Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Knight Inn

Selfsorg
  • Kapasiteit: 3 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 12:00 tot 16:00
    Uitkloktyd: 11:00
  • Adres: Van Vuuren-weg 13, Groenvlei, Bloemfontein, 9301, Vrystaat
  • Vanaf R900 per nag (plek vir 3)

Beskrywing

Knight Inn is 'n knus selfsorg, losstaande eenheid wat op die eienaar se perseel in Bloemfontein geleë is, sowat 3 km vanaf Langenhovenpark.

Dié eenheid met lugversorging het slaapplek vir 3 gaste en beskik oor 'n oopplan-slaaparea en en suite-badkamer. Die slaaparea is gerieflik ingerig met 'n koninggrootte-bed wat op versoek in 2 enkelbeddens omskep kan word, asook 'n slaapbank en oorgenoeg kasspasie. Die badkamer het beide 'n bad en 'n stort. Linne en badhanddoeke word voorsien.

Die eenheid beskik oor 'n goed toegeruste kombuis met 'n gasstoof, oond, lugbraaier, mikrogolf, ketel, broodrooster, eetgerei, breekware, yskassie, wasmasjien en 'n ontbyttoonbank met stoele. Vir vermaak is 'n slim-TV met sekere DStv-kanale en toegang tot gratis WiFi beskikbaar.

Gaste kan gebruik maak van die gedeelde swembad, boma en onderdak buite-onthaalarea met braaigeriewe. Onderdakparkeerplek is beskikbaar vir 2 voertuie.

Kamer-opset

Slaapplek vir 3 mense 1 Slaapkamer 1 Badkamer

Slaapkamer

2

1 x Koninggrootte-bed

Leefarea

1

1 x Enkelslaapbank

Badkamer

Stort, Bad, Toilet met bidet

Kenmerke

Afrikaans
Swembad
Braaiplek
Veilige Parkering
Gratis WiFi

Geriewe

  • Swembad
  • Braaiplek
  • Kombuisgeriewe
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Malaria-vrye streek
  • Satelliet-TV
  • Selfsorg
  • Skoonmaakdiens Op Versoek
  • Gratis WiFi
  • WiFi

Aktiwiteite op perseel

  • Swem

Aktiwiteite Naby

  • Groot 5
  • Fietsry
  • Wildritte
  • Swem
  • Tennis

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels

Parkeerplek

  • Veilige Parkering
  • Agter Elektriese Hek

Betaalopsies op Perseel

  • Kontant
  • Elektroniese Fondsoorplasing

Badkamer

  • Bad
  • En-suite
  • Stort
  • Seep
  • Toiletware

Eenheidgeriewe

  • Lugversorging
  • Eetkamer

Elektriese Toebehore

  • Yskas
  • Haardroër
  • Strykyster
  • Mikrogolfoond
  • Oond
  • Stoof

Vermaak

  • Gedeelde dstv
  • Tv

Ligging

  • Van Vuuren-weg 13, Groenvlei, Bloemfontein, 9301, Vrystaat
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart

Sien meer verblyf in

Bloemfontein Vrystaat
Vanaf
Vanaf R 900
per nag (plek vir 3)
Vanaf
Vanaf R 900
per nag (plek vir 3)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 3 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 12:00 tot 16:00
    Uitkloktyd: 11:00
  • Adres: Van Vuuren-weg 13, Groenvlei, Bloemfontein, 9301, Vrystaat
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA52b9a7d41ad9cc57acd13d3e197651e7afed3a578c63c816902835727739d71e21e2fc6a3895d8961fa64640b78d42e946a6?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R900 per nag (plek vir 3) 13 Van Vuuren Road Groenvlei 9301 Vrystaat 021 201 8901 12:00-16:00 11:00 -29.059099593462 26.141315276239

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang