Knopberg
Ontmoet jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
4.5/5
Natasha Geverifieer
Eiendomme 1
Resensies 22
Op LekkeSlaap 10 jaar
Opsomming van Resensie
Stellie V - Mrt 2024
Algehele gradering
Natuurskoon verblyf en baie mooi plaas.
Knopberg se terugvoer
Middag. Baie dankie, ons is bly u het u verblyf geniet en hoop om julle binnekort weer te verwelkom.
Marie V - Sep 2023
Algehele gradering
Lekker gekuier in Wieg van die Mensdom.
Charles C - Mei 2023
Algehele gradering
Rustige plaasomgewing met goeie privaatheid.
Grant S - Apr 2024
Algehele gradering
Very nice place.
Elmarie B - Okt 2023
Algehele gradering
Pleasant and enjoyed the stay.
Hetta V - Mrt 2023
Algehele gradering
Die omgewing is ongelooflik, maar die verblyf is effens verwaarloos.
Knopberg se terugvoer
Die eenheid is nie eens 'n maand terug geverf.
Maar dankie vir die inligting oor die water en die toilet wat stadig loop.
Maryke T - Des 2022
Algehele gradering
Ongelooflik vriendelike mense!
Marie T - Des 2022
Algehele gradering
Heerlike plaaskuier!
Ferdie C - Okt 2022
Algehele gradering
Baie mooi blyplek in baie mooi omgewing.
Knopberg se terugvoer
Thank you indeed.
We look forward to welcoming you again.
Candice M - Sep 2021
Algehele gradering
What an amazing stay!
Amanda E - Jun 2021
Algehele gradering
Lekker ontspan!
Knopberg se terugvoer
Dankie Amanda.
Ons hoop om julle verseker weer te kan verwelkom
Liesel J - Jan 2021
Algehele gradering
Rustige atmosfeer en 'n pragtige omgewing. Ideaal vir 'n wegbreek.
Truidie V - Aug 2021
Algehele gradering
Ek kan met vrymoedigheid Knopberg aanbeveel.
Lees meerTaryn C - Des 2020
Algehele gradering
Lovely weekend and family reunion find!
Lees meerKnopberg se terugvoer
Thank you, Taryn.
We hope to welcome you and your loved ones again and it was such a pleasure having you.
Marinus S - Jan 2020
Algehele gradering
Fantasties!
Knopberg se terugvoer
Dankie Marinus, ons sien uit daarna om julle weer te verwelkom.
Kobus J - Des 2020
Algehele gradering
Knopberg is 'n baie spesiale plek en die eienaar is baie sorgsaam
Knopberg se terugvoer
Dear Kobus,
We are looking forward to meeting you and your loved ones again.
Thank you for choosing Knopberg as your break away destination.
Charlene T - Okt 2020
Algehele gradering
Die rustige atmosfeer van die plaas was heerlik. Die eenheid was bietjie over priced. Die matrasse was egter oud en ongemaklik.
Knopberg se terugvoer
Dankie vir die terugvoer en dat u ons ingelig het. Ons is nie woonagtig op die plaas nie dus sal ons aandag gee aan die matrasse, dit was nog nooit 'n probleem nie. Ek verstaan nie die 2 ster gradering op die skoonheid van die eenheid nie. Ons personeel werk 6 dae per week om seker te maak die eenhede is teen alle tye skoon.
Brumilda K - Nov 2018
Algehele gradering
Was absoluut kos vir die siel!
Knopberg se terugvoer
Ons is bly u het die naweek geniet en sien uit daarna om u weer te verwelkom
Carla D - Mei 2017
Algehele gradering
Rustig en lekker.
Knopberg se terugvoer
Hoop om julle gou weer te verwelkom.
Carien H - Sep 2017
Algehele gradering
Absoluut fantasties!
Knopberg se terugvoer
Hoop ons sien julle gou weer.
Idelette B - Okt 2017
Algehele gradering
Baie mooi omgewing.
Knopberg se terugvoer
Dankie vir die terugvoeg Die klagte is reeds hanteer en was uitgesorteer oop dieselfde dag
Ronel S - Nov 2017
Algehele gradering
Lemon Blossom Farmhouse was nie op standaard nie, maar The Shepherds Tree Family Unit was goed.
Lees meerKnopberg se terugvoer
Ons hoop om julle weer te welkom.
Ons het nuwe voorman en kan julle verseker dat Lemon Blossom 'n revamp ondegaan het.
- Kapasiteit: 16 mense
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 17:00
Uitkloktyd: 11:00 - Adres: Gedeelte 58 en 62, Rooderand-Plaas 510IQ, Vredefort-koepel, Venterskroon, 2530, Noordwes
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang