Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Knopberg

Resensies

4.5/ 5

Gebaseer op 23 resensies

Uitstekend

Netheid
4.3
Ligging
4.7
Waarde vir geld
4.5
Diens
4.4
Veiligheid
4.7
Antonio S
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Okt 2024

Excellent. Great stay, excellent service from the owner.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Stellie V
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Mrt 2024

Natuurskoon verblyf en baie mooi plaas. Die woonstel was baie lekker ingerig en het alles gehad wat nodig was.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Natasha
Knopberg
Middag. Baie dankie, ons is bly u het u verblyf geniet en hoop om julle binnekort weer te verwelkom.

Marie V
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Sep 2023

Lekker gekuier in Wieg van die Mensdom. Ons waardeer altyd ons pragtige land se mooi natuurskoon.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Grant S
Kort verblyf Gesin met klein kinders
3.8
Apr 2024

Very nice place. Very nice place, friendly staff.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
3.0
Diens
4.0
Ligging
4.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
4.0

Charles C
Kort verblyf
4.8
Mei 2023

Rustige plaasomgewing met goeie privaatheid. Ons was gaste by 'n troue op Riversong Farm gewees. Verblyf en fasiliteite is voldoende vir 6 volwassenes. Sou graag load shedding-skedule wou sien en kode vir die hek vooraf gekry het. Dit was egter 'n lekker twee aande se verblyf met heerlike kaggelvuur en 'n pragtige omgewing.

Netheid
5.0
Diens
4.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Elmarie B
Kort verblyf Saam met lewensmaat
4.0
Okt 2023

Pleasant and enjoyed the stay. WiFi and cellphone reception were extremely bad. It would help to have a WiFi booster at Knopberg. The aircon was not working, but at least there was a roof fan. The blind at the single bed couldn't close, but it was not an issue.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
4.0
Diens
4.0
Ligging
4.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
4.0

Hetta V
Kort verblyf
3.6
Mrt 2023

Die omgewing is ongelooflik, maar die verblyf is effens verwaarloos. Daar is basiese onderhoud wat nie gedoen word nie. Kas en deurknoppe is los. Toilet wat ongelooflik stadig voltap en geen warm water, net lou water.

Netheid
2.0
Diens
4.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
2.0
Natasha
Knopberg
Die eenheid is nie eens 'n maand terug geverf. Maar dankie vir die inligting oor die water en die toilet wat stadig loop.

Maryke T
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Des 2022

Ongelooflik vriendelike mense! Hulle het ons op die hande gedra!

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Marie T
Kort verblyf Gesin met klein kinders
4.8
Des 2022

Heerlike plaaskuier! Ons was heerlik tuis in die skoon, netjiese en gerieflik toegeruste plaashuis. Daar was altyd ligte wat tydens beurtkrag gebrand het. Sal vir seker weer daar tuisgaan.

Netheid
4.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Ferdie C
Kort verblyf Saam met lewensmaat
4.4
Okt 2022

Baie mooi blyplek in baie mooi omgewing. Die verblyf is baie netjies, mooi en veilig. Sal vir seker weer gaan, en sal definitief die plek aanbeveel.

Netheid
5.0
Diens
4.0
Ligging
5.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
4.0
Natasha
Knopberg
Thank you indeed. We look forward to welcoming you again.

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.5/5

Natasha Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 23

Op LekkeSlaap 10 jaar

Vanaf
Vanaf R 1 000
per nag (plek vir 2)
Vanaf
R 1 000
per nag (plek vir 2)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 16 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 17:00
    Uitkloktyd: 11:00
  • Adres: Gedeelte 58 en 62, Rooderand-Plaas 510IQ, Vredefort-koepel, Venterskroon, 2530, Noordwes
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAIe3wUs1dspqhHpMuOHe1ybB0VMBqF5GJB77uSLSLhNSyy1acLZ?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 000 per nag (plek vir 2) 23 5 1 5 Plot 58 and 62 Rooderand Farm 510IQ Vredefort Dome 2530 Noordwes 021 201 8901 14:00-17:00 11:00 -26.880943025817 27.273864790237

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang