Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Plaas Knoetzie Kamma

Resensies

4.9/ 5

Gebaseer op 173 resensies

Uitstekend

Netheid
4.9
Ligging
4.8
Waarde vir geld
4.9
Diens
4.9
Veiligheid
4.9
Luqmaan K
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Sep 2024

Nice and secure, awesome view. Awesome place to stay.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Daleen
Plaas Knoetzie Kamma
Dankie, hoop om jou gou weer te sien.

Frikkie V
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Sep 2024

Netjies, skoon, veilig, pragtige uitsig, als was net wonderlik. Daar is nie 'n beter beskrywing as net absoluut fantasties nie.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Daleen
Plaas Knoetzie Kamma
Hallo Frikkie, Baie dankie vir julle ondersteuning. Dit word opreg waardeer.

Sharon O
Kort verblyf Besigheidsreis
5.0
Sep 2024

Fantastic. Fabulous smell of vanilla when you go into the room, clean and spacious, fantastic view. Just perfect.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Sharon H
Kort verblyf
5.0
Aug 2024

Loved it. Absolutely amazing. And will definitely be going back.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Daleen
Plaas Knoetzie Kamma
Thank you for the support.

Pieter L
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Jul 2024

Tuinroete perfekte verblyf. Ons het 5 nagte in die Stokkiesdraai huis op die Plaas Knoetzie Kamma gebly. Beide my vrou en ek kan nie uitgepraat raak oor die fantastiese paar dae wat ons daar oorgebly het nie. Van die skape wat soggens rondom die huis gewy het tot die roep van die visarend wat ook daar voorkom, was alles net eenvoudig perfek. Ons sal baie graag eendag weer soontoe wil gaan vir 'n lekker vakansie.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Daleen
Plaas Knoetzie Kamma
Hallo Pieter, baie dankie vir die resensie. Dankie dat jy die trou fotos met my gedeel het. Was bietjie koud en nat. Dankie vir julle ondersteuning.

Anna-marie G
Kort verblyf Saam met vriende
5.0
Jun 2024

Ongelooflik mooi. Pragtige plek, mooiste uitsig sonsopkoms en sonsondergang van die beste. Beslis waarde vir geld. Vriendelikste mense.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Daleen
Plaas Knoetzie Kamma
Baie dankie vir jou ondersteuning, Anna-Marie.

Kerien V
Kort verblyf Saam met vriende
5.0
Jun 2024

Wonderlik. Pragtige en rustige plek met uitstekende diens.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Daleen
Plaas Knoetzie Kamma
Baie dankie vir die resensie, Kerien.

J. D
Kort verblyf Gesin met klein kinders
5.0
Jun 2024

Pragtige buitelug lewe. Baie lekker gebly. Die eenheid was baie mooi skoon en netjies. Lekker spasie en speelplek vir ons seuntjie.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Daleen
Plaas Knoetzie Kamma
Baie dankie vir die resensie.

Willem S
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Jun 2024

Baie rustig en veilig. Dit was wonderlik by julle. Ons kom weer.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Daleen
Plaas Knoetzie Kamma
Baie dankie vir die resensie, Willem.

Luqmaan K
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Mei 2024

Awesome. It was nice and quiet, just to relax and be away from city life. Awesome.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Daleen
Plaas Knoetzie Kamma
Thank you for the support

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.9/5

Daleen Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 173

Op LekkeSlaap 9 jaar

Vanaf
Vanaf R550
per nag, vir 2 mense
Vanaf
R550
per nag, vir 2 mense
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 28 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: L10 op die R102, George, 6529, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAJGU2YTE2Mzc0LWFkMmMtNDNlNS04NmRmLThkNGQ3OGExOGFlYw?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R550 per nag, vir 2 mense 173 5 1 5 L10 on the R102 George 6529 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -34.001624271623 22.360467463732

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang