Plaas Knoetzie Kamma
Ontmoet jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
4.9/5
Daleen Geverifieer
Eiendomme 1
Resensies 174
Op LekkeSlaap 9 jaar
Opsomming van Resensie
Dean K - Sep 2024
Algehele gradering
Nice and secure, awesome view.
Plaas Knoetzie Kamma se terugvoer
Dankie, hoop om jou gou weer te sien.
Frikkie V - Sep 2024
Algehele gradering
Netjies, skoon, veilig, pragtige uitsig, als was net wonderlik.
Plaas Knoetzie Kamma se terugvoer
Hallo Frikkie,
Baie dankie vir julle ondersteuning. Dit word opreg waardeer.
Sharon O - Sep 2024
Algehele gradering
Fantastic.
Sharon H - Aug 2024
Algehele gradering
Loved it.
Plaas Knoetzie Kamma se terugvoer
Thank you for the support.
Pieter L - Jul 2024
Algehele gradering
Tuinroete perfekte verblyf.
Plaas Knoetzie Kamma se terugvoer
Hallo Pieter, baie dankie vir die resensie. Dankie dat jy die trou fotos met my gedeel het.
Was bietjie koud en nat.
Dankie vir julle ondersteuning.
Anna-marie G - Jun 2024
Algehele gradering
Ongelooflik mooi.
Plaas Knoetzie Kamma se terugvoer
Baie dankie vir jou ondersteuning, Anna-Marie.
Kerien V - Jun 2024
Algehele gradering
Wonderlik.
Plaas Knoetzie Kamma se terugvoer
Baie dankie vir die resensie, Kerien.
J. D - Jun 2024
Algehele gradering
Pragtige buitelug lewe.
Plaas Knoetzie Kamma se terugvoer
Baie dankie vir die resensie.
Willem S - Jun 2024
Algehele gradering
Baie rustig en veilig.
Plaas Knoetzie Kamma se terugvoer
Baie dankie vir die resensie, Willem.
Dean K - Mei 2024
Algehele gradering
Awesome.
Plaas Knoetzie Kamma se terugvoer
Thank you for the support
Eveline M - Mei 2024
Algehele gradering
Wonderlik, vreedsaam, mooi ligging, rus en vrede.
Plaas Knoetzie Kamma se terugvoer
Baie dankie, Eveline. Julle English Bulldog is pragtig.
Natasha S - Mei 2024
Algehele gradering
Fantasies.
Plaas Knoetzie Kamma se terugvoer
Baie dankie vir die ondersteuning, Natasha.
Desiree V - Apr 2024
Algehele gradering
5 ster gehalte met 5 ster diens.
Plaas Knoetzie Kamma se terugvoer
Desiree, baie dankie vir die resensie. Was lekker om julle te akkommodeer.
Stephanus C - Mrt 2024
Algehele gradering
Was 'n baie aangename ondervinding, ons sal beslis weer daar wil gaan bly.
Plaas Knoetzie Kamma se terugvoer
Baie dankie vir die resensie, Stephanus. Hoop om julle weer te sien.
Charl M - Mrt 2024
Algehele gradering
Baie lekker!
Plaas Knoetzie Kamma se terugvoer
Hallo Charl,
Baie dankie vir julle ondersteuning.
Jack en Daleen
Ruan V - Mrt 2024
Algehele gradering
Rustige plek waar jou siel rus vind.
Plaas Knoetzie Kamma se terugvoer
Hallo Ruan,
Bly jy kon darem vissie vang.
Jack en Daleen
Johan N - Mrt 2024
Algehele gradering
Dis 'n lekker plek om net rustig te wees.
Plaas Knoetzie Kamma se terugvoer
Baie dankie vir die resensie Johan, hoop om julle gou weer te sien.
Rodene P - Mrt 2024
Algehele gradering
Beste naweek weg.
Plaas Knoetzie Kamma se terugvoer
Baie dankie vir die resensie. Hoop om julle weer te sien.
Johaness Khuthadzo M - Feb 2024
Algehele gradering
It was the best place we have been to. It was just breathtaking.
Plaas Knoetzie Kamma se terugvoer
Thank you for the review
Ronel D - Feb 2024
Algehele gradering
Goeie waarde vir geld. Heerlike lugging. Rustige plaas atmosfeer naby die dorp.
Plaas Knoetzie Kamma se terugvoer
Baie dankie vir die resensie en die ondersteuning
Fred K - Feb 2024
Algehele gradering
Rustig skoon en netjies.
Plaas Knoetzie Kamma se terugvoer
Baie dankie vir die resensie Fred.
Kobus P - Feb 2024
Algehele gradering
Netjies, gerieflik.
Plaas Knoetzie Kamma se terugvoer
Hallo Kobus, dit was so lekker om julle te kon ontmoet. Baie dankie dat ons dierekinders by julle kon kom kuier het.
Ernest D - Feb 2024
Algehele gradering
Netjies mooi uitsig. Ruim vertrekke.
Plaas Knoetzie Kamma se terugvoer
Hallo Ernest,
Baie dankie vir die resensie. Sien julle gou weer.
Nicole D - Jan 2024
Algehele gradering
Ongelooflik lekker en rus vir die siel!
Plaas Knoetzie Kamma se terugvoer
Was lekker om jou te ontmoet.
Jack en Daleen
Elmarie S - Jan 2024
Algehele gradering
Kan nie wag vir ons volgende besoek nie.
Plaas Knoetzie Kamma se terugvoer
Baie dankie vir die resensie
Pieter T - Apr 2024
Algehele gradering
Skoon, rustig, netjies en baie veilig.
Plaas Knoetzie Kamma se terugvoer
Dankie vir die resensie.
Gerald J - Feb 2024
Algehele gradering
Baie lekker.
Plaas Knoetzie Kamma se terugvoer
Hallo Gerald,
Baie dankie dat jy die tyd geneem het om hierdie resensie te los. Kan jy asb. voorstelle maak waar ons kan verbeter om enige toekomstige kuiers by ons gemaklik te maak?
Daleen
Howie R - Jan 2024
Algehele gradering
Dit was baie lekker gewees.
Plaas Knoetzie Kamma se terugvoer
Hallo Howie, baie dankie vir die resensie
Piet B - Jan 2024
Algehele gradering
Fantastic.
Plaas Knoetzie Kamma se terugvoer
Hallo Piet, baie dankie vir die resensie.
Faried C - Jan 2024
Algehele gradering
Tranquil, peaceful break from the city.
Plaas Knoetzie Kamma se terugvoer
Thank you for the review.
Lyle E - Sep 2024
Algehele gradering
Great, comfortable stay.
Plaas Knoetzie Kamma se terugvoer
Thank you for the review.
Morgan A - Apr 2024
Algehele gradering
Very good.
Plaas Knoetzie Kamma se terugvoer
Thank you for the review.
Istelle M - Des 2023
Algehele gradering
Puik diens.
Plaas Knoetzie Kamma se terugvoer
Hallo Istelle,
Was lekker om jou te ontmoet. Hoop om jou weer te sien
Jack en Daleen
Francois R - Des 2023
Algehele gradering
Netjiese, skoon en ruim chalet.
Plaas Knoetzie Kamma se terugvoer
Baie dankie vir die ondersteuning
Elmarie D - Des 2023
Algehele gradering
Worth every cent!
Plaas Knoetzie Kamma se terugvoer
Baie dankie vir die resensie, Elmarie. Hoop om julle gou weer te sien. Jack en Daleen
Nicol C - Des 2023
Algehele gradering
Belewendes.
Plaas Knoetzie Kamma se terugvoer
Baie dankie vir die resensie. Hoop om julle weer te sien.
Jack en Daleen
Tania V - Des 2023
Algehele gradering
Ek was jammer dat ek nie meer aande bespreek het by Plaas Knoetzie Kamma nie!
Plaas Knoetzie Kamma se terugvoer
Baie dankie vir jou resensie, Tania. Dit was lekker om jou te ontmoet. Sien jou weer. Groete, Jack en Daleen.
Gerhard S - Nov 2023
Algehele gradering
Sal dit vir ander aanbeveel vir 'n heerlike wegbreek.
Plaas Knoetzie Kamma se terugvoer
Hallo Gerhard,
Baie dankie vir die ondersteuning.
Hoop om julle weer te sien.
Anton M - Okt 2023
Algehele gradering
Ongelooflike plaas ervaring.
Plaas Knoetzie Kamma se terugvoer
Baie dankie vir die review Anton, hoop om julle weer te sien
David V - Okt 2023
Algehele gradering
Rustig, veilig, na aan die natuur. Weg van die bedrywighede van die stad totaal anders.
Plaas Knoetzie Kamma se terugvoer
Dankie vir die review David, hoop om julle weer te sien
Charlie G - Sep 2023
Algehele gradering
Fantasties.
Plaas Knoetzie Kamma se terugvoer
Baie dankie vir die review Charlie,
Hoop om julle weer te sien
Jack en Daleen
Gerrit V - Sep 2023
Algehele gradering
Ons het die rustigheid baie geniet, sal weer kom kuier.
Plaas Knoetzie Kamma se terugvoer
Baie dankie vir die review Gerrit, Bly julle het die rustigheid by ons geniet
Penny R - Aug 2023
Algehele gradering
Awesome.
Plaas Knoetzie Kamma se terugvoer
Thank you for the review Penny, hope to see you again.
Dirk C - Aug 2023
Algehele gradering
Amazing accommodation
Plaas Knoetzie Kamma se terugvoer
Baie dankie vir die ondersteuning, hoop om julle gou weer te sien
Andre B - Jul 2023
Algehele gradering
Awesome!
Plaas Knoetzie Kamma se terugvoer
Baie dankie Andre,
Ronel D - Jun 2023
Algehele gradering
Heerlik, gemaklik, pragtige uitsig! Ruim eenhede.
Plaas Knoetzie Kamma se terugvoer
Ronel,
Baie dankie vir die review.
Sien julle gou weer
Jack en Daleen
June J - Jun 2023
Algehele gradering
Lovely place, will definitely go here again.
Plaas Knoetzie Kamma se terugvoer
Hi June,
Thank you for the review.
Hope to see you again.
Jack and Daleen
Amelia V - Jun 2023
Algehele gradering
Baie vriendelike en hulpvaardige diens.
Plaas Knoetzie Kamma se terugvoer
Hi Amelia,
Baie dankie vir julle ondersteuning. Was lekker om julle op die plaas te kan ontvang.
Jack en Daleen
Leandra V - Mei 2023
Algehele gradering
Rustig, gerieflik, puik diens.
Plaas Knoetzie Kamma se terugvoer
Baie dankie vir die resensie Leandra. Die kaggel maak regtig 'n groot verskil in Botha se Plaashuis. Jack en Daleen
Johannes E - Mei 2023
Algehele gradering
Baie lekker!
Plaas Knoetzie Kamma se terugvoer
Baie dankie , geniet julle bondeltjie liefde. Jack en Daleen
Ursula L - Mei 2023
Algehele gradering
Lieflike plek!
Plaas Knoetzie Kamma se terugvoer
Hi Ursula.
Baie dankie vir die mooi resensie. Hoop om julle gou weer te sien.
Jack en Daleen.
Hendrina S - Mei 2023
Algehele gradering
Fantasties.
Plaas Knoetzie Kamma se terugvoer
Baie dankie vir julle ondersteuning Hendrina.
Richard W - Apr 2023
Algehele gradering
Clean, quiet and peaceful country accommodation.
Plaas Knoetzie Kamma se terugvoer
Thank you for the review. Hope to see you again.
Karen V - Apr 2023
Algehele gradering
Baie goed geleë en my verblyf was aangenaam.
Plaas Knoetzie Kamma se terugvoer
Hi Karen, baie dankie vir die advies. Ons sal dit ingedagte hou.
Shaun W - Apr 2023
Algehele gradering
Very peaceful area.
Plaas Knoetzie Kamma se terugvoer
Hi there,
Thank you for the review.
Hope to see you again.
Jack and Daleen
Lizzy V - Mrt 2023
Algehele gradering
Knoetzie Kamma.
Plaas Knoetzie Kamma se terugvoer
Hallo Hettie,
Dankie vir die resensie. Hoop jou dogter het reggekom met verblyf.
Daleen en Jack
Christa V - Mrt 2023
Algehele gradering
Netjiese plaasverblyf.
Plaas Knoetzie Kamma se terugvoer
Hi Christa, lekker om julle te kon ontmoet. Hoop om julle weer te sien. Jack en Daleen
Bradley S - Feb 2023
Algehele gradering
Nice farm experience.
Plaas Knoetzie Kamma se terugvoer
Thank you for the review. Bradley. Hope to see you again.
Marné B - Feb 2023
Algehele gradering
Mooi natuurskoon en rustigheid.
Plaas Knoetzie Kamma se terugvoer
Hi Marne,
Baie dankie vir die review. Hoop om julle weer te sien.
Heidy O - Feb 2023
Algehele gradering
Absolutely amazing!
Plaas Knoetzie Kamma se terugvoer
Hallo Heidy,
Dankie vir die resensie. Die inverters help darem om dit bietjie gemakliker te maak vir die gaste.
Hoop om julle weer te sien.
Jack en Daleen
Tracy N - Feb 2023
Algehele gradering
Sien sterre.
Plaas Knoetzie Kamma se terugvoer
Baie dankie vir die resensie Tracy, hoop om julle weer te sien.
Kerstin V - Jan 2023
Algehele gradering
Tranquil and wonderful.
Plaas Knoetzie Kamma se terugvoer
Thank you for the review. Hope to see you soon again. Daleen and Jack
Elize V - Jan 2023
Algehele gradering
Ontspan in rustige plaasatmosfeer.
Plaas Knoetzie Kamma se terugvoer
Baie dankie vir die terugvoering Elize. Sien julle binnekort weer. Daleen en Jack
Cathy H - Jan 2023
Algehele gradering
Fantasties, ons sal hul hoogs aanbeveel!
Plaas Knoetzie Kamma se terugvoer
Baie dankie vir die great resensie. Hoop om julle weer te sien.
Sandra( Bespreking Is Vir Andre Joubert) J - Des 2023
Algehele gradering
Heerlik gekuier oppi plaas!
Plaas Knoetzie Kamma se terugvoer
Baie dankie vir die resensie, Sandra.
Adri S - Des 2023
Algehele gradering
Pragtige omgewing en netjiese verblyf.
Plaas Knoetzie Kamma se terugvoer
Hallo Adri,
Baie dankie vir die resensie.
Jack en Daleen
Brenda J - Nov 2023
Algehele gradering
Neat, tidy, peaceful and safe.
Plaas Knoetzie Kamma se terugvoer
Hallo Brenda, baie dankie vir die review. Al die check-in inligting is via WhatsApp na jou foon gestuur. Jy het baie dankie gesê. Die boodskap maak dit baie duidelik dat jy deur alles moet lees. Jy het ook 'n kaart ontvang om jou na jou eenheid te lei. Die check-in tyd wat jy deur gestuur het, was die volgende, 'Sal so na 17h00 daar wees. Hoop dit is ok.' Jy het egter lank na 17h00 arriveer. Daar is heeltyd met jou gekommunikeer oor die foon. Toe jy probleem ondervind het met die krag om 20h50 die aand, het ons dadelik afgekom en dit uitgesorteer. Ons het heeltyd met jou gekommunikeer oor load shedding ens. Jammer dat jy voel dat die klantediens nie voldoende was nie.
Louise B - Apr 2023
Algehele gradering
Goeie waarde vir geld.
Plaas Knoetzie Kamma se terugvoer
Baie dankie vir die review. Ons het die hekkies wat vas is afgehaal omdat dit roes.
Sal definitief die fotos op datum bring
Jayme K - Mei 2023
Algehele gradering
It had a serene affect which both my partner and I loved. My son especially loved the roaming sheep and dam.
Plaas Knoetzie Kamma se terugvoer
Thank you for the review.
Beyers L - Apr 2023
Algehele gradering
Die kamers is langs mekaar.
Plaas Knoetzie Kamma se terugvoer
Hi Beyers,
Dankie vir die review.
Jo-ann B - Des 2023
Algehele gradering
Very comfortable. We were looked after. Thank you very much!
Plaas Knoetzie Kamma se terugvoer
Dankie vir die resensie
Riana S - Nov 2023
Algehele gradering
Nice stay.
Plaas Knoetzie Kamma se terugvoer
Dankie vir die resensie, Riana.
Alhoewel daar loadshedding en onderhoud deur Eskom was, het die volgende nog gewerk vanaf die sonkragpanele of gas af:
Ligte
TV
WiFi
Gas vir koskook en die ketel
Geyser
Al wat nie gewerk het nie, was die mikrogolf oond. Die krag wat af was, het glad nie die lewensomstandighede beïnvloed nie.
Locatie, julle was bewus dat ons op 'n plaas is en jou man wou spesifiek kom visvang het.
Veiligheid, ons het 'n elektriese heining met afstandbeheerde hekke.
Kliëntediens, daar was heeltyd met jou kommunikeer voor en tydens julle verblyf by ons via WhatsApp. Ek het julle ook ontvang in die eenheid toe julle ingeboek het.
Netheid, ek het self die eenheid self nagegaan met julle vroeër inboek en die eenheid was silwerskoon. Ons het selfs julle hondjie geakkommodeer.
Ek voel julle het baie goeie waarde vir geld gekry en jou resensie is onregverdig.
Alice O - Des 2022
Algehele gradering
Rustig en skoon.
Plaas Knoetzie Kamma se terugvoer
Hi Alice, it's always nice to have you back.
Riette D - Des 2022
Algehele gradering
Baie mooi en skoon akkommodasie.
Plaas Knoetzie Kamma se terugvoer
Dankie vir die resensie, Riette. Sien julle gou weer.
Eva M - Nov 2022
Algehele gradering
Excellent communication.
Plaas Knoetzie Kamma se terugvoer
Hi Eva, it was so nice meeting you. Hope to see you again in the future. Jack and Daleen
Andre O - Nov 2022
Algehele gradering
Baie gerieflik.
Plaas Knoetzie Kamma se terugvoer
Hallo Andre, baie dankie vir die ondersteuning.
Johan V - Okt 2022
Algehele gradering
'n Juweel van 'n plek!
Plaas Knoetzie Kamma se terugvoer
Hi Johan, baie dankie vir die resensie. Hoop om julle gou weer te sien.
Johan E - Okt 2022
Algehele gradering
Rustig en baie mooi. Geriewe van uitstaande gehalte.
Plaas Knoetzie Kamma se terugvoer
Dankie vir die resensie Johan.
Romaine S - Okt 2022
Algehele gradering
Very good experience.
Plaas Knoetzie Kamma se terugvoer
Hi Romaine,
Thank you for the review.
Yolandi L - Okt 2022
Algehele gradering
Onvergeetlike wegbreek.
Lees meerPlaas Knoetzie Kamma se terugvoer
Hi Yolandi
Baie dankie vir die resensie.
Hoop om julle weer te sien.
Karin K - Aug 2022
Algehele gradering
Die uitsig van stoep is pragtig. Dit was heerlik rustig en sommer ook 'n lekker plaaservaring, met skape wat daar rond wei.
Plaas Knoetzie Kamma se terugvoer
Hallo Karin,
Baie dankie vir julle ondersteuning. Hoop om julle weer te sien.
Jack en Daleen
Colleen V - Aug 2022
Algehele gradering
From the moment where walked into Botha Plaashuis my children could not stop raving about the inside.
Plaas Knoetzie Kamma se terugvoer
Colleen,
Thank you for the review.
So glad you enjoyed your stay with us.
Hope to see you again.
Daleen and Jack
Renza G - Jul 2022
Algehele gradering
Dit was baie aangenaam gewees.
Plaas Knoetzie Kamma se terugvoer
Hi daar,
Baie dankie vir die review.
Voel asb vry om vir my lysie van addisionele eetgerei te stuur.
Daleen en Jack
Karin N - Jul 2022
Algehele gradering
Baie pragtige plekkie. Baie netjies.
Plaas Knoetzie Kamma se terugvoer
Hi Karen,
Baie dankie vir die review.
Hoop om julle weer te sien.
Daleen
Brannon H - Jul 2022
Algehele gradering
Was heerlik om die natuur so voor jou te beleef. Dis asemrowend mooi en die huis puik. Wat daar kort was net 'n binnebraai of kaggel, maar vir my is dit 9 uit 10.
Plaas Knoetzie Kamma se terugvoer
Hi Brannon,
Baie dankie vir die review.
Ons is besig om na die binne kaggel opsie te kyk. Aangesien die braai area alreeds op die balkon area is.
Die eenheid gaan dan verander na 'n 4 slaap eenheid toe.
Hoop om julle weer te sien.
Daleen en Jack
Arnien K - Jul 2022
Algehele gradering
Dit was nou 'n heerlike wegbreek.
Plaas Knoetzie Kamma se terugvoer
Hi Arnien,
Hoop om julle weer te sien.
Jacques H - Jun 2022
Algehele gradering
Heerlike wegbreek gewees.
Plaas Knoetzie Kamma se terugvoer
Hi Jacques,
Jammer ek kon julle nie vir later akkommodeer die Sondag nie.
Sien julle spoedig weer.
Yolandi H - Mei 2022
Algehele gradering
Absoluut pragtig en rustig.
Plaas Knoetzie Kamma se terugvoer
Baie dankie vir die resensie Yolandi. Sien julle gou weer.
Mike M - Mei 2022
Algehele gradering
Great wonderful quiet stay.
Plaas Knoetzie Kamma se terugvoer
Thank you for the review Mike. Hope to see you soon.
Eben L - Mei 2022
Algehele gradering
Die lekkerste wegbreeknaweek in jare. Stil, skoon en vriendelik.
Plaas Knoetzie Kamma se terugvoer
Baie dankie vir die resensie, Eben. Hoop om julle weer te sien.
Suzette P - Apr 2022
Algehele gradering
Waarde vir geld, baie mooi omgewing en lekker geleë.
Plaas Knoetzie Kamma se terugvoer
Baie dankie vir die resensie, Suzette. Hoop jy het jou wasgoed mandjies gekry.
Marilyn R - Apr 2022
Algehele gradering
Value for money, will be back!
Plaas Knoetzie Kamma se terugvoer
Thank you for the review Marilyn. Hope to see you again.
Daleen and Jack
Gert V - Mrt 2022
Algehele gradering
Vreeslik lekker, baie rustig en mooi.
Plaas Knoetzie Kamma se terugvoer
Hi Gert,
Baie dankie vir die mooi review.
Hoop om julle gou weer te sien
Daleen en Jack
Amelia B - Mrt 2022
Algehele gradering
Dit was wonderlik.
Plaas Knoetzie Kamma se terugvoer
Baie dankie Amelia,
Hoop om julle gou weer te sien
Louis B - Mrt 2022
Algehele gradering
Dit was baie lekker en ons sal beslis weer gaan. Dit is geleë op 'n gedeelte van ons ou familieplaas.
Plaas Knoetzie Kamma se terugvoer
Was baie lekker om julle te ontmoet en so bietjie saam die geskiedenis uit te vind.
Hannelie Loubser L - Mrt 2022
Algehele gradering
Stukkie hemel op aarde.
Plaas Knoetzie Kamma se terugvoer
Baie dankie vir julle onder steuning Hannelie.
Louis V - Feb 2022
Algehele gradering
Sentraal, modern en waarde vir geld.
Plaas Knoetzie Kamma se terugvoer
Baie dankie vir julle ondersteuning.
Eugene D - Feb 2022
Algehele gradering
Puik verblyf.
Plaas Knoetzie Kamma se terugvoer
Dankie vir julle vriendelikheid Eugene.
Francois K - Feb 2022
Algehele gradering
Fantasties.
Plaas Knoetzie Kamma se terugvoer
Francois,
Baie dankie vir die resensie. Was baie lekker om julle te ontmoet.
Baie dankie dat julle die huise so skoon gelos het. Dit word waardeer.
Hoop om julle weer te sien.
Sue J - Jan 2022
Algehele gradering
Clean, peaceful and our dog now wants to live on a farm!
Plaas Knoetzie Kamma se terugvoer
Thank you for the review Sue.
Will look at the driveway problem.
Cheryl J - Jan 2022
Algehele gradering
What an awesome farm. Beautifully furnished. Comfortable beds with quality linen. Plus an awesome helpful farm owner. The peace and tranquility was wonderful.
Plaas Knoetzie Kamma se terugvoer
Hi Cheryl,
Thank you for the the review.
Hope to see you again.
Daleen and Jack
Suzel S - Jan 2022
Algehele gradering
Stukkie hemel op aarde.
Plaas Knoetzie Kamma se terugvoer
Carel en Suzel, baie dankie vir die mooi woorde.
Sien julle gou weer
Daleen en Jack
Erna V - Jan 2022
Algehele gradering
Heerlik, rustig, modern en goed toegerus.
Plaas Knoetzie Kamma se terugvoer
Baie dankie vir julle ondersteuning Erna. Dit was baie lekker om julle te ontmoet.
Sien julle gou weer.
Marieta O - Okt 2022
Algehele gradering
Heerlike, rustige plaasatmosfeer.
Plaas Knoetzie Kamma se terugvoer
Baie dankie vir die resensie Marieta.
Hoop om julle weer te sien.
Rhinus M - Des 2022
Algehele gradering
Eenheid netjies, rustige plaasomgewing.
Plaas Knoetzie Kamma se terugvoer
Hi Rhinus,
Baie dankie vir die voorstel. Sal definitief 'n gordyntjie in die kombuis aanbring.
Theuns H - Okt 2022
Algehele gradering
Was uitstekend.
Plaas Knoetzie Kamma se terugvoer
Hallo Theuns
Dankie vir die resensie.
Quentin V - Apr 2022
Algehele gradering
Baie goeie besluit gewees om dit te probeer. Geen spyt nie.
Plaas Knoetzie Kamma se terugvoer
Baie dankie vir die review Quentin.
Gerald J - Jan 2022
Algehele gradering
Sal weer gaan kuier.
Plaas Knoetzie Kamma se terugvoer
Baie dankie vir die resensie. Sal werk aan ons kliëntediens sodra Covid verby is.
Ruan V - Aug 2022
Algehele gradering
Mooi uitsig, stil, baie groot en netjies.
Plaas Knoetzie Kamma se terugvoer
Hi Ruan,
Voel vry om my asb 'n boodskap te stuur met voorstelle van jou kant af om gaste se ervaring beter te maak op ons plaas.
Ons is diere vriendelik maak sou graag wou weet voor die tyd om voorsorg te kon tref oor jou honde kinders se modder voete op ons wit beddegoed.
Melissa A - Nov 2021
Algehele gradering
Relaxing , nature.
Plaas Knoetzie Kamma se terugvoer
Thank you for the review Melissa, hope to see you again.
Daleen and Jack
Eugene D - Des 2021
Algehele gradering
Waarde vir geld. So rustig.
Plaas Knoetzie Kamma se terugvoer
Baie dankie vir die review. Sien julle weer in Feb.
E G - Des 2021
Algehele gradering
Heerlik rustig.
Plaas Knoetzie Kamma se terugvoer
Was baie lekker om julle te ontmoet Elzet.
Deirdre P - Des 2021
Algehele gradering
Rustig en ideaal.
Plaas Knoetzie Kamma se terugvoer
Baie dankie vir die resensie Deirdre.
Hoop julle het die rustige atmosfeer geniet.
Debbie N - Des 2021
Algehele gradering
Great.
Plaas Knoetzie Kamma se terugvoer
Pitty about the rain.
Glad the boys did well with the rugby.
Gerhard D - Nov 2021
Algehele gradering
Puik.
Plaas Knoetzie Kamma se terugvoer
Baie dankie vir die sesensie Gerhard.
Was baie lekker om julle te ontmoet.
Hoop om julle weer te sien.
Patrick O - Okt 2021
Algehele gradering
Restful.
Plaas Knoetzie Kamma se terugvoer
Thank you for the review Patrick. See you soon.
Giovonni L - Okt 2021
Algehele gradering
Beautifully situated and awesome atmosphere for a get away and quiet.
Plaas Knoetzie Kamma se terugvoer
Thank you for the review Giovonni.
Hope to see you again.
Madeleine A - Okt 2021
Algehele gradering
Veilig, rustig, uitstekende diens.
Plaas Knoetzie Kamma se terugvoer
Hi Madeleine,
Baie dankie vir die resensie, net jammer dit het so gereën. Was baie lekker om julle en julle honde kinders te akkommodeer.
Daleen en Jack
Sonet C - Aug 2021
Algehele gradering
Verwagtinge oortref. Voorwaar 'n juweel!
Plaas Knoetzie Kamma se terugvoer
Baie dankie Sonet,
Was plesier om julle te verwelkom om die plaas
Nelie B - Aug 2021
Algehele gradering
Pragtige omgewing, goed geleë, goed toegerus.
Plaas Knoetzie Kamma se terugvoer
Baie dankie vir die resensie Nelie.
Die warm komberse help darm bietjie met die koue naglug.
Andri G - Jun 2021
Algehele gradering
Fantastic place, spacious and downright amazing.
Plaas Knoetzie Kamma se terugvoer
Hi Andri,
Thank you so much for your support.
Hope to see you again
Ilse D - Mei 2021
Algehele gradering
Baie netjies en skoon verblyf.
Plaas Knoetzie Kamma se terugvoer
Hoop om julle gou weer te sien.
Elmari K - Apr 2021
Algehele gradering
Amazing, loved everything about our stay.
Plaas Knoetzie Kamma se terugvoer
Thank you Elmari, hope to see you again
Christina R - Apr 2021
Algehele gradering
Baie rustige plaasatmosfeer. Lekker spasie en baie netjies. Lekker gekuier, baie dankie.
Plaas Knoetzie Kamma se terugvoer
Baie dankie vir die resensie Christina.
Jessica H - Feb 2021
Algehele gradering
Ek het ongelooflik lekker gekuier.
Plaas Knoetzie Kamma se terugvoer
Baie dankie vir die resensie Jessica.
Brett M - Feb 2021
Algehele gradering
Comfortable, well priced and perfect for our need.
Plaas Knoetzie Kamma se terugvoer
Thank you for your support Brett.
Kirwan H - Jan 2021
Algehele gradering
Ons het die kuier baie geniet. Die ligging en skoonheid was fantasties.
Plaas Knoetzie Kamma se terugvoer
Hoop om julle gou weer te sien.
Anton G - Jan 2021
Algehele gradering
Baie rustige atmosfeer en omgewing.
Plaas Knoetzie Kamma se terugvoer
Baie dankie Anton.
Jeffrey B - Nov 2021
Algehele gradering
Rustig en gesellig.
Plaas Knoetzie Kamma se terugvoer
Baie dankie vir die resensie, Jeffrey. Jack en Daleen
Karin S - Mei 2021
Algehele gradering
110% aan ons vereistes voldoen.
Plaas Knoetzie Kamma se terugvoer
Baie dankie vir die ondersteuning Karin ons het dit baie waardeer. Hoop om julle weer te sien
Vincent S - Sep 2021
Algehele gradering
Was a magic place to stay.
Plaas Knoetzie Kamma se terugvoer
Thank you for the review, Vincent.
Thank you for being such a great, organized guest.
Was a pleasure being your host.
Daleen
Arthur B - Mei 2021
Algehele gradering
Very pleasant.
Plaas Knoetzie Kamma se terugvoer
Thank you, Arthur.
Hope to see you soon.
Daleen and Jack.
Morne L - Des 2020
Algehele gradering
Die rustigheid was presies wat ons nodig gehad het.
Plaas Knoetzie Kamma se terugvoer
Baie dankie vir julle ondersteuning Morne. Hoop om julle gou weer te sien.
Daleen en Jack
Claudine W - Nov 2020
Algehele gradering
Daleen is a very friendly host, your rooms are absolutely beautiful. The view and peacefulness on the farm was just the perfect medicine for a break away.
Plaas Knoetzie Kamma se terugvoer
Thank you so much, Claudine. It was a pleasure having you on the farm.
Ria W - Okt 2020
Algehele gradering
Wonderlike oop natuur ervaring
Plaas Knoetzie Kamma se terugvoer
Ria,
Dit was baie lekker om julle op ons plaas te verwelkom.
Hoop om julle gou weer te sien.
Daleen en Jack
Alice O - Sep 2020
Algehele gradering
Absoluut wonderlik.
Plaas Knoetzie Kamma se terugvoer
Baie dankie Alice.
Baie dankie vir julle ondersteuning. Julle is altyd welkom.
Andreas S - Mrt 2020
Algehele gradering
Fantastiese plaasverblyf.
Lees meerPlaas Knoetzie Kamma se terugvoer
Baie dankie vir review.
Hoop om julle gou weer terug te verwelkom.
Jack en Daleen
Henk T - Feb 2020
Algehele gradering
Meer as wat ek verwag het.
Plaas Knoetzie Kamma se terugvoer
Baie dankie Henk, hoop om julle gou weer te sien
Jodene T - Feb 2020
Algehele gradering
Absolute tranquillity. Clean, fresh, breathtaking, pleasure to come home to.
Plaas Knoetzie Kamma se terugvoer
Hi Jodene,
Thank you for spending time on our farm.
Your sons were so sweet.
Hope to see you again,
Daleen and Jack
Daan L - Jan 2020
Algehele gradering
Skoon, goeie ligging, heerlik gebly.
Plaas Knoetzie Kamma se terugvoer
Dit was baie lekker om julle gesin te ontmoet, Daan. Dankie dat julle die kamers in so 'n puik toestand gelos het. Ek waardeer dit.
Betsie E - Jan 2020
Algehele gradering
Puik, het heerlik geslaap. Daleen se gasvryheid en diens sal moeilik geklop word. Kan Knoetsekama beslis aanbeveel.
Plaas Knoetzie Kamma se terugvoer
Baie dankie vir julle ondersteuning.
Eugene L - Jan 2020
Algehele gradering
Privaat en stil.
Plaas Knoetzie Kamma se terugvoer
Baie dankie vir julle ondersteuning Eugene.
Josephine (fienie) D - Des 2020
Algehele gradering
Rustig en ontspanne.
Plaas Knoetzie Kamma se terugvoer
Baie dankie Josephine, vliegtuie is op die oomblik al op normale tye. Dit vlieg nie laat in die aand nie.
Annalize C - Nov 2020
Algehele gradering
Baie skoon en veilig.
Plaas Knoetzie Kamma se terugvoer
Baie dankie Annalize.
Derick N - Nov 2020
Algehele gradering
Knoetzekama is beautiful, clean, green place to stay.
Plaas Knoetzie Kamma se terugvoer
Thank you for the review Derick.
Brigette E - Des 2020
Algehele gradering
Absolutely beautiful. A perfect place to get away for a few days or much longer!
Lees meerPlaas Knoetzie Kamma se terugvoer
Was so nice to meet your lovely family.
Hope to see you soon again.
Dirk L - Jan 2020
Algehele gradering
Baie aangenaam. Die woonstelletjie is ruim en modern. Pragtige uitsigte.
Lees meerPlaas Knoetzie Kamma se terugvoer
Hi Dirk,
Baie dankie vir die terug voer.
Was baie lekker om julle by ons te verwelkom.
Hoop om julle weer te sien.
Daleen en Jack
Mariska B - Des 2019
Algehele gradering
Salig, netjies, gerieflik, huislik, veilig, vredevol en perfek!
Plaas Knoetzie Kamma se terugvoer
Hi Mariska
Baie dankie vir die resensie. Dit was baie lekker om julle op ons plaas te ontvang.
Sien julle gou weer.
Daleen en Jack
Lizahn G - Okt 2019
Algehele gradering
Asemrowende mooi uitsig so rustig.
Plaas Knoetzie Kamma se terugvoer
Baie dankie Lizahn,
Bly julle het veilig by die huis aangekom.
Daleen
Marja B - Sep 2019
Algehele gradering
Fantastiese blyplek!
Plaas Knoetzie Kamma se terugvoer
Baie dankie vir julle ondersteuning, Marja. Dit word waardeer.
Ina T - Aug 2019
Algehele gradering
Baie lekker.
Plaas Knoetzie Kamma se terugvoer
Hi Ina,
Baie dankie vir julle ondersteuning. Hoop om julle weer te sien.
Daleen
Jo-ann V - Jul 2019
Algehele gradering
Topklas-verblyf.
Plaas Knoetzie Kamma se terugvoer
Ahh jy is so sweet Jo-ann.
Jammer vir die koue.
Hoop om julle in warmer omstandighede te sien.
Adele K - Mei 2019
Algehele gradering
Was lekker rustig en lieflike omgewing.
Plaas Knoetzie Kamma se terugvoer
Baie dankie vir julle ondersteuning Adele. Hoop om julle gou weer te sien.
Daleen
Shireen M - Apr 2019
Algehele gradering
Dit was 'n rustige naweek.
Plaas Knoetzie Kamma se terugvoer
Hi Shireen,
Baie dankie vir die great review.
So lekker om gaste te ontvang wat die unit in 'n puik toestand los.
Julle is altyd welkom by ons.
Dean F - Apr 2019
Algehele gradering
Beste verblyf nog sover.
Plaas Knoetzie Kamma se terugvoer
Baie dankie vir die puik toestand waarin julle die unit gelos het.
Julle is altyd welkom by ons.
Vriendelike groete
Daleen
Lourens L - Des 2019
Algehele gradering
Netjies en nuut.
Plaas Knoetzie Kamma se terugvoer
Baie dankie vir julle ondersteuning Lourens.
Was baie lekker om julle te ontmoet.
Jack en Daleen
Lize B - Aug 2019
Algehele gradering
Heerlik gebly.
Plaas Knoetzie Kamma se terugvoer
Beste Lize,
Dit was lekker om julle en jul perd te kon akkommodeer. Baie geluk met 'n suksesvolle Sanesa Regionals.
Hoop om julle weer in die toekoms te sien.
Groete
Daleen
Jacoline C - Apr 2019
Algehele gradering
Pragtige uitsig oor dam. Rustige atmosfeer.
Plaas Knoetzie Kamma se terugvoer
Beste Jacoline,
Baie dankie vir jul ondersteuning. Julle en jul honde-kind is altyd welkom by ons.
Vriendelike groete,
Daleen en familie
Uycara S - Apr 2019
Algehele gradering
Baie lekker.
Plaas Knoetzie Kamma se terugvoer
Weereens baie geluk met die gradueering. Baie dankie dat julle die eenheid in 'n puik toestand gelos het.
Rickus A - Okt 2018
Algehele gradering
Lovely getaway destination.
Hierdie resensie word in sy oorspronklike taal gewys.
Vertaal na Afrikaans.
Lieflike wegbreek-bestemming.
Fantasties plek. 100% gelukkig.
Hierdie resensie is vertaal.
Sien oorspronklike in English.
Plaas Knoetzie Kamma se terugvoer
Dankie vir die resensie
Jaco E - Okt 2018
Algehele gradering
Presies waarna ons gesoek het.
Plaas Knoetzie Kamma se terugvoer
Dankie vir die resensie Jaco.
Charles R - Okt 2018
Algehele gradering
Om die natuur so te ervaar was die beste terapie.
Plaas Knoetzie Kamma se terugvoer
Dankie vir die resensie, Charles.
Jenny D - Jul 2018
Algehele gradering
Awesome cottage, perfect break away!
Plaas Knoetzie Kamma se terugvoer
Hi Jenny,
Was such a pleasure having your family on our farm.
You were the perfect guest and you have a wonderful family.
Enjoyed watching your kids trying to catch the rabbits.
Left the unit very clean we really hope you will be coming back.
Regards,
Daleen and family
Cornelia J - Feb 2018
Algehele gradering
Uitgerus.
Plaas Knoetzie Kamma se terugvoer
Dankie Cornelia.
Gert K - Sep 2018
Algehele gradering
Baie dankie, was perfek.
Plaas Knoetzie Kamma se terugvoer
Dankie vir die resensie Gert.
Randell B - Jul 2018
Algehele gradering
Wonderlik om uit maar tog tuis te wees.
Plaas Knoetzie Kamma se terugvoer
Baie dankie, Randell.
Laeticia I - Apr 2018
Algehele gradering
Vars lug, netjiese, ruim eenheid.
Plaas Knoetzie Kamma se terugvoer
Hi daar, dankie vir die resensie.
Ella D - Des 2018
Algehele gradering
Heerlike, praktiese verblyf.
Plaas Knoetzie Kamma se terugvoer
Baie dankie vir die ondersteuning.
Ons is baie bly dat julle die kuier geniet het.
Ons waardeer die terugvoer en sal daaraan aandag gee.
Mooi dag.
Knoetziekamma groete.
David C V - Apr 2018
Algehele gradering
Rus vir die siel.
Plaas Knoetzie Kamma se terugvoer
Hi David,
Dankie vir die resensie. Ons gaan ons nuwe eenheid bekend stel einde Junie met aangepaste geriewe.
Baie dankie dat julle die eenheid in so 'n puik toestand gelos het.
Vriendelike groete,
Daleen
Francois I - Aug 2018
Algehele gradering
Baie rustig en netjies, ons het lekker gebly en beveel die akkommodasie hoogs aan.
Plaas Knoetzie Kamma se terugvoer
Dankie vir die resensie.
Toelie C - Nov 2018
Algehele gradering
Baie netjiese lekker plek met 'n mooi uitsig.
Plaas Knoetzie Kamma se terugvoer
Dankie vir die resensie.
Fanie V - Aug 2018
Algehele gradering
Dit was baie rustig en ontspanne vir almal van ons.
Plaas Knoetzie Kamma se terugvoer
Hi Fanie, dankie vir die resensie.
Jaco N - Nov 2017
Algehele gradering
Vir die reisiger wat naby die dorp in die stille natuur wil rus.
Plaas Knoetzie Kamma se terugvoer
Goeiedag Jaco,
Was baie lekker om julle op ons plaas te ontvang. Hoop om julle weer te sien.
Daleen
Angelique M - Sep 2016
Algehele gradering
Rustig en ontspanne.
Plaas Knoetzie Kamma se terugvoer
Hi Angelique,
Baie dankie dat julle Knoetzekama gekies het vir julle verblyf.
Groete
Daleen
- Kapasiteit: 28 mense
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: L10 op die R102, George, 6529, Wes-Kaap
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang