Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Knob Thorn

Gastehuis

Ontmoet jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel

4.7/5

Annelie Geverifieer

Eiendomme 2

Resensies 39

Op LekkeSlaap 5 jaar

Opsomming van Resensie

5 uit 5van 8 resensies vir Knob Thorn
Netheid
4.9/5
Diens
5.0/5
Ligging
5.0/5
Veiligheid
5.0/5
Waarde vir geld
4.9/5
Michael G - Jul 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Michael G

Easy access and comfortable.

Awesome and close to all areas of Hoedspruit.

Lisa B - Des 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Lisa B

Vriendelike diens. Ons het dit baie geniet!

Die ligging was 'n welkome verrassing!

Riana V - Jan 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Riana V

Heerlike ruim woonstel met alles wat mens nodig het en meer.

Pragtige woonstel wat baie ruim is met alles wat mens nodig het. Pragtige tuin en swembad met oulik braaigeriewe. Die woonstel het heerlike stoele binne die kamer en die gekleurde handdoeke was definitief 'n plus punt met die kinders. Heerlike groot kaste vir klere en die Peaceful Sleep en Doom was definitief 'n plus punt. Heleen is baie gasvry en vriendelik en ons het heerlik gebly sal definitief weer daar kom kuier in Hoedspruit.

Diane C - Okt 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Diane C

Excellent for an overnight stay.

We stayed overnight on our way to Kruger, a nice place to break your journey.

Abrie L - Sep 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Abrie L

Heerlike ontspanne omgewing.

Vriendelike ontvangs, alles wat jy nodig het. Geniet die bosveld-atmosfeer. Lekker naby besigheid. Sal beslis weer van dit gebruik maak.

Abrie L - Jul 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Abrie L

Was heerlik en ontspanne.

Baie gasvrye, goeie diens en lieflike omgewing. Beveel dit vir almal aan.

Eleanore S - Sep 2022
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Eleanore S

Baie lekker.

Het slegs oornag. Vriendelike diens.

Michal P - Jan 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Michal P

Goeie waarde vir geld and pragtige area om te bly. Sal weer soontoe gaan.

Goeie waarde vir geld. Ek het nie 5 ster verblyf gesoek nie want ons verken die wêreld daar, maar die mense is wonderlik en vriendelik en ons het baie lekker geslaap en kuier in die plek. Ek sal vir seker weer soontoe gaan.

Knob Thorn se terugvoer

Bly jul het die kuier geniet, dankie vir die goeie terugvoer

Knob Thorn
Vanaf
Vanaf R750
per nag, vir 2 mense
Vanaf
R750
per nag, vir 2 mense
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 6 mense
  • Geen kinders onder 3
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Knoppiesdoringstraat 638, Hoedspruit Wildlandgoed, Hoedspruit, 1380, Limpopo
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA3f226d51cf247eeaf68d8b43d7c25cc2835668d2d82ac74eb4b46e03641502b714eb830581cb23faf4d3733e765b6e2dc733?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R750 per nag, vir 2 mense 8 5 1 5 638 Knoppiesdoring Road Hoedspruit Wildlife Estate 1380 Limpopo 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -24.350344133067 30.970075893383

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang