Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Knikkop

Selfsorg
  • Kapasiteit: 2 persone
  • Geen kinders
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 09:00
  • Adres: Tarentaallaan 2791, Marlothpark, 1200, Mpumalanga
  • Vanaf R1 000 per nag (plek vir 2)

Beskrywing

Knikkop is 'n lieflike selfsorg-vakansiehuis in Marlothpark, 'n wildbewaringsgebied op die suidelike grens van die Krugerwildtuin. Hierdie huis bied romantiese verblyf aan 'n paartjie en is ook die ideale basis om besienswaardighede te verken.

Dié dubbelverdiepinghuis het lugversorging, bied slaapplek aan 2 gaste en beskik oor 1 slaapkamer en 1 badkamer. Die slaapkamer het 'n dubbelbed en 'n muskietnet met groot vensters en 'n uitsig oor die tuin. Die badkamer het 'n stort, 2 wasbakke en 'n toilet. Linne en badhanddoeke word voorsien.

Die kombuisie is met 'n tweeplaatstoof met 'n oondjie, mikrogolfoond, ketel, breekware, eetgerei en 'n yskas-vrieskas toegerus. Die oopplan-sit- en -eetarea het gemaklike sitplek. Daar is 'n TV met DStv-kanale en gratis WiFi in beide die slaapkamer en die sitarea. Daar is ook 'n werkspasie.

Die leefarea lei na 'n omheinde tuin met 'n klein lapa, plonspoel en 'n boma. Daar is ook 'n uitsigdek. Veilige, omheinde parkeerplek is beskikbaar. Marlothpark is die tuiste van 4 van die Groot 5 en kan dikwels by die Krokodilrivier gesien word, asook wild soos koedoes, sebras, kameelperde wat vrylik tussen die eenhede rondloop.

Kamer-opset

Kapasiteit: 2 Aantal kamers: 1 Aantal badkamers: 1
Slaapkamer
Plek vir 2 mense
1 xDubbelbed
Badkamer

Stort, Toilet

Kenmerke

Afrikaans
Swembad
Braaiplek
Veilige Parkering

Geriewe

  • Swembad
  • Braaiplek
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Satelliet-TV
  • Selfsorg
  • Skoonmaakdiens Op Versoek

Aktiwiteite Naby

  • Groot 5
  • Voëlkyk
  • Wildritte
  • Begeleide Wandelpaaie
  • Bergfietsroetes

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels

Parkeerplek

  • Veilige Parkering

Betaalopsies op Perseel

  • Visa
  • Mastercard

Badkamer

  • Stort

Eenheidgeriewe

  • Lugversorging
  • Eetkamer
  • Klein kombuis
  • Sitkamer

Elektriese Toebehore

  • Yskas
  • Strykyster
  • Mikrogolfoond
  • Oond
  • Stoof

Vermaak

  • Eksklusiewe dstv
  • Tv

Ligging

  • Tarentaallaan 2791, Marlothpark, 1200, Mpumalanga
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
Vanaf R1 000
per nag (plek vir 2)
Vanaf
Vanaf R1 000
per nag (plek vir 2)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 2 mense
  • Geen kinders
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 09:00
  • Adres: Tarentaallaan 2791, Marlothpark, 1200, Mpumalanga
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAf2dede687a929286cb3de3ca2bb2a48b6e43f8d80db787a779870d766a4a2c2fe4985fe55149aaac643f160681407724a8d8?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 000 per nag (plek vir 2) 2791 Tarentaal Avenue Marloth Park 1200 Mpumalanga 021 201 8901 14:00-19:00 09:00 -25.33853 31.7925913

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang