Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Knob Thorn

Gastehuis

Resensies

5/ 5

Gebaseer op 8 resensies

Ongelooflik

Netheid
4.9
Ligging
5.0
Waarde vir geld
4.9
Diens
5.0
Veiligheid
5.0
Michael G
1 nag Besigheidsreis
5.0
Jul 2024

Easy access and comfortable. Awesome and close to all areas of Hoedspruit.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Lisa B
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Des 2023

Vriendelike diens. Ons het dit baie geniet! Die ligging was 'n welkome verrassing!

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Riana V
Kort verblyf Gesin met tieners
5.0
Jan 2023

Heerlike ruim woonstel met alles wat mens nodig het en meer. Pragtige woonstel wat baie ruim is met alles wat mens nodig het. Pragtige tuin en swembad met oulik braaigeriewe. Die woonstel het heerlike stoele binne die kamer en die gekleurde handdoeke was definitief 'n plus punt met die kinders. Heerlike groot kaste vir klere en die Peaceful Sleep en Doom was definitief 'n plus punt. Heleen is baie gasvry en vriendelik en ons het heerlik gebly sal definitief weer daar kom kuier in Hoedspruit.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Diane C
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Okt 2022

Excellent for an overnight stay. We stayed overnight on our way to Kruger, a nice place to break your journey.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Abrie L
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Sep 2022

Heerlike ontspanne omgewing. Vriendelike ontvangs, alles wat jy nodig het. Geniet die bosveld-atmosfeer. Lekker naby besigheid. Sal beslis weer van dit gebruik maak.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Abrie L
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Jul 2022

Was heerlik en ontspanne. Baie gasvrye, goeie diens en lieflike omgewing. Beveel dit vir almal aan.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Eleanore S
1 nag Saam met vriende
4.6
Sep 2022

Baie lekker. Het slegs oornag. Vriendelike diens.

Netheid
4.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0

Michal P
Kort verblyf Saam met vriende
5.0
Jan 2021

Goeie waarde vir geld and pragtige area om te bly. Sal weer soontoe gaan. Goeie waarde vir geld. Ek het nie 5 ster verblyf gesoek nie want ons verken die wêreld daar, maar die mense is wonderlik en vriendelik en ons het baie lekker geslaap en kuier in die plek. Ek sal vir seker weer soontoe gaan.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Annelie
Knob Thorn
Bly jul het die kuier geniet, dankie vir die goeie terugvoer

Ontmoet jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel

4.7/5

Annelie Geverifieer

Eiendomme 2

Resensies 39

Op LekkeSlaap 5 jaar

Vanaf
Vanaf R750
per nag, vir 2 mense
Vanaf
R750
per nag, vir 2 mense
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 6 mense
  • Geen kinders onder 3
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Knoppiesdoringstraat 638, Hoedspruit Wildlandgoed, Hoedspruit, 1380, Limpopo
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA3f226d51cf247eeaf68d8b43d7c25cc2835668d2d82ac74eb4b46e03641502b714eb830581cb23faf4d3733e765b6e2dc733?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R750 per nag, vir 2 mense 8 5 1 5 638 Knoppiesdoring Road Hoedspruit Wildlife Estate 1380 Limpopo 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -24.350344133067 30.970075893383

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang