Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Knightly Self Catering

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.9/5

Karmen Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 38

Op LekkeSlaap 6 jaar

Opsomming van Resensie

4.9 uit 5van 38 resensies vir Knightly Self Catering
Netheid
4.9/5
Diens
4.9/5
Ligging
4.8/5
Veiligheid
4.9/5
Waarde vir geld
4.9/5
Gail K - Aug 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Gail K

We enjoyed our stay.

The unit was very nice, clean, and homely. We only stayed one night but enjoyed our time there. The hostess was very friendly and helpful.

Chris K - Sep 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Chris K

Recommended accommodation in Queenstown/Komani.

Great! We were welcomed by the owner and shown our room. Easy access from the secure parking, our room at Knightly had everything we needed, including a very comfortable bed.

Thabisa B - Mei 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Thabisa B

We enjoyed staying at Knightly.

We had a wonderful time.

Michelle S - Mrt 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Michelle S

Lovely!

Very comfortable, peaceful, had everything we needed!

Adriaan G - Jan 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Adriaan G

Lekker oor geslaap.

Heel lekker gebly. Alles wat mens nodig het. Was baie gemaklik.

Sonja Botha B - Aug 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Sonja Botha B

Heerlik gebly!

Ons het baie lekker gebly. Almal is vriendelik en behulpsaam!

Heindrich G - Des 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Heindrich G

Het baie lekker oornag. Perfek vir 'n rustige aand na 'n lang dag op die pad.

Baie lekker gebly. Die kamer was skoon en netjies en goed toegerus. Die gasvrou was ook baie vriendelik en behulpsaam.

Ayanda M - Aug 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Ayanda M

Very welcoming host, clean and safe.

The hostesses and the daughter were very welcoming, the rooms are comfortable and we were provided with electric blankets. I would definitely come back.

Kanyisa S - Mei 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Kanyisa S

Very comfortable.

The hosts were very friendly and the apartment was cute and clean. Located in a nice neighborhood.

Anthony R - Feb 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Anthony R

Fantasties.

Ons was goed ontvang en gasvry.

Lydia V - Jan 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Lydia V

It was one night. But everything was perfect.

Inside and outside were exactly as advertised. Neat as a pin, chocolates on the bed, and a thoughtful dainty jug of milk in the fridge. Booking was very short notice, but everything was perfect. Thank you, Karen and your husband, very nice hosts.

Knightly Self Catering se terugvoer

Thank you for your positive feedback and the lovely compliments. Much appreciated. Was lovely hosting you.

Knightly Self Catering
Annemarie B - Mrt 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Annemarie B

Netjies.

Kamer was goed ingerig. Gesukkel om die plek te kry. Min aanwysings.

Dikeledi M - Sep 2023
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Dikeledi M

Pleasant stay.

We had a very warm welcome from the host. The room was tidy and clean with all that we needed for the weekend. Thank you very much for the electric blanket as the weather was cold and raining.

Hannelie V - Okt 2023
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
3/5
Hannelie V

Slegs aanbeveel indien jy moet oorslaap.

Baie beknop in vergelyking met ander goedkoper plekkies.

Neil R - Des 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Neil R

The stay was enjoyable, the accommodation was very clean and well serviced.

The owner, Karmen, was very friendly and we were impressed by the large generator on site. It was also appreciated that the Wi-Fi worked during loadshedding. The second morning of our stay, the gardener was mowing the lawn. We were awake but we thought it was a bit early making a noise so close to us.

Thabisa X - Des 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Thabisa X

The best.

They ticked all the boxes and their friendliness was a cherry on top.

Trixie L - Okt 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Trixie L

Lovely stay, definitely recommend.

Amazing host, beautiful rooms. Lovely safe area.

Knightly Self Catering se terugvoer

Thank you for the lovely review.

Knightly Self Catering
Rene B - Sep 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Rene B

Maklik, gerieflik en vriendelike diens.

Sien sterre.

Tessa J - Aug 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Tessa J

Excellent service.

Will definitely recommend Knightly. Extremely clean and neat.

Knightly Self Catering se terugvoer

Baie Dankie vir die posetiewe terugvoer!

Knightly Self Catering
Diane W - Mei 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Diane W

We liked that the owner took time to say hello and tell us about the town.

Great location and service.

Candice P - Feb 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Candice P

Knightly Self Catering was perfect for us, we loved our stay.

Our host was lovely, she met us and showed us around the accommodation. The unit had everything we needed for our overnight stay. It was clean and neat and the beds were comfortable. We loved the outside space as well, perfect to sit outside to eat breakfast or have an evening drink.

Ben S - Jan 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Ben S

Fantastic.

Owner very friendly. Excellent facilities. Highly recommended.

Knightly Self Catering se terugvoer

Thank you so much for the positive feedback.
Hope to see you soon.

Knightly Self Catering
Wessel H - Jan 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Wessel H

Awesome value for money.

Friendly reception, nothing to much for staff, willingness to assist.

Knightly Self Catering se terugvoer

Baie Dankie vir die posetiewe terugvoer!

Knightly Self Catering
Anele V - Jan 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Anele V

Karmen het ons laat-aand verwelkom en ons het heerlik oorgeslaap in die veilige omgewing.

Die eenheid was groot genoeg vir ons gesin van 4. Indien kos gemaak moet word is alles daar wat nodig is.

Faye M - Des 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Faye M

Pleasant.

Well appointed rooms. Having an onsite generator saw us through the loadshedding when we arrived.

Knightly Self Catering se terugvoer

Thank you so much for the positive feedback. It was a pleasure hosting you and your family.

Knightly Self Catering
Johan V - Jul 2022
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Johan V

Ideale oornagplek tussen Johannesburg en Oos-Londen.

Knightly Self Catering is 'n oulike plek om te oornag - net ver genoeg van Johannesburg af om oor te slaap indien die laaste end vanaf Queenstown na Oos-Londen nie in laat middag of vroegaand afgelê wil word nie. Die kamer is klein - ons het kamer 4 gebruik- en dit sal dalk net te klein wees vir twee persone wat langer as 'n dag wil oorbly. Ons is baie goed ontvang, en temidde van beurtkrag het Karin en haar man steeds seker gemaak dat ons gemaklik is. Anbeveelbaar.

Knightly Self Catering se terugvoer

Baie dankie vir die positiewe terugvoer.

Knightly Self Catering
Ronelle G - Des 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Ronelle G

Clean, neat and adorable!

We stayed overnight in Queenstown. We were impressed and pleasantly surprised when we arrived. The room was spotless, and has a beachy vibe. It was the small touches that really made it special.

Asimanye J - Des 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Asimanye J

It was worth it.

I was very impressed and so was my spouse.

Antionette G - Sep 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Antionette G

Pragtige, baie skoon en netjiese verblyf.

Karmen is 'n uitstaande gasvrou en het ons vriendelik ontvang en baie tuis laat voel. Ons het veral die goeie kwaliteit beddegoed en handdoeke waardeer. Die tuine was netjies en ons kon heerlik op ons privaat stoepie sit en ontspan na die lang pad. Dankie Karmen!

Knightly Self Catering se terugvoer

Baie Dankie vir die posetiewe terugvoer!

Knightly Self Catering
Leon D - Apr 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Leon D

Baie netjiese verblyf met vriendelike diens.

Baie dankie aan Karmen wat ons ontvangs gereël het terwyl sy self 'n welverdiende blaaskans geneem het. Als was op hulle plek. Karmen het gehelp met aanbevelings vir etes, was beslis die moeite werd.

Knightly Self Catering se terugvoer

Baie dankie
Ons is net jammer oor die krag onderbreking van die dorp bly julle het die verblyf geniet

Knightly Self Catering
Andy S - Mrt 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Andy S

Value for money.

Clean and neat.

Knightly Self Catering se terugvoer

Baie dankie

Knightly Self Catering
Bennie B - Sep 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Bennie B

Uitstekend vir ons oorslaap.

Ons het net oorgeslaap op ons toer van die Oos Kaap. Alles was perfek vir waarvoor ons dit wou gebruik.

Knightly Self Catering se terugvoer

Baie dankie!

Knightly Self Catering
Lenell L - Des 2020
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Lenell L

Rustig, vriendelik en veilig.

Ons het oorgeslaap op pad na Oos Londen. Die diens was baie vriendelik en behulpsaam. Die eenhede (ons het 2 eenhede gehad) was pragtig skoon en netjies. Veilige omgewing met maklike parkering selfs met waentjie. Ons sal weer hier oorbly.

Knightly Self Catering se terugvoer

Baie dankie vir die wonderlike boodskap ons waardeer dit! Sien julle gou weer.

Knightly Self Catering
Jp P - Jan 2020
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Jp P

Excellent service.

For business people good services.

Este A - Des 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Este A

Baie lekker.

Baie hulpvaardig en aangenaam.

Christo D - Mrt 2019
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Christo D

Vriendelik en skoon.

Baie goeie en veilige area met baie vriendelike ontvangs.

Knightly Self Catering se terugvoer

Baie dankie vir julle posetiewe terugvoer! Altyd Lekker.

Knightly Self Catering
William S - Mei 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
William S

Warm en behulpsame ontvangs.

'n Baie lekker en skoon plekkie om te bly.

Elizabeth J - Mei 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Elizabeth J

Netjies, gemaklik (bed) en volledig toegerus (kombuis). Vir seker die moeite werd.

Netjiese kamer, baie spasie, gemaklik (bed) en volledig toegeruste kombuis. Vir seker die moeite werd. Stil omgewing en vriendelike gasvrou en skoonmoeder.

Knightly Self Catering se terugvoer

Baie dankie Elizabeth, hoop om julle gou weer te sien!

Groete,
Karmen en Rowan

Knightly Self Catering
Vanaf
Vanaf R750
per nag (plek vir 2)
Vanaf
R750
per nag (plek vir 2)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 10 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Haig-laan 43, Upper Town, Queenstown, 5319, Oos-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAc89eb48dd1f85d5db7df9168ea4d842373c6477cca63c42baff2c74e60c9c23365c2c134ba94f00cd8fc8ad8583ca527b203?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R750 per nag (plek vir 2) 38 5 1 5 43 Haig Avenue Upper Town 5319 Oos-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -31.889837 26.887131

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang