Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

KnightsBridge 407

Resensies

4.4/ 5

Gebaseer op 10 resensies

Baie goed

Netheid
4.3
Ligging
4.6
Waarde vir geld
4.4
Diens
4.2
Veiligheid
4.7
Jan D
Kort verblyf Saam met vriende
4.8
Apr 2024

Gerieflik verblyf en uitstekende ligging. Ja. Paar foute moet herstel word, bv. stortkop, wasbakkraan, skuifdeur by slaapkamer.

Netheid
4.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Anonieme gas
Kort verblyf Saam met vriende
3.8
Mrt 2023

Netheid
4.0
Diens
4.0
Ligging
4.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
3.0

Hermina W
Kort verblyf Saam met vriende
5.0
Jul 2019

Luuksheid en gemak! Knightsbridge 407 het ons verwagtinge oorskry! Ruim, luuks, en beslis waarde vir geld!

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Host
KnightsBridge 407
Dear Hermina, thank you for taking the time to leave such us a lovely review, we truly appreciate it. We are so glad that we could exceed your expectations and we look forward to welcoming you back in the future. Kindest Regards, Knightsbridge 407.

Nishalen P
Kort verblyf Gesin met klein kinders
5.0
Mrt 2019

Fantastic place to stay, will go back. Keep up the excellent standard. Will definitely recommend to others.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Rozenda V
Kort verblyf Gesin met klein kinders
4.6
Apr 2019

Dit was baie praktiese verblyf. Ons het bitter lekker gebly. Ons het net 2 klagtes: die banke in sitkamer was baie vuil en die stort se deur in die hoofslaapkamer het nie ordentlik toegemaak nie. Verder was dit baie skoon en goed ingerig.

Netheid
4.0
Diens
5.0
Ligging
4.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Host
KnightsBridge 407
Thank you for sharing your experience with us. It was wonderful hosting you.

Susan B
Kort verblyf Saam met vriende
3.8
Sep 2019

'n Wegbreek gewaarborg. Ons het baie lekker by Knightbridge 407 gebly. Sal dit definitief aanbeveel. Al wat bietjie teleurstellend was, was dat die DStv nie gewerk het nie, maar Andrew wat ons concierge was, het regtig uit sy pad gegaan om sy bes te doen om dit vir ons te herstel, so al kon hy dit nie herstel nie, het ons werklik puik diens gekry.

Netheid
4.0
Diens
3.0
Ligging
4.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
3.0
Host
KnightsBridge 407
Dear Susan, Thank you for taking the time to leave us a review, we truly appreciate your feedback. We are so happy to hear that you enjoyed your stay with us We are deeply sorry that we were not able to fix the DStv during your stay, Andrew did indeed do his best. We have since then fixed this issue so that future guests will not have to face this issue We look forward to welcoming you back in the future Kind Regards, Knightsbridge 407

Gwyneth T
Kort verblyf Gesin met tieners
4.8
Aug 2018

Awesome place to stay incredibly spacious. There needs to be some attention paid to the kitchen cooking equipment in terms of pots and microwave dishes. One tea towel for a week is not sufficient nor is the tiny bottle of dishwashing liquid. Please view this as constructive criticism as we really enjoyed the apartment.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
4.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

John B
Kort verblyf
3.8
Nov 2018

Die ligging was goed en dit was stil en rustig, maar verblyf verwaarloos. Ons was ietwat verbaas dat daar in die toilet (soos jy inkom by die deur) 'n emmer en mop (albei was al goed gebruik/vuil) was. Toe ons die toilet gebruik het ons agtergekom waarom dit daar was. Die uitspoelpyp aan die toilet het kwaai gelek. So elke keer na die toilet se gebruik moes ons die "vuilwater" opmop! Dit was duidelik 'n ou probleem wat nie reggestel was nie. Die Gordyne in die en suite het 'n hele paar hakkies en skakels tekort (weg) gehad en het los/oop/af gehang. Gelukkig het ons wasgoed pennetjies gehad om dit vas aanmekaar te steek. Alhoewel daar waspoeier vir die wasmasjien was (wat ons nie gebruik het nie) was daar geen poeier vir die skottelgoedmasjien nie, was ons elke dag gebruik het (ons het ons eie gekoopte poeier gebruik). Die ouer paar wat in die en suite geslaap het was in die nag deur "iets" gebyt. Die hangkaste in die en-suite word ook as 'n pakstoor vir ou ou goed gebruik. Afgesien van die bogenoemde was die verblyf heel aangenaam.

Netheid
2.0
Diens
5.0
Ligging
4.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
3.0

Heidi B
Kort verblyf Besigheidsreis
4.8
Aug 2017

Ruim. Nie in mekaar se pad nie. Loopafstand van Century Konferensie fasiliteite en Canal Walk Sentrum. Alhoewel net die hoofslaapkamer 'n lessenaar gehad het, was die eetkamertafel voldoende waar ons kon sit en werk in die middae na die konferensie. Die ligging is ideaal as 'n mens iets in Century City moet bywoon. Sal enige tyd weer daarvan gebruik maak.

Netheid
5.0
Diens
4.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Anonieme gas
Kort verblyf Gesin met klein kinders
4.0
Jun 2017

Netheid
5.0
Diens
2.0
Ligging
5.0
Veiligheid
3.0
Waarde vir geld
5.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel

4.6/5

Host Geverifieer

Eiendomme 100+

Resensies 690

Op LekkeSlaap 10 jaar

Vanaf
Vanaf R1 900
per nag (plek vir 6)
Vanaf
R1 900
per nag (plek vir 6)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 6 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Esplanadeweg 206, Century City, Kaapstad, 7441, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA786ba8f2948025f024d6d34ca4fe4d1245c4cc3551d80fd9c2c6d05180b0fbe866c9a80e13884803fc41bcba01ac4fc9dfd7?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 900 per nag (plek vir 6) 10 5 1 5 206 Esplanade Road Century City 7441 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-20:00 10:00 -33.889864289602 18.511965572834

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang