Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Knip n Uiltjie

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.8/5

Zelda Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 85

Op LekkeSlaap 9 jaar

Opsomming van Resensie

4.8 uit 5van 85 resensies vir Knip n Uiltjie
Netheid
4.8/5
Diens
4.8/5
Ligging
4.7/5
Veiligheid
4.8/5
Waarde vir geld
4.8/5
Michell K - Jan 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Michell K

Hierdie sal my nuwe huis weg van die huis af wees vir seker.

Ja, ons het baie lekker gebly.

Knip n Uiltjie se terugvoer

Baie dankie, Michell. Dit was 'n plesier om julle hier te hê. Ek sien uit na julle volgende kuier.
Groete
Zelda

Knip n Uiltjie
Claudette S - Des 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Claudette S

Awesomeness.

Die plekkie is skoon en netjies en lekker ruim. Het lekker gebly.

Knip n Uiltjie se terugvoer

Was lekker om julle hier te hê, was 'n plesier. Sien julle weer volgende keer.

Knip n Uiltjie
Christine K - Des 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Christine K

Ligging uitstekend. Mooi omgewing.

Sal 'n uiltjie aanbeveel.

Knip n Uiltjie se terugvoer

Baie dankie vir jul besoek. Mooiste wense vir 2024, hoop ons sien weer.

Knip n Uiltjie
Elizna V - Jul 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Elizna V

Baie lekker gebly.

Heerlik gebly, baie vriendelike diens.

Wentzel U - Sep 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Wentzel U

Was goed vir ons om net oor te slaap.

Sien sterre.

Knip n Uiltjie se terugvoer

Baie dankie was lekker om jul te ontmoet,hoop om weer te sien.
Groete
Zelda en Ben Fourie

Knip n Uiltjie
Audrey E - Jul 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Audrey E

Absoluut fantasties!

Aan ons gastepaartjie, baie baie dankie vir 'n ongelooflike aand en julle persoonlike diens. Ons sal weer van julle gastehuis gebruik maak en vir seker aanbeveel!

Knip n Uiltjie se terugvoer

Baie dankie vir jul mooi terugvoering, altyd lekker om nuwe mense te ontmoet wat later goeie kennisse word. Sien uit na jul volgende besoek.

Knip n Uiltjie
Adri E - Jul 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Adri E

Heerlike oornagverblyf.

Baie oulike en veilige verblyf. Eienaars is baie vriendelik en behulpsaam. Goeie waarde vir geld.

Knip n Uiltjie se terugvoer

Baie dankie vir die positiewe terugvoer was lekker om jul as gaste te he. Hoop om weer te sien.

Knip n Uiltjie
Trevor & Phyllis A - Sep 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Trevor & Phyllis A

It is a very comfortable unit, and the owners are very friendly and helpful.

The unit is cmfortable and spacious.

Knip n Uiltjie se terugvoer

It was nice meeting you. Hope to see you again.

Knip n Uiltjie
Jenny V - Des 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Jenny V

Baie netjies.

Die plek was baie mooi en netjies. Ons het veilig en tuis gevoel.

Knip n Uiltjie se terugvoer

Baie dankie vir die positiewe terugvoering. Ons hoop om julle weer te sien.
Groete,
Zelda Fourie

Knip n Uiltjie
Anneline G - Mrt 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Anneline G

Uitstekend! Sal weer daar tuisgaan.

Die omgewing en die eenheid Baie netjies en goed versorg. Die eienaar Baie vriendelik en behulpsaam. Was nou 'n "blessing" om daar tuis te gaan. Vir seker sal ek hulle aanbeveel. Dankie vir jul bystand en altyd gereed wees om te help.

Knip n Uiltjie se terugvoer

Dankbaar dat jul jul verblyf geniet het elke gas is vir ons so spesiaal.Kom asb weer in die toekoms.
Groete
Ben en Zelda

Knip n Uiltjie
Erik O - Jan 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Erik O

Vyfster akkommodasie in Vryheid.

Die akkommodasie was skoon en netjies. Die tuin is sprokies mooi en die swembad en braai area 'n bonus. Zelda is a puik gasvrou wat alles in haar vermoë doen om jou tuis te laat voel. Die beste in Vryheid.

Knip n Uiltjie se terugvoer

Baie dankie vir jul positiewe terugvoer, dis altyd lekker om sulke terugvoer te kry. Hoop om jul weer in die toekoms te sien.

Knip n Uiltjie
Mardine K - Mrt 2022
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Mardine K

Uitstekende waarde vir geld vir hierdie netjiese oornagverblyf.

Die ruim 2-slaapkamer woonstel is geleë in 'n pragtige, rustige tuin. Dit is netjies en bied wat nodig is vir 'n gemaklike oornag-stop op pad see toe. Dankie Zelda.

Knip n Uiltjie se terugvoer

So bly jul het jul verblyf geniet altyd weer welkom.
Groete
Zelda

Knip n Uiltjie
Hester A - Aug 2022
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Hester A

Gerieflike, plattelandse verblyf.

Baie ruim en netjiese plekkie, sentraal geleë. Dit is baie rustig met pragtige tuin en baie voëls. Wees egter net bewus van die hoenders wat jou nogals vroeg kan wakker kraai.

Jenny-may W - Mei 2022
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Jenny-may W

Very nice place.

Enjoyed my stay, will definitely go back.

Knip n Uiltjie se terugvoer

Thank you so much for your stay. You are always welcome.
Zelda Fourie

Knip n Uiltjie
Quintin V - Des 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Quintin V

Was baie verras met die plek.

Sien sterre.

Knip n Uiltjie se terugvoer

Baie dankie altyd weer welkom.

Knip n Uiltjie
Lisa L - Des 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Lisa L

Very comfortable accommodation with all you need and more.

Zelda and her family were very warm and welcoming! Lovely homely accommodation, well equipped, clean and very tastefully decorated. Property extremely neat and in a nice location, felt very safe! Airconditioning would have been nice, however for our short stay the fans were adequate. Would gladly stay there again!

Knip n Uiltjie se terugvoer

Baie dankie vir jul terugvoer, sal lekker wees om jul weer te sien.
Groete
Zelda Fourie

Knip n Uiltjie
Justin P - Jan 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Justin P

Pleasant.

Comfortable and pleasant.

Knip n Uiltjie se terugvoer

Thank you for your support, and we hope to see again.
Zelda Fourie

Knip n Uiltjie
Lukas S - Aug 2020
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Lukas S

Heerlike oorslaapplekkie.

Skoon en netjiese kamer.

Knip n Uiltjie se terugvoer

Baie dankie hoop om weer te sien.

Seen Groete

Knip n Uiltjie
Marco V - Mrt 2020
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Marco V

Sal enigetyd weer terugkom.

Baie skoon en netjies. Vriendelik en hulpvol om seker te maak my verblyf was gemaklik.

Knip n Uiltjie se terugvoer

Baie dankie vir jou ondersteuning.
Altyd weer welkom.
Zelda Fourie

Knip n Uiltjie
Delian F - Mrt 2020
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Delian F

Gesin met klein kinders.

Baie dankie, wonderlike plek.

Knip n Uiltjie se terugvoer

Ek is so bly jul het dit geniet. Julle is altyd weer welkom.

Groete
Zelda

Knip n Uiltjie
Una J - Mrt 2020
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Una J

Baie lekker.

Wonderlike plek. Skoon en netjies.

Knip n Uiltjie se terugvoer

Dankie vir jul ondersteuning. Dit was so lekker om julle hier te he. Ek hoop om jul weer te sien.

Groete
Zelda

Knip n Uiltjie
Caroline C - Jan 2020
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Caroline C

Lovely unit, value for money.

Lovely private unit with comfortable beds, a beautiful garden and large pool to keep the kids busy. Perfect place for a stop over on route to Kruger. The chickens were an added alarm clock to get us going early! Loved it.

Knip n Uiltjie se terugvoer

Thank you so much for the positive review, it was nice having you here.

All the best for 2020, please if u ever pass again know that you are welcome.

Regards,
Zelda

Knip n Uiltjie
Hannes G - Des 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Hannes G

Rustig.

Het 14:00 aangekom en net een nag oorgebly, maar ons het geswem en gebraai. Die eienaar het gereeld kom vra of alles reg is en of ons iets nodig het. Sal enige tyd aanbeveel.

Knip n Uiltjie se terugvoer

Wardeer jul positiewe terugvoer altyd weer welkom. Seën vir 2020.
Groete
Zelda

Knip n Uiltjie
Manus M - Nov 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Manus M

Waarde vir geld.

Ons het baie lekker gebly. Alles is baie netjies en skoon.

Knip n Uiltjie se terugvoer

Baie dankie vir die positiewe terugvoer.Was lekker om jul te ontmoet.
Groete,
Die 4ries

Knip n Uiltjie
Shaheen A - Okt 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Shaheen A

Perfect for what we required.

Neat, clean and very friendly owners.

Knip n Uiltjie se terugvoer

It was nice having you here always welcome.

Zelda

Knip n Uiltjie
Francous P - Sep 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Francous P

Baie lekker.

Dit is 'n baie lekker plek met baie vriendelike eienaars. Well done!

Knip n Uiltjie se terugvoer

Baie dankie, was lekker om jul hier te hê, hoop om jul weer te sien.
Alles wat mooi is
Die Fouries

Knip n Uiltjie
Elaine B - Jul 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Elaine B

'n Uitstekende oornag-fasiliteit.

Ons was vir 'n familie-byeenkoms en het hierdie verblyf en ligging uitstekend gevind. Die beskuit was vars en lekker. Ons was 2 volwasse egpare en het die rustigheid waardeer.

Knip n Uiltjie se terugvoer

Baie dankie vir die positiewe terugvoer,vertrou om jul in die toekoms weer te sien en alle voorspoed in jul toekomsreis.

Die Fouries
Zelda Fourie

Knip n Uiltjie
Delaine V - Jun 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Delaine V

Ons het dit baie geniet.

Baie netjies, mooi tuin. Gasheer en gasvrou was baie vriendelik en behulpsaam.

Knip n Uiltjie se terugvoer

Beste Delaine,

Baie dankie vir jul ondersteuning, hoop om julle gou weer te sien.

Groete
Ben en Zelda

Knip n Uiltjie
Jennifer S - Okt 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Jennifer S

Verfrissend.

Pragtig, skoon en ruim. Vriendelike diens. Goeie oornagverblyf.

Knip n Uiltjie se terugvoer

Baie dankie dat jul my plekkie gekies het altyd lekker om nuwe mense te ontmoet.

Altyd welkom.

Knip n Uiltjie
Mariana D - Jul 2019
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Mariana D

Baie aangename verblyf en baie gasvry.

Lekker gebly, mense baie vriendelik.

Knip n Uiltjie se terugvoer

Wardeer jul terugvoer hoop om weer te sien.

Groete
Zelda

Knip n Uiltjie
Thys B - Jun 2019
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
3/5
Thys B

Lekker geslaap. Dankie.

Sien sterre.

Knip n Uiltjie se terugvoer

Baie dankie vir die positiewe terugvoer,d ankie vir die ondersteuning.

Groete,
Zelda Fourie

Knip n Uiltjie
Zaheera O - Des 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Zaheera O

We had an awesome time.

We had a great time in Vryheid, the accommodation was peaceful and relaxed.

Knip n Uiltjie se terugvoer

Thank u so much Zaheera was so nice having u here, hope to see again have a blessed year.

Regards
Zelda and family

Knip n Uiltjie
Chantal S - Des 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Chantal S

Skoon, vriendelik, behulpsaam.

Dankie vir 'n heerlike aand se rus. Sal vir seker weer daar aangaan en volgende keer vleis en swemklere saamvat en hoop vir beter weer. Die diens is puik en die woonstel is netjies en skoon. Dankie.

Knip n Uiltjie se terugvoer

Baie dankie, hoop om jul weer te sien altyd welkom. Alles wat mooi is vir 2019 mag die n jaar vol hoogtepunte wees.

Ben en Zelda Fourie

Knip n Uiltjie
Rene D - Sep 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Rene D

Rustig en baie welkomend!

Ons het baie tuis gevoel en my kinders het lekker maats gemaak. Die mense is ons tipe mense. Dis werklik 'n besonderse plekkie.

Knip n Uiltjie se terugvoer

Baie dankie vir die mooi terugvoer. Was lekker om jul te ontmoet.
Ons hoop om jul weer te sien.
Groete
Zelda

Knip n Uiltjie
Karen J - Sep 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Karen J

Rustig, gerieflik, skoon en netjies.

Dit was 'n pragtige plekkie met alles wat jy nodig sou kry. Veilige parkeerplek vir ons motor was 'n pluspunt, asook die braaigeriewe. Ek beveel hulle met groot graagte vir enige ander reisgers aan.

Knip n Uiltjie se terugvoer

Baie dankie vir jul positiewe terugvoer,al ons gaste is spesiaal, hoop om weer te sien.
Groete
Zelda

Knip n Uiltjie
Barend W - Sep 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Barend W

Baie netjiese, veilige akkommodasie teen sakpasprys.

Nie net het LekkeSlaap ons volledige inligting voor ons aankoms aangestuur nie, Knip 'n Uiltjie se eienaars het ons ook volledig ingelig en was ons soos ou vriende baie tuis laat voel. 'n Baie aangename naweek geniet met alles byderhand wat so goed was soos om in 'n ander vertrek van jou eie plek te wees.

Knip n Uiltjie se terugvoer

Baie dankie.

Knip n Uiltjie
Anlie V - Aug 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Anlie V

Skoon, gemaklik en bekostigbaar!

Ideaal vir ons behoeftes gewees. Ons het vir 'n funksie Vryheid to gekom en moes basies net 'n plekkie kry om te oornag, sonder om die bank te breek! Die kamers en badkamer was skoon en netjies, en beddens gemaklik! Die kombuis was goed toegerus met self varsgebakte beskuit vir die volgende oggend se hongerkol op die maag! Baie dankie! Ons verblyf was aangenaam!

Knip n Uiltjie se terugvoer

Baie dankie vir jul positiewe terugvoer, lekker om tevrede kleinte te he dis julle wat alles die moeite werd maak. Ons hoop om julle weer te sien .
Seen groete alles wat mooi is.

Knip n Uiltjie
Patricia E - Jan 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Patricia E

Verwelkomende atmosfeer vir ons ruspunt.

Vriendelik en verwelkomende ontvangs. Baie veilig en rustig en kinder kan ook die spasie buite geniet. Sal beslis weer daar oornag.

Knip n Uiltjie se terugvoer

Baie dankie dat jul hier oornag het was lekker om jul te ontmoet en hoop om jul gou weer te sien. Alles wat mooi is.

Zelda

Knip n Uiltjie
Anke S - Jan 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Anke S

Aangenaam.

Baie dankie. Ons as gesin het dit baie geniet.

Knip n Uiltjie se terugvoer

Baie dankie vir jul positiewe terugvoering. Ons hoop om jul weer in die toekoms te sien.

Geseënde 2018

Knip n Uiltjie
Ansan B - Apr 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Ansan B

Ongelooflike vriendelike en behulpsame eienaars. Ons het heerlik gebly en sal beslis aanbeveel.

Zelda en haar man is geweldige aangename en behulpsame mense. Die plek is baie netjies en skoon met die mooiste tuin en grasperk. Hulle het ons tuis laat voel en self 'n mandjie met alle benodighede vir ons uitgesit by die braaiplek. Ek sal beslis weer daar bly as ons in die omgewing is.

Knip n Uiltjie se terugvoer

Baie dankie vir jul positiewe terugvoer, was so lekker om jul te ontvang. Jul het gekom as vreemdelinge maar is terug as ou kennisse en vriende. Altyd weer welkom. Alles wat mooi is, onthou as mense jou met 'n mooi gesindheid behandel kan jy nie anders as om hul terug so te behandel nie. Ons wardeer en geniet elke gas.

Groete
Ben en Zelda

Knip n Uiltjie
Marlene P - Jan 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Marlene P

Verblyf was netjies en voldoende vir ons gesin.

Sien sterre.

Knip n Uiltjie se terugvoer

Altyd weer welkom.

Knip n Uiltjie
Hansie B - Mrt 2018
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Hansie B

Aangenaam 'kort' rustig' netjies.

Eenheid is netjies en voldoen aan normale vereistes.

Knip n Uiltjie se terugvoer

Baie dankie vir die positiewe terugvoer altyd weer welkom.
Dankie vir jul ondersteuning.
Groete
Zelda Fourie

Knip n Uiltjie
Paul M - Okt 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
3/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Paul M

Comfortable.

Easy to find - situated on a quiet street. Spacious with friendly host.

Knip n Uiltjie se terugvoer

Thank u for the support,nice meeting u.

Hope to see again.

Regards,
Zelda

Knip n Uiltjie
Miranda H - Mrt 2018
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Miranda H

We had a very pleasant stay.

The Guest House was conveniently situated, no noise whatsoever. Room clean, ample hot water and we had a very comfortable night. Zelda was friendly and helpful, even at 08:00. Should the opportunity arise, we will make use of the Guest House again.

Hierdie resensie word in sy oorspronklike taal gewys.
Vertaal na Afrikaans.

Ons het 'n baie aangename tyd gehad.

Die gastehuis was gerieflik geleë, geen geraas hoegenaamd nie. Kamer skoon, baie warm water en ons het 'n baie gemaklike nag gehad. Zelda was vriendelik en behulpsaam, selfs om 08:00. As die geleentheid hom voordoen sal ons weer van die gastehuis gebruik maak.

Hierdie resensie is vertaal.
Sien oorspronklike in English.

Knip n Uiltjie se terugvoer

Thank you for the positive feedback, it is always nice meeting new people and building new friendships. We hope to see again, you are always welcome.

Regards,
Zelda

Knip n Uiltjie
Alet S - Des 2018
Algehele gradering
Netheid
3/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Alet S

In my omstandighede het julle ons baie ondersteun, dankie.

Baie dankie vir julle vriendelike ontvangs en verblyf. Sal altyd 'n plekkie in my hart wees.

Knip n Uiltjie se terugvoer

Baie dankie vir jou terugvoer, dit was lekker om jul te ontmoet hoop om weet te sien.

Geseende Kersfees en alles wat mooi is.

Zelda

Knip n Uiltjie
Jash M - Des 2017
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Jash M

Exceptional cleanliness and value.

Zelda was a pleasant and caring host. Her establishment was everything that was promised. Excellent nights rest. Thanks Zelda.

Knip n Uiltjie se terugvoer

Thank you Jash it was nice having you here and it was a pleasure hosting you for such long time.

Would be good to see you again in the future

Regards
Zelda Fourie

Knip n Uiltjie
Alida G - Okt 2017
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Alida G

Fantastiese plek.

Die plekkie is lieflik en skoon, dis so rustig en dis 'n pragtige plek. Zelda en haar man is uitstekende mense. Sal dit enige tyd aanbeveel. Die tuin is so mooi.

Knip n Uiltjie se terugvoer

Baie dankie, dit was lekker om julle hier te kon huisves! Ons is ook bly jul het dit geniet. Kom kuier gerus weer!

Alles wat mooi is.

Groete,
Zelda en Ben

Knip n Uiltjie
Jana J - Jun 2017
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Jana J

Baie goeie diens en waarde vir geld.

Ons was baie moeilike gaste, ons was nooit seker hoeveel aande ons gaan wees nie en hulle het net elke keer wat dinge verander het in lyn geval met ons. Sal weer by hulle boek!

Knip n Uiltjie se terugvoer

It is not always about receiving, giving is so much better.

Thank you for the support.

Knip n Uiltjie
Jana J - Jun 2017
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Jana J

Value for money.

Very good service, friendly staff and very helpful.

Hierdie resensie word in sy oorspronklike taal gewys.
Vertaal na Afrikaans.

Waarde vir geld.

Baie goeie diens, friendelike personeel en baie behulpsaam.

Hierdie resensie is vertaal.
Sien oorspronklike in English.

Knip n Uiltjie se terugvoer

To serve is our priority to do it well, we strive to give the best.

Thank you once again for the support.

Knip n Uiltjie
Mariette V - Sep 2017
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Mariette V

Warm verwelkoming,

Dit het gereën toe ons donker aangekom het, Zelda het vir ons almal warm sop gegee. Great, en dankie. Baie hulpvaardig gewees.

Knip n Uiltjie se terugvoer

Bly ons kon iets vir iemand beteken. Ons is nie hier om net te ontvang wil ook iets gee wat blywind is.

Alles wat mooi is.
Zelda

Knip n Uiltjie
Sonja P - Sep 2017
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Sonja P

Baie gasvry en baie mooi netjies.

Die verblyf was baie mooi, die eienaars baie gasvry en behulpsaam.

Knip n Uiltjie se terugvoer

Was lekker om jul hier te hê. Hoop om weer te sien.

Groete,

Knip n Uiltjie
Michelle K - Aug 2017
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Michelle K

Baie rustig en baie lekker.

Baie rustig en baie lekker, vriendelike mense!

Knip n Uiltjie se terugvoer

Baie dankie vir die terugvoering. Ek vertrou om jul in die toekoms weer te sien.

Seënwense vir jul.

Zelda Fourie

Knip n Uiltjie
René K - Aug 2017
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
René K

Vriendelike gasheer, uitstekende akkommodasie.

Ek het die akkommodasie puik gevind. Baie skoon en netjies. Zelda was baie vriendelik en behulpsaam. Ek sal die verblyf hoogs aanbeveel.

Knip n Uiltjie se terugvoer

Baie dankie vir positiewe terugvoer .

Lekker as mens se liefde vir mense n verskil kan maak.

Groete
Zelda

Knip n Uiltjie
Wileen A - Jun 2017
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Wileen A

Rustig.

Dankie Zelda vir gasvryheid!

Knip n Uiltjie se terugvoer

Baie dankie was n groot plesier,was lekker om jul hier te he.

Alles wat mooi is vir die toekoms.

Knip n Uiltjie
Chantel S - Jun 2017
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Chantel S

Stunning plek!

Eienaars kan trots voel! Dit is regtig 'n groot stukkie goud daai wat hulle geskep het! Is mal oor die mense en plek! Ons sal enige tyd weer daar gaan oornag! Mens voel tuis en welkom, soos in jou eie huis! Baie mooi opgemaak/gedoen! Dankie vir julle gasvryheid en omgee oom en tannie!

Knip n Uiltjie se terugvoer

Baie dankie vir jul ondersteuning altyd weer welkom.
Dankie vir die mooi terugvoer.

Groete geseende dag verder.

Knip n Uiltjie
Jana J - Jun 2017
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Jana J

Wonderlike akkommodasie.

Beste akkommodasie by ver. Goeie en vriendelike diens.

Knip n Uiltjie se terugvoer

Baie baie dankie alle eer aan my Skepper wat my die mens gemaak het wat ek is ,dankie vir mense soos jy wat dit vir my die moeite werd maak. Geseende dag.

Knip n Uiltjie
Jana J - Jun 2017
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Jana J

Excellent establishment.

Good service and very good accommodation!

Hierdie resensie word in sy oorspronklike taal gewys.
Vertaal na Afrikaans.

Uitstekende plek.

Goeie diens and baie goeie verblyf!

Hierdie resensie is vertaal.
Sien oorspronklike in English.

Knip n Uiltjie se terugvoer

Much appreciated thanks for your support once again.

Regards
Zelda

Knip n Uiltjie
Jana J - Jun 2017
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Jana J

Excellent establishment!

Brilliant service and accommodation. Well done!

Knip n Uiltjie se terugvoer

No words just God bless and thank you for seeing the small things and having a good heart and positive mind. Hope to see again. Zelda

Knip n Uiltjie
Jana J - Jun 2017
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Jana J

Good service.

Work Tripper was very accommodating towards our request. Will never use another agency.

Hierdie resensie word in sy oorspronklike taal gewys.
Vertaal na Afrikaans.

Goeie diens.

Work Tripper was baie akkommoderend ten opsigte van ons versoek. Ons sal nooit weer van 'n ander agentskap gebruik maak nie.

Hierdie resensie is vertaal.
Sien oorspronklike in English.

Knip n Uiltjie se terugvoer

Thanks for your positive feedback .Would like to be there for your needs in the future.
Regards,
Zelda

Knip n Uiltjie
Jana J - Jun 2017
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Jana J

Excellent establishment!

Excellent service and the rooms are beautiful. We were difficult customers not sure of how many nights and not sure how many people and the establishment help us with every request. Thanks for the great service!

Hierdie resensie word in sy oorspronklike taal gewys.
Vertaal na Afrikaans.

Uitstekende instansie!

Uitstekende diens en die kamers is pragtig. Ons was moeilike kliënte, nie seker hoeveel aande en gaste nie en die instansie het ons met elke versoek gehelp. Dankie vir die goeie diens!

Hierdie resensie is vertaal.
Sien oorspronklike in English.

Knip n Uiltjie se terugvoer

Thank you very much. Zelda

Knip n Uiltjie
Johan B - Apr 2017
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Johan B

Netjiese, skoon, gerieflike en goed toegeruste eenhede.

Die eenhede is baie keurig gemeubileer en skoon. Ons is baie gasvry ontvang en het ons verblyf daar geniet.

Knip n Uiltjie se terugvoer

Baie dankie Johan vir jul goeie terugvoer, altyd lekker om 'n tevrede gas te hê, elke gas is spesiaal. Seen vir 2018.
Zelda

Knip n Uiltjie
Madri N - Jan 2017
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Madri N

Home sweet home.

Ons is baie vriendelik ontvang. Het 'n rustig nagrus gehad. Die hoenderhaan se geraas vroeg die oggend het kleintyd-herinneringe op die plaas teruggebring. Sal weer van hulle gasvryheid gebruik maak.

Knip n Uiltjie se terugvoer

Baie, baie dankie vir jul positiewe terugvoer. Jul is altyd weer welkom. Ek is so bly jul kon mooi ou herinneringe by ons herleef.
Baie Groete
Zelda

Knip n Uiltjie
Leon H - Okt 2017
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Leon H

Ons verwagtinge is oortref.

Die verblyf was netjies en skoon en hul gasvryheid was baie goed. Baie dankie, ons sal beslis weer by Knip n Uiltjie oornag.

Knip n Uiltjie se terugvoer

Dankie vir die goeie terugvoer wardeer dit baie.Hoop om jul weer te sien.

Geseende dag.
Zelda fourie

Knip n Uiltjie
Michiel P - Jul 2017
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Michiel P

Baie gerieflik.

Persoonlike aandag, baie goeie geriewe, netjies en skoon.

Knip n Uiltjie se terugvoer

Baie dankie vir die terugvoer wardeer dit.
Groete,
Zelda

Knip n Uiltjie
Johan M - Apr 2017
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Johan M

Baie netjies en skoon. Puik.

Pragtige ruim kamers. Lekker gebly.

Knip n Uiltjie se terugvoer

Baie dankie vir jul positiewe terugvoer,hoop om jul weer te sien.

Groete
Zelda

Knip n Uiltjie
Edwin K - Des 2017
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Edwin K

Excellent.

Excellent services and the place was very clean. The only issue was I was expecting some room service for cleaning and changing of bedding because I spend two nights and had to go back to the same sheets.

Knip n Uiltjie se terugvoer

I do advertise no room service on the webpage and that guests are required to enquire if needed, I also do not change the bedding every night for the same guests if their booking is only for 2 nights.

Regards
Zelda Fourie

Knip n Uiltjie
Oloff H - Apr 2017
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Oloff H

Kamers is netjies, skoon en gerieflik. Verwelkoming baie hartlik.

Ons het na 11 nm daar aangekom en Zelda het opgebly vir ons en ons steeds hartlik verwelkom. Ons was reeds voor sonop daar uit en het 'n "goeie reis" sms van haar gekry. Zelda, baie dankie vir jou opoffering. Kamers was gerieflik en skoon. Ek kan eenhede enige tyd aanbeveel vir oornag verblyf

Knip n Uiltjie se terugvoer

Baie, baie dankie vir die goeie terugvoering. Dit is mense soos jul wat alles die moeite werd maak. Dit was lekker om jul te ontmoet en ons hoop om julle in die toekoms weer te sien.

Gods rykste seën en beskerming bid ek jul toe.

Groete
Zelda Fourie

Knip n Uiltjie
Alet B - Jul 2017
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Alet B

Ons het lekker gebly.

Die eenheid is ruim en in 'n stil omgewing. Ons het lekker gebly. Die eenheid was net nie baie goed toegerus om self kos te maak nie.

Knip n Uiltjie se terugvoer

Dankie vir die terugvoer ons is besig om dit toe te rus met sy eie wasbak vir kombuis. Hoop as jul weer hier kom dat jul verras sal wees met die verandering. Voorspoed vir 2018
Zelda

Knip n Uiltjie
Anneli N - Des 2016
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Anneli N

Die diens en gasvryheid was uitstekend.

Die diens was uitstekend sowel as die gasvryheid. Ek sal enigiemand aanbeveel om by Knip 'n Uiltjie oor te bly. Die diens is vriendelik en die eienaar gaan uit haar pad om 'n persoon tuis te laat voel.

Knip n Uiltjie se terugvoer

Baie baie dankie vir jul positiewe terugvoer waardeer dit opreg. Dis so lekker om mense soos jul te akkommodeer wat iets waardeer. Ek hoop om jul weer vorentoe te sien.
Geseënde dag
Zelda

Knip n Uiltjie
Gerda P - Des 2016
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Gerda P

Gasvrye gasheer en gasvrou, netjiese kamer met voldoende geriewe!

Beveel graag gastehuis aan.

Knip n Uiltjie se terugvoer

Goeie dag Gerda

Baie dankie vir jul positiewe terugvoer wardeer dit,hoop om jul in die toekoms weer te sien.
Geseende 2017 wardeer jul ondersteuning.

Groete
Zelda Fourie

Knip n Uiltjie
Amanda S - Okt 2016
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Amanda S

Het baie welkom gevoel.

Sal definitief weer van die verblyf gebruik maak.

Knip n Uiltjie se terugvoer

Dit was lekker om jul hier te hê. Ons sal jul graag weer wil sien.
Geseënde dag.

Knip n Uiltjie
Charlene F - Apr 2016
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Charlene F

Ongelooflik.

Kommunikasie van die begin tot einde van verblyf was uitstekend. Die hele plekkie was netjies en skoon, en die beddens baie gemaklik. Dankie vir alles ons sal weer kom kuier.

Knip n Uiltjie se terugvoer

Baie dankie.
Tevrede gaste is vir my 'n groot beloning, en ons hoop om jul gou weer te sien.
Alles wat mooi is,
Geseënde dag
Zelda

Knip n Uiltjie
Hennie D - Mrt 2016
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Hennie D

Waarde vir geld!

Zelda is baie 'n gasvrou sal dink jy is by jou eie huis. Waarde vir geld en pragtige kamers. Beslis weer daar oornag. Sal beslis aanbeveel.

Knip n Uiltjie se terugvoer

Baie dankie vir die positiewe terugvoer. Elke nuwe vriendskap is vir my 'n wins en dis wonderlik om nuwe mense te ontmoet.Hoop om jul weer in die toekoms te sien.
Groete
Zelda

Knip n Uiltjie
Lize G - Jul 2016
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Lize G

Gerieflike, skoon verblyf.

Ons was op 'n sakebesoek in Vryheid, as gesin met my 11-jarige seun. Die verblyf by Knip 'n Uiltjie was gerieflik, en baie skoon. Die eenheid het ook meer as genoeg spasie gehad vir die 3 van ons. Die gasvrou was vriendelik en daar was heerlike beskuit uitgesit in die eenheid vir die koffie, wat regtig dit spesiaal en "homely" maak! Daar was ook meer as genoeg handdoeke uitgesit en die eenheid was heerlik warm en gerieflik al was dit buite baie koud! Ons sal enige tyd weer daar bespreek met 'n sakebesoek aan Vryheid!

Knip n Uiltjie se terugvoer

Baie, baie dankie vir die positiewe terugvoer, ek waardeer jul ondersteuning sien uit om jul weer te sien. Dis gaste soos jul wat dit alles die moeite werd maak.
Alles wat mooi is.

Knip n Uiltjie
Louis L - Jun 2016
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Louis L

Baie skoon en netjies.

Zelda is baie gasvry en die eenheid was baie mooi skoon en netjies. Sal definitief aanbeveel as 'n gastehuis.

Knip n Uiltjie se terugvoer

Baie dankie vir jul positiewe terugvoer bly jul was hier was net 'n groot plesier hoop om weer te sien.

Knip n Uiltjie
Loretta N - Des 2016
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Loretta N

Dit was lekker maar net kort.

Die plek is baie netjies, maar daar is regtig net een ding wat my gepla het en dit is daar is nie hangplek vir klere nie. Ons was nie eers drie volle dae daar nie. Om heeltyd uit 'n sak te leef is nie lekker nie. Ons het basies net daar geslaap.

Knip n Uiltjie se terugvoer

Dankie vir die terugvoer sal defnitief na dit kyk. Jammer as dit enigsins ongerief veroorsaak het.Wardeer jul ondersteuning.

Groete,
Zelda

Knip n Uiltjie
Klippie M - Jun 2016
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Klippie M

Die plekkie is uitstekend om te oornag en dit is lekker stil en rustig.

Ek en my vrou het dit baie geniet by Knip 'n Uiltjie. Die plek was perfek vir wat ons nodig gehad het. Dit is lekker sentraal en alles is naby.

Knip n Uiltjie se terugvoer

Baie dankie vir die goeie terugvoering, dit was lekker om jul hier te hê, julle is enige tyd weer welkom.
Alles wat mooi is, geseënd.
Ben en Zelda

Knip n Uiltjie
Gerald R - Sep 2016
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Gerald R

Vriendelike mense, netjies en skoon en alles werk soos dit moet. Baie aangenaam.

Die eienaars is baie behulpsaam en vriendelik. Ons was daar vir werk en hulle het als gedoen om ons gerieflik te maak. Ek sal beslis die plek aan ander mense aanbeveel.

Knip n Uiltjie se terugvoer

Baie dankie. Ek waardeer jou positiewe terugvoering. Jul is altyd welkom.
Groete,
Zelda

Knip n Uiltjie
Lizette P - Des 2016
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
3/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Lizette P

Lekker.

Mense was baie vriendelik en behulpsaam dankie.

Knip n Uiltjie se terugvoer

Baie dankie was lekker om jul hier te he, julle is altyd welkom.

Groete,
Zelda

Knip n Uiltjie
Anonieme gas - Okt 2016
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
3/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
3/5
Anonieme gas
Elita W - Jun 2015
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Elita W

Rustig, inspirerend en net wat ek nodig gehad het

Gemaklike, netjiese en rustige plek. Tuin en kamers is pragtig netjies en inspirerend. Die gashere is baie aangename mense. Kinders welkom. Ek sal definitief terug gaan as ek ooit weer in Vryheid moet wees.

Knip n Uiltjie se terugvoer

Baie dankie vir die goeie terugvoer, dit was lekker om jul hier te hê.
Hoop om jul weer te sien.
Geseende daggie

Knip n Uiltjie
Grco A - Mei 2015
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Grco A

Baie lekker.

Beslis die moeite werd gewees. Ons het gevoel ons kuier by ou vriende. Sal beslis aanbeveel.

Marisca K - Mei 2015
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Marisca K

Gasvrou was baie vriendelik en behulpsaam!

Baie goeie waarde vir geld. Vriendelike mense.

Knip n Uiltjie se terugvoer

Voorspoed vir 2018.
Knip n Uiltjie
Zelda Fourie

Knip n Uiltjie
Melanie M - Mrt 2015
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Melanie M

Knip 'n Uiltjie was goed!

Maklik om te vind. Die terugvoer en kommunikasie oor verblyf was uitstekend! Die ontvangs by die bestemming was baie vriendelik.

Knip n Uiltjie se terugvoer

Kan nie glo jul was van my eerste klientenie. Wil julle net 'n voorspoedige 2018 toewens. Gods rykste seen.
Zelda

Knip n Uiltjie
Suzie V - Mei 2015
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Suzie V

Baie lekke!

Die mense was baie vriendelik en behulpsaam. Sal enige tyd weer daar gaan slaap!

Knip n Uiltjie se terugvoer

Lees nou deur al my terugvoere van 2015, wil net sê voorspoed vir 2018.
Groete,
Zelda, Knip n Uiltjie

Knip n Uiltjie
Vanaf R850
R850 R765
per nag, vir 2 mense
Vanaf R850
R850 R765
per nag, vir 2 mense
Maak 'n Bespreking
  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 9 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 13:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Boerenstraat 131, Vryheid, 3100, KwaZulu-Natal
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAABgVvgiNVp6ni8lR8ogFcj3uyJ35IQshQTMXbUOoy0uHwdcZTm1?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 was R850 nouVanaf R765 per nag, vir 2 mense 85 5 1 5 131 Boeren Street Vryheid 3100 KwaZulu-Natal 021 201 8901 13:00-19:00 10:00 -27.772386 30.788341

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang