Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Knock Out View

Gastehuis

Resensies

4.6/ 5

Gebaseer op 309 resensies

Uitstekend

Netheid
4.7
Ligging
4.7
Waarde vir geld
4.5
Diens
4.4
Veiligheid
4.6
Charlie B
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Sep 2024

Alles wat ons nodig gehad het, en rustige nagrus! Was baie lekker en gerieflik, netjies en skoon, en die gasvryheid was puik!

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Daylinn B
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Jun 2024

Warm, sentraal, oulik, netjies, veilig. Heerlike plekkie, loop afstand. Meter van al die beste plekke, skoon en veilig! Was ook heelverbaas met die dienslewering. Dis lekker om terug te kom na 'n warm, skoon kamer toe.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Marlene
Knock Out View
Dankie vir jou resensie, dit was lekker om jou te ontmoet.

Carmen D
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Mei 2024

Ons was baie vriendelik verwelkom. Die plek was skoon en netjies. Ons het baie lekker gebly.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Marlene
Knock Out View
Baie dankie vir jou resensie, Carmen Du Preez. Ons hoop ons sien julle weer. Dankie.

Lizette B
Kort verblyf Gesin met klein kinders
5.0
Feb 2024

Very unique little town. We thoroughly enjoyed our stay here. It's walking distance from the beautiful town. The rooms were clean and comfortable. And the host was great. Will definitely visit again.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Marlene
Knock Out View
Thank you so much for your rating and review, it's much appreciated. We look forward to welcoming you again. Thanks.

Naas H
1 nag Saam met lewensmaat
4.6
Jul 2024

Lekker gebly. Baie lekker gebly, afgesien van gure weersomstandighede.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
4.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
5.0
Marlene
Knock Out View
Baie dankie, julle het regtig op die allerkoudste aand by ons oorgebly. Ons hoop die elektriese komberse het julle darem warm gehou. Baie dankie.

Tumelo M
Kort verblyf Saam met lewensmaat
4.4
Mrt 2024

Marvelous. Very nice and welcoming. A true reflection of a house of love and warmth from the owner and workers.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
3.0
Diens
5.0
Ligging
4.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Marlene
Knock Out View
Wow, this is an amazing review, thank you so much. We loved having you as our guests. Please do come again. Thanks

Eben V
1 nag Saam met lewensmaat
4.4
Jan 2024

Baie aangename ervaring. Dit was 'n baie lekker plek om te bly. Aangename gidsvrou en alles was in plek.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
4.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
4.0
Marlene
Knock Out View
Baie dankie vir die positiewe terugvoering, ons waardeer dit. Kom gerus weer, dit was lekker om julle as ons gaste te hê. Dankie.

Ansie D
1 nag Saam met lewensmaat
4.2
Mrt 2024

Die plekkie is goed vir oornag, maar vir langer bly is dit effe beknop. Sien sterre.

Netheid
5.0
Diens
4.0
Ligging
5.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
3.0
Marlene
Knock Out View
Dankie vir die resensie, Ansie, ons waardeer dit. Die resensie beskryf hoe ons die 3 (klein) eenhede adverteer, as oornag eenhede. Ons stuur altyd 'n e-pos met ons webadres en noem daarin die eenheid wat bespreek is sodat gaste voor die tyd daarna kan loer en kan seker maak dat hulle tevrede is. Baie dankie.

Jessica R
Kort verblyf Gesin met tieners
5.0
Aug 2023

Amazing experience. Beautiful rooms, neat, close to everything.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Marlene
Knock Out View
Thank you for your review, much appreciated. Thank you for staying with us.

Melanie G
Kort verblyf Gesin met klein kinders
5.0
Mei 2023

Lieflike uitsig! Vriendelike diens! Heerlik gekuier. Vriendelike personeel. Netjiese, ruim eenheid.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Marlene
Knock Out View
Baie dankie vir die resensie, Ons hou daarvan as ons gaste dit geniet het by ons. Kom gerus weer. Dankie

Ontmoet jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel

4.6/5

Marlene Geverifieer

Eiendomme 2

Resensies 399

Op LekkeSlaap 11 jaar

Vanaf R780
R780 R663
per nag (plek vir 2)
Vanaf R780
R780 R663
per nag (plek vir 2)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 14 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 15:00 tot 18:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Hoofstraat 175, Clarens, 9707, Vrystaat
  • TGCSA-gradering:
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAadecd1f4706c18c409b896c994ca2fa057202503c56e3e3da63c86b312db89f6c0830f1a141c60c860c5763934ca78bd89dd?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 was R780 nouVanaf R663 per nag (plek vir 2) 309 5 1 5 175 Main Street Clarens 9707 Vrystaat 021 201 8901 15:00-18:00 10:00 -28.518293598356 28.418296349536

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang