Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Knor Varkie

Selfsorg
  • Kapasiteit: 135 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: R234 Hopefield-weg, Kliphoekplaas, Nr. 59, Velddrift, 7365, Wes-Kaap
  • Vanaf R850 per nag (plek vir 4)

Beskrywing

Knor Varkie is in Velddrift geleë en bied rustieke selfsorgverblyf wat ideaal vir klein gesinne of groepe vriende is wat 'n rustige wegbreek soek. Hierdie verblyf kan met 'n voertuig of 'n boot bereik word en spog met 'n bekoorlike atmosfeer. Gaste kan selfs die oewer van die Bergrivier verken.

Verblyf word in kampeerplekke en karavaankamers met gedeelde badkamers gebied. Elkeen van die kampeerplekke het slaapplek vir 4 gaste. Die karavane bied slaapplek aan 2 tot 4 gaste en het dubbelbeddens. Hierdie kampplek skuil langs die rivieroewer en is vir tente, karavane of motorwoonwaens geskik en het waterpunte. Die kampterrein bied een ablusieblok met 'n warmwaterstort, wasbak en 'n toilet. Gaste moet hul eie linne en handdoeke saambring.

Daar is 2 addisionele eenhede genaamd Whitehouse Chalet en River Wooden Cottage. Whitehouse Cottage bied slaapplek aan 12 gaste en River Wooden Cottage bied slaapplek aan 6 gaste.

Verder is daar ook braaigeriewe en veilige parkeerplek is teen 'n ekstra koste op die perseel beskikbaar. Gaste kan ook die restaurant met 'n uitsig besoek.

Kenmerke

Afrikaans
Braaiplek
Troeteldiere indien gereël
Veilige Parkering

Geriewe

  • Kroeg
  • Lughawe-pendeldiens Op Versoek
  • Braaiplek
  • Kombuisgeriewe
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Malaria-vrye streek
  • Troeteldiere indien gereël
  • Restaurant op Perseel
  • Selfsorg
  • Skoonmaakdiens Op Versoek

Aktiwiteite op perseel

  • Visvang
  • Voëlkyk
  • Fietsry
  • Bergfietsroetes
  • Swem

Aktiwiteite Naby

  • Perdry
  • Kunsvlieghengel
  • Visvang
  • Forelhengel
  • Baarshengel
  • Voëlkyk
  • Wynproe
  • Fietsry
  • Wildritte
  • Wildkyk
  • Begeleide Wandelpaaie
  • Bergfietsroetes
  • Swem
  • Tennis

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels

Maaltye Aangebied

  • Ontbyt
  • Aandete
  • Drankies ingesluit
  • Middagete
  • Piekniekmandjies Op Versoek

Parkeerplek

  • Veilige Parkering

Betaalopsies op Perseel

  • Visa
  • Mastercard
  • Kontant
  • Elektroniese Fondsoorplasing

Opsomming van Resensie

3.6 uit 5van 1 resensie vir Knor Varkie
Netheid
4.0/5
Diens
2.0/5
Ligging
5.0/5
Veiligheid
4.0/5
Waarde vir geld
3.0/5

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

3.6/5

Charlotte Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 1

Op LekkeSlaap 5 jaar

Ligging

  • R234 Hopefield-weg, Kliphoekplaas, Nr. 59, Velddrift, 7365, Wes-Kaap
  • Gaste dink Knor Varkie het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart

Sien meer verblyf in

Velddrif Weskus Wes-Kaap
Vanaf
Vanaf R850
per nag (plek vir 4)
Vanaf
Vanaf R850
per nag (plek vir 4)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 135 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: R234 Hopefield-weg, Kliphoekplaas, Nr. 59, Velddrift, 7365, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA80d2bf066f294e727b7749ae0aac37101fdf96db355a49cd9d5ba2f617e05b0778aa59c20574a4495680c58ba1696d466345?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R850 per nag (plek vir 4) 1 5 1 4 R234 Hopefield Road Kliphoek Farm, No 59 7365 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -32.817043215984 18.192275762558

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang