Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Knock Out View

Gastehuis
  • Kapasiteit: 14 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 15:00 tot 18:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Hoofstraat 175, Clarens, 9707, Vrystaat
  • Vanaf R780 R663 per nag (plek vir 2)
  • TGCSA-gradering:

Beskrywing

Knock Out View bied sonkrag-aangedrewe verblyf in die hoofstraat, 500 meter vanaf die middel van die kunsdorpie, Clarens. Dit is ideaal vir sakereisigers of gesinne.

Dit spog met pragtige verblyf in 2 selfsorg-eenhede, Peace and Joy, wat berguitsigte het. Dit bied elk slaapplek aan 4 persone. Die kinders sal mal wees oor die solder-slaaparea.

Verblyf is beskikbaar in 2 selfsorgeenhede en 3 sakpas-oornageenhede. Alle eenhede is toegerus met gemaklike beddens en 'n badkamer. Ander geriewe op die perseel sluit in 'n braai-area, veilige parkeerplek en gratis WiFi.

Knock Out View is die ideale basis vir gaste wat staproetes in Clarens en die Golden Gaste Nasionale Park wil verken. Doendinge in die omgewing sluit perdry, fietsry, bergfietsry, witwatervlotvaart, ens. in. Knock Out view kan jou help met besprekings by restaurante, safari-toere, voetslaanroetes, wildritte en wyn en kaas proe binne die onmiddellike omgewing vir die hele gesin.

Kenmerke

Afrikaans
Braaiplek
Gratis WiFi

Geriewe

  • Braaiplek
  • Wasgoeddiens
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Malaria-vrye streek
  • Satelliet-TV
  • Selfsorg
  • Daaglikse Skoonmaakdiens
  • Gratis WiFi
  • WiFi

Aktiwiteite Naby

  • Perdry
  • Visvang
  • Forelhengel
  • Wynproe
  • Fietsry
  • Wildritte
  • Wildkyk
  • Begeleide Wandelpaaie
  • Bergfietsroetes

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels

Parkeerplek

  • Agter Elektriese Hek
  • Parkering Van Die Straat Af

Betaalopsies op Perseel

  • Visa
  • Mastercard
  • Kontant
  • Elektroniese Fondsoorplasing

Opsomming van Resensie

4.6 uit 5van 309 resensies vir Knock Out View
Netheid
4.7/5
Diens
4.4/5
Ligging
4.7/5
Veiligheid
4.6/5
Waarde vir geld
4.5/5

Ontmoet jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel

4.6/5

Marlene Geverifieer

Eiendomme 2

Resensies 399

Op LekkeSlaap 11 jaar

Ligging

  • Hoofstraat 175, Clarens, 9707, Vrystaat
  • Gaste dink Knock Out View het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf R780
R780 R663
per nag (plek vir 2)
Vanaf R780
R780 R663
per nag (plek vir 2)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 14 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 15:00 tot 18:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Hoofstraat 175, Clarens, 9707, Vrystaat
  • TGCSA-gradering:
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAadecd1f4706c18c409b896c994ca2fa057202503c56e3e3da63c86b312db89f6c0830f1a141c60c860c5763934ca78bd89dd?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 was R780 nouVanaf R663 per nag (plek vir 2) 309 5 1 5 175 Main Street Clarens 9707 Vrystaat 021 201 8901 15:00-18:00 10:00 -28.518293598356 28.418296349536

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang