per nag, vir 2 mense
  • TGCSA-gradering:

Beskrywing

Kniff un Gaffel is in die rustige area Villieria in Pretoria geleë en bied 'n atmosfeer van ouwêreldse sjarme met 'n unieke moderne styl, met 'n ten volle gelisensieerde A-La-Carte Restaurant.

Die gastehuis beskik oor 12 kamers wat gemeubileer is met óf dubbel-, koningingrootte- óf driekwartbeddens. Alle kamers het privaat ingange, en suite-badkamers en privaat veilige parkeerplek is beskikbaar. Elke kamer is toegerus met 'n TV, yskassie, lugversorger, WiFi en tee- en koffiemaakgeriewe.

Geriewe op die perseel sluit 'n swembad, ontspanningsarea, gelisensieerde kroeg asook 'n volledig toegeruste konferensiesentrum in.

Kniff un Gaffel gastehuis is net 6 kilometer vanaf die Universiteit van Pretoria en Gautrein geleë, 7,2 kilometer vanaf Loftus Versveld Stadion en maklik bereikbaar vanaf hoof hoofroetes.

Kenmerke

Afrikaans
Swembad
Braaiplek
Veilige Parkering
Gratis WiFi
Konferensiegeriewe

Geriewe

  • Kroeg
  • Lughawe-pendeldiens Op Versoek
  • Swembad
  • Braaiplek
  • Gastesitkamer
  • Kombuisgeriewe
  • Wasgoeddiens
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Malaria-vrye streek
  • Restaurant op Perseel
  • Persoonlike Kluis
  • Satelliet-TV
  • Daaglikse Skoonmaakdiens
  • Gratis WiFi
  • Konferensiegeriewe
  • WiFi

Aktiwiteite op perseel

  • Swem

Aktiwiteite Naby

  • Groot 5
  • Voëlkyk
  • Wildritte
  • Begeleide Wandelpaaie
  • Swem

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels
  • Zoeloe
  • Xhosa

Maaltye Aangebied

  • Ontbyt
  • Aandete
  • Middagete
  • Piekniekmandjies Op Versoek
  • Tee
  • Etes Op Versoek

Konferensiegeriewe

  • Lugversorging
  • Wegbreekkamers
  • Dataprojektor
  • DVD-speler
  • Blaaibord
  • Witborde
  • Skootrekenaar-projektor
  • Kantoorgeriewe
  • Internet
  • Televisie
  • Plek vir 50 of meer afgevaardigdes

Parkeerplek

  • Veilige Parkering
  • 24-Uur Sekuriteit
  • Agter Elektriese Hek
  • Parkering Van Die Straat Af

Betaalopsies op Perseel

  • Visa
  • Mastercard
  • Kontant
  • Elektroniese Fondsoorplasing

Resensies

5/ 5

Gebaseer op 11 resensies

Ongelooflik

Netheid
4.9
Ligging
4.9
Waarde vir geld
5.0
Diens
5.0
Veiligheid
5.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

5/5

Ida Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 11

Op LekkeSlaap 8 jaar

Ligging

  • Nico Smith-straat 943, Villieria, Pretoria, 0186, Gauteng
  • Gaste dink Kniff un Gaffel het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
Vanaf R942
per nag, vir 2 mense
Vanaf
Vanaf R942
per nag, vir 2 mense
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 20 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Nico Smith-straat 943, Villieria, Pretoria, 0186, Gauteng
  • TGCSA-gradering:
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAJGE1ZDE1OTMxLTU4NjAtNDAzYS1hNzZjLTY0NDU5OWI0ZjEyOA?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R942 per nag, vir 2 mense 11 5 1 5 943 Nico Smith Street Villieria 0186 Gauteng 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -25.71861054549 28.229767597553

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang