Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Plaas Knoetzie Kamma

Resensies

4.9/ 5

Gebaseer op 190 resensies

Uitstekend

Netheid
4.9
Ligging
4.8
Waarde vir geld
4.9
Diens
4.9
Veiligheid
4.9
Lize V
Kort verblyf
5.0
Jan 2025

Netjies, mooi en heerlik! Dit was regtig heerlik om op die plaas te bly. Ons kom beslis weer.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Daleen
Plaas Knoetzie Kamma
Baie dankie vir die resensie.

Esmare D
Kort verblyf Gesin met tieners
5.0
Jan 2025

Rustigheid van plaas was perfek vir siel. Was 'n heerlike naweek gewees! Beeldskone omgewing en baie rustig. Perfek as jy wil wegkom van die stad se geraas. Sal beslis weer besoek.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Daleen
Plaas Knoetzie Kamma
Dankie Esmare,

Renita L
Kort verblyf
5.0
Jan 2025

Pragtig skoon en netjies en lekker naby lughawe. Het volmaak gewerk vir vliëniers wat kursusse gedoen het op George lughawe.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Daleen
Plaas Knoetzie Kamma
Baie dankie, so bly dit het goed gegaan met die vlieg.

Frikkie V
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Jan 2025

Fantasties lekker! Weereens fantasties! Maklik bereikbaar, sentraal geleë tussen George en Mosselbaai, veilig, skoon en netjies, rustig met 'n wonderlike uitsig oor die plaasdam en Outeniqua Berge.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Daleen
Plaas Knoetzie Kamma
Baie dankie vir die resensie en julle ondersteuning.

David V
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Jan 2025

Peaceful. Amazing stay. Loved it. Recommend it.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Daleen
Plaas Knoetzie Kamma
Baie dankie vir die resensie.

Carol V
Lang verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Jan 2025

Ons kan dit definitief aanbeveel en sal ook graag weer daar wil tuisgaan. Eenheid was presies soos voorgestel. Ruim en moderne bachelor op 'n plot naby die lughawe.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Daleen
Plaas Knoetzie Kamma
Hallo Carol, Baie dankie vir die resensie en julle ondersteuning.

Brenda B
Kort verblyf Saam met lewensmaat
4.6
Jan 2025

Highly recommended. The unit was spotless. The host kept in contact regularly to check if anything was needed. A beautiful and peaceful setting.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
3.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Daleen
Plaas Knoetzie Kamma
Dankie Brenda

Petrus Johannes V
Kort verblyf
4.6
Jan 2025

Lekker en rustig. Alles is baie mooi, net 'n stoof kort en 'n groter yskas. Die ligging is baie goed en die uitsig is pragtig.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
4.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0
Daleen
Plaas Knoetzie Kamma
Hallo Johan, Baie dankie vir die resensie. Die ander eenhede het stowe en groot yskaste in. Die eenheid wat jy bespreek het, het 'n gesamentlike kombuis gehad met 'n stoof en groot diepvries. Ons beplan nie om stowe in die kamers te sit nie.

Gerhard H
Kort verblyf Gesin met klein kinders
5.0
Des 2024

Mooiste natuurskoonheid en lekker gerus. Baie lekker gewees, stil en mooi natuurskoon. Alles netjies gewees.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Daleen
Plaas Knoetzie Kamma
Baie dankie vir die ondersteuning Jack en Daleen

Jameel I
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Des 2024

Very clean, beautiful and affordable place. Very clean and affordable place. Really beautiful. Definitely will stay again and spread the word.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Daleen
Plaas Knoetzie Kamma
Baie dankie vir die resensie.

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.9/5

Daleen Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 190

Op LekkeSlaap 9 jaar

Vanaf
Vanaf R 750
per nag, vir 2 mense
Vanaf
R 750
per nag, vir 2 mense
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 28 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: L10 op die R102, George, 6529, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAJGU2YTE2Mzc0LWFkMmMtNDNlNS04NmRmLThkNGQ3OGExOGFlYw?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R750 per nag, vir 2 mense 190 5 1 5 L10 on the R102 George 6529 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -34.001624271623 22.360467463732

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang