Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Knorhoek Guest House and Wines

Gastehuis

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.6/5

Madré Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 33

Op LekkeSlaap 14 jaar

Opsomming van Resensie

4.6 uit 5van 33 resensies vir Knorhoek Guest House and Wines
Netheid
4.7/5
Diens
4.8/5
Ligging
4.6/5
Veiligheid
4.6/5
Waarde vir geld
4.5/5
Marnus K - Apr 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Marnus K

Baie lekker en uitstekende waarde vir geld.

Sien sterre.

Jan V - Jul 2023
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
3/5
Jan V

A pleasant stay.

The staff was exceptionally friendly. The rooms were clean, the place was quiet at night. Rooms are a bit tight, but adequate. Good for visiting the surrounding area.

Zelda W - Mrt 2023
Algehele gradering
Netheid
3/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
3/5
Zelda W

Pragtige ligging.

Die hele plaas is werklik pragtig. Fuego-restaurant was fantasties en die kos was in oorvloed uniek en net uitmuntende ervaring. Daar is geen goedkoop opsies vir rooiwyn by Knorhoek nie, maar die wyn is goeie gehalte. Daar is lekker stapplek op die plaas en die personeel is vriendelik en behulpsaam. Rose cottage is pragtig, maar ek dink dis nogals duur as ek kyk wat mens betaal vir soortgelyke verblyf. Ons check-in was laat want vorige gaste het glo laat vertrek, maar hulle het ons sitplek en glas wyn aangebied.

Karen L - Des 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Karen L

Pragtige gastehuis met puik diens.

Baie vriendelike en behulpsame personeel. Heerlike geregte met aandag t.o.v. detail. Kamers is baie gerieflik. Pragtige staproetes met aktiwiteite en swembad vir kleintjies. Ons sal definitief weer besoek.

Fanie B - Nov 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Fanie B

Dit was fantasties by Knorhoek. Die kliëntediens, die vriendelikheid van die personeel, is top klas.

Knorhoek is baie mooier as op die foto's. Dit is voorwaar 'n stukkie paradys.

Jeanne B - Jun 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Jeanne B

Warm friendly atmosphere.

A wonderful place for a getaway. Everything you need is here in beautiful surroundings.

Carey C - Jun 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Carey C

Sielsrus op die plaas.

Knorhoek Guesthouse is found on the picturesque Knorhoek wine farm, which is also know for its beautiful Quinn Rock Venue and renowned fine dining experience at Gate restaurant. The staff at the guesthouse were friendly and professional and went out of their way to make us feel welcome. Breakfast was great with an assortment of freshly baked breads, muffins and jams. Great farm experience with cows in the meadows and peacocks roaming by.

Tabu V - Apr 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Tabu V

Aangenaam.

Vriendelike, behulpsame staff. Skoon kamers. Lieflike ontbyt. Uit hulle pad gegaan om te help! Gaan bly daar!

Lydia P - Mrt 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Lydia P

Heerlike kuier.

Rustige familie tyd gehad. Knorhoek was 'n lekker sentrale blyplek vir verkenning van die area.

Louis K - Feb 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Louis K

Wonderlik.

Die ligging is perfek, ongelooflike weer en naby aan Stellenbosch. Dit is net miskien die pad wat regtig sleg is met potholes.

Tabu V - Aug 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
3/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Tabu V

Lekke gebly.

Breigton, die bestuurder, is 'n ster. Gaan bly lekke daar.

Cherryl Ann F - Feb 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Cherryl Ann F

Stay very comfortable. But the breakfast is highly over priced.

The breakfast was highly over priced.

Melissa F - Nov 2022
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
2/5
Waarde vir geld
5/5
Melissa F

Was perfek!

Ons het so lekker gebly. Gemaklik vir een aand met heerlike ontbyt.

Willem A - Des 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Willem A

Heerlik afgesonder op 'n wynplaas.

Rose Cottage is op Knorhoek wynplaas en is volledig toegerus, selfs met 'n betaal yskassie vir plaaslike bier en wyn. Ontbyt is beskikbaar teen 'n prys maar daar is voldoende geriewe om jou eie te maak. Die restaurant is tans gesluit (dit was in elk geval in die verlede volgeboek vir privaat funksies), maar Delheim is om die draai - glo hulle is nog oop.

Erica V - Jan 2021
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Erica V

Baie lekker, goeie waarde vir geld.

Bietjie lawaaierig in die middae; ek sou ook ’n dakwaaier/staan waaier of lugreëling verkies teen hitte.

Franske W - Okt 2020
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Franske W

Baie netjies, gerieflik, rustig en veilige akkommodasie.

Pragtig geleë, netjiese en veilige akkommodasie. Ideale gesins verblyf!

Jenny M - Sep 2020
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Jenny M

It was so peaceful. The setting is wonderful. Wine tasting great and loved a few good walks on the property.

Wonderful place for a family getaway. Enjoyed the Winelands and close enough to Stellenbosch to enjoy a different vibe! Lovely weekend!

Willi V - Nov 2020
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
3/5
Willi V

Heerlike oornag stop.

Fantastiese ligging en veilige omgewing. Kamer was gemaklik en naby om te stap na restaurant. Die restaurant se kombuis maak om 16:00 toe en ons kamer het nie selfsorggeriewe gehad nie. Ons moes in Stellenbosch iets gaan kry vir aandete wat nie 'n slegte uitstappie is nie. Ongelukkig kan die bestuurder dus nie Stellenbosch se wonderlike wyne tydens ete geniet nie.

Janita A - Des 2020
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
2/5
Waarde vir geld
3/5
Janita A

Teleurstellend.

Ons was baie opgewonde om weer in die Lavender Cottage te bly. Daar was egter 'n gesin van 6 in die tweeslaap Rose Cottage langs ons ingeprop - om dit erger te maak het hulle nog twee worshonde ook gehad wat 'n tuin met ons moes deel. Ons het klein kindertjies, en die honde het vandat ons daar aangekom het heeltyd op ons afgestorm en so geblaf dat ons voel of ons ongenooid by 'n ander persoon se werf moet in. Dit was baie ongerieflik en sal maak dat dit ons laaste keer daar sal wees. Regtig onbedagsaam om soveel mense daar in te druk.

Martha D - Feb 2019
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Martha D

Uitstekend.

Aangename vriendelike personeel, heerlike ontbyt, baie tegemoetkomend en uitkloktyd.

Tabu V - Jan 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
3/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Tabu V

Ongelooflik.

Lekker plek. Goeie akkommodasie. Vriendelike personeel. Ontbyt goed. Skoon kamers. WiFi.

Christelle W - Mei 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Christelle W

Nicely located spacious.

Our room was quite spacious seemed like a king-size bed, mobile reception is not that good but the WiFi was working really good to catch up on emails etc. I loved the big bathroom, and the temperature in the room was really cozy even though I didn't see a air conditioner or fan. There were a nice free flow of fresh air. The views was breathtaking and with the trees it looked like a forest Bavaria Germany. The breakfast was a nice selection of juices, cold cuts and cheeses as well as a hot breakfast but the best was the freshly baked homemade bread. Yummy!

Hierdie resensie word in sy oorspronklike taal gewys.
Vertaal na Afrikaans.

Lekker geleë en ruim.

Ons kamer was redelik ruim soos 'n koninggrootte-bed, die selfoon-opvangs is nie so goed nie, maar die WiFi werk regtig goed om met e-posse op te vang. Ek was mal oor die groot badkamer en die temperatuur in die kamer was regtig geselling, alhoewel ke het nie 'n lugversorger of waaier gesien het nie. Daar was 'n lekker vars lug. Die uitsig was asemrowend en met die bome het dit soos 'n bos Bavaria in Duitsland gelyk. Die ontbyt was 'n lekker verskeidenheid sappe, koue happies en kaas asook 'n warm ontbyt, maar die beste was die vars gebakte tuisgemaakte brood. Yummy!

Hierdie resensie is vertaal.
Sien oorspronklike in English.

Peter F - Nov 2017
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Peter F

Great place, great staff and wines.

Lovely place, nice rooms and friendly staff. Dinner was very good and for us from Europe very affordable. Location, especially at breakfast, is stunning. What a view!

Helen B - Jul 2017
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Helen B

Wonderful guest house.

We only stayed over 1 night, and did not spend much time there as we were going to a wedding. The room was beautiful, but there was a problem with the geyser and we had no hot water. The staff were marvellous, brought coffee to our room and allowed us to use the shower in another suite. The breakfast was excellent, thank you!

Danel K - Apr 2017
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Danel K

Plaas-atmosfeer.

Ons het hier oornag toe ons 'n troue bywoon in die omgewing. Pragtige kamer met katoenlinne, groot badkamer, die kamer was netjies en prakties uitgelê. Die ontbyt was heerlik. Die diens was vriendelik en warm. Die hond binne in die eetkamer en binne vertrekke sou ek aanbeveel moet liefs buite bly.

Knorhoek Guest House and Wines se terugvoer

Goeie dag Danel

Baie dankie vir die mooi komplimente, ons is bly jy het dit so geniet by ons.
Ons probeer baie hard om ons vriendelike honde buite te hou en sal 'n bietjie meer aandag gee daaraan.
Ons hoop om jou weer te sien in die toekoms.

Vriendelike groete
Knorhoek Gastehuis

Knorhoek Guest House and Wines
Maides J - Okt 2016
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Maides J

Heerlike, rustige area met 'n lieflike "plaas" atmosfeer.

Lieflike verblyf. Baie gemaklike, rustige atmosfeer. Uitstaande geriewe.

Knorhoek Guest House and Wines se terugvoer

Goeie dag Maides

Baie dankie vir die mooi komplimente.

Ons hoop om jou weer te sien in die toekoms.

Vriendelike groete
Madré

Knorhoek Guest House and Wines
Ria S - Feb 2016
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Ria S

Pragtige ligging, vriendelike mense.

Ons het 'n enkelnag-wegbreek by Knorhoek geniet en die ligging van die gastehuis het dit absoluut gemaak. Die mense was gasvry en ons kamer, alhoewel redelik klein, was voldoende. Dinge was 'n bietjie ongeorganiseerd by ontbyt en ons moes langer wag as wat ons wou, maar dit het nie die ervaring bederf nie.

Carin L - Sep 2015
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Carin L

Tuis en welkom gevoel.

Rustig en 'n ontspanne atmosfeer - pragtige omgewing.

Retha C - Mei 2015
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Retha C

Baie rustige plek, baie netjies en mooi.

Lekker ligging naby aan al die wynplase. Ons het gedink ons bly op die grond in 'n eenheid maar toe bly ons op die eerste vloer. Gelukkig was die mense gaaf genoeg om ons te wys waar ons kan braai. Positiewe ondervinding.

Henry James L - Mrt 2015
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Henry James L

A very enjoyable experience

Lovely old home with pretty setting and lovely food - breakfast and dinner.

Anton V - Nov 2015
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Anton V

Dit was 'n sprokieswêreld. Al so tussen die bome en berge. Ons het dit baie geniet.

Die verblyf en die wyne is van uitstaande gehalte. Ons het ons een nag baie geniet tussen die bome en berge. Dit is ook naby meeste ander besienswaardighede. Na genoeg aan die lughawe en baie rustig.

Liesl V - Jul 2015
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Liesl V

Baie lekker en gerieflik.

Ons het baie lekker gebly. Die eenheid was baie netjies, skoon en goed toegerus. Die komberse was heerlik warm - ons het die Kaap omtrent op 'n koud tyd besoek. Die diens was vriendelik en behulpsaam.

Dave P - Apr 2012
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Dave P

BEST all round accommodation in Stellenbosch

Hey this place has got everything;and value for money.nI have stayed on many farms and this one ticks all the boxes.nStunning walks , great cheese platters, very good breakfasts, lovely people, long history.nI think it is the best place to stay in Stellies; its only 4km from town.nIf I had to choose one place, I would choose Knorhoek.

Vanaf
Vanaf R2 190
per nag, vir 2 mense
Vanaf
R2 190
per nag, vir 2 mense
Maak 'n Bespreking
  • Gratis kansellasie tot 24 uur voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 28 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 16:00
    Uitkloktyd: 11:00
  • Adres: Knorhoek-weg (langs die R44), Stellenbosch-distrik, Koelenhof, 7605, Wes-Kaap
  • TGCSA-gradering:
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAa979e3ca43d005259efc1e9b6099057be565fdd6f5682df9cde3748ff23adcf4e9cc6ba60ebffec0d7bc7aa053036d47dc75?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R2 190 per nag, vir 2 mense 33 5 1 5 Knorhoek road (off R44) District Stellenbosch 7605 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-16:00 11:00 -33.879679528677 18.871936798096

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang