Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Knip n Uiltjie

Resensies

4.8/ 5

Gebaseer op 85 resensies

Uitstekend

Netheid
4.8
Ligging
4.7
Waarde vir geld
4.8
Diens
4.8
Veiligheid
4.8
Michell K
1 nag
5.0
Jan 2024

Hierdie sal my nuwe huis weg van die huis af wees vir seker. Ja, ons het baie lekker gebly.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Zelda
Knip n Uiltjie
Baie dankie, Michell. Dit was 'n plesier om julle hier te hê. Ek sien uit na julle volgende kuier. Groete Zelda

Claudette S
Kort verblyf Gesin met tieners
5.0
Des 2023

Awesomeness. Die plekkie is skoon en netjies en lekker ruim. Het lekker gebly.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Zelda
Knip n Uiltjie
Was lekker om julle hier te hê, was 'n plesier. Sien julle weer volgende keer.

Christine K
1 nag Gesin met klein kinders
5.0
Des 2023

Ligging uitstekend. Mooi omgewing. Sal 'n uiltjie aanbeveel.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Zelda
Knip n Uiltjie
Baie dankie vir jul besoek. Mooiste wense vir 2024, hoop ons sien weer.

Elizna V
1 nag Saam met lewensmaat
4.8
Jul 2024

Baie lekker gebly. Heerlik gebly, baie vriendelike diens.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
5.0

Wentzel U
1 nag
5.0
Sep 2023

Was goed vir ons om net oor te slaap. Sien sterre.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Zelda
Knip n Uiltjie
Baie dankie was lekker om jul te ontmoet,hoop om weer te sien. Groete Zelda en Ben Fourie

Audrey E
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Jul 2023

Absoluut fantasties! Aan ons gastepaartjie, baie baie dankie vir 'n ongelooflike aand en julle persoonlike diens. Ons sal weer van julle gastehuis gebruik maak en vir seker aanbeveel!

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Zelda
Knip n Uiltjie
Baie dankie vir jul mooi terugvoering, altyd lekker om nuwe mense te ontmoet wat later goeie kennisse word. Sien uit na jul volgende besoek.

Adri E
1 nag Gesin met klein kinders
5.0
Jul 2023

Heerlike oornagverblyf. Baie oulike en veilige verblyf. Eienaars is baie vriendelik en behulpsaam. Goeie waarde vir geld.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Zelda
Knip n Uiltjie
Baie dankie vir die positiewe terugvoer was lekker om jul as gaste te he. Hoop om weer te sien.

Trevor & Phyllis A
Kort verblyf Saam met lewensmaat
4.8
Sep 2023

It is a very comfortable unit, and the owners are very friendly and helpful. The unit is cmfortable and spacious.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
4.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Zelda
Knip n Uiltjie
It was nice meeting you. Hope to see you again.

Jenny V
1 nag Gesin met klein kinders
5.0
Des 2022

Baie netjies. Die plek was baie mooi en netjies. Ons het veilig en tuis gevoel.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Zelda
Knip n Uiltjie
Baie dankie vir die positiewe terugvoering. Ons hoop om julle weer te sien. Groete, Zelda Fourie

Anneline G
Kort verblyf Saam met vriende
5.0
Mrt 2022

Uitstekend! Sal weer daar tuisgaan. Die omgewing en die eenheid Baie netjies en goed versorg. Die eienaar Baie vriendelik en behulpsaam. Was nou 'n "blessing" om daar tuis te gaan. Vir seker sal ek hulle aanbeveel. Dankie vir jul bystand en altyd gereed wees om te help.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Zelda
Knip n Uiltjie
Dankbaar dat jul jul verblyf geniet het elke gas is vir ons so spesiaal.Kom asb weer in die toekoms. Groete Ben en Zelda

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.8/5

Zelda Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 85

Op LekkeSlaap 9 jaar

Vanaf R850
R850 R765
per nag, vir 2 mense
Vanaf R850
R850 R765
per nag, vir 2 mense
Maak 'n Bespreking
  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 9 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 13:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Boerenstraat 131, Vryheid, 3100, KwaZulu-Natal
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAABgVvgiNVp6ni8lR8ogFcj3uyJ35IQshQTMXbUOoy0uHwdcZTm1?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 was R850 nouVanaf R765 per nag, vir 2 mense 85 5 1 5 131 Boeren Street Vryheid 3100 KwaZulu-Natal 021 201 8901 13:00-19:00 10:00 -27.772386 30.788341

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang