Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Knorhoek Guest House and Wines

Gastehuis
  • Gratis kansellasie tot 24 uur voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 28 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 16:00
    Uitkloktyd: 11:00
  • Adres: Knorhoek-weg (langs die R44), Stellenbosch-distrik, Koelenhof, 7605, Wes-Kaap
  • Vanaf R2 190 per nag, vir 2 mense
  • TGCSA-gradering:

Beskrywing

Knorhoek Guesthouse bied 'n verskeidenheid warm, verwelkomende, smaakvol gemeubileerde slaapkamers of luukse selfsorgkothuise. Knorhoek is een van die mooiste wynlandgoedere in die Stellenbosch Wynlande.

Die akkommodasie beskik oor 4 kamers, 'n gesinssuite, 'n wittebroodsuite, 2 driedubbele gesinseenhede en 2 kothuise. Al die kamers het 'n TV met DStv-satellietboeket, 'n telefoon, gratis WiFi, 'n kluis vir waardevolle items, koffie- en teeskinkborde, 'n haardroër, en suite-stort of -bad. Daar is ook 2 luukse selfsorgkothuise. Gesellige sitkamer en eetkamer met 'n patio om te gebruik.

Nabygeleë besienswaardighede sluit Stellenbosch- en Paarl-wynroetes, Historiese Stellenbosch met die universiteit, Kuns, Kultuur, Sport, Gholf, Butterfly World, Leeupark, Kaap die Goeie Hoop en Pikkewyne in.

Kenmerke

Afrikaans
Swembad
Troeteldiere indien gereël
Veilige Parkering
Gratis WiFi
Konferensiegeriewe

Geriewe

  • Swembad
  • Gastesitkamer
  • Wasgoeddiens
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Troeteldiere indien gereël
  • Restaurant op Perseel
  • Persoonlike Kluis
  • Satelliet-TV
  • Selfsorg
  • Daaglikse Skoonmaakdiens
  • Gratis WiFi
  • Konferensiegeriewe
  • WiFi

Aktiwiteite op perseel

  • Voëlkyk
  • Wynproe
  • Swem
  • Tennis

Aktiwiteite Naby

  • Wynproe

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels

Konferensiegeriewe

  • Lugversorging
  • Dataprojektor
  • Internet

Parkeerplek

  • Veilige Parkering
  • 24-Uur Sekuriteit

Betaalopsies op Perseel

  • Kontant
  • Elektroniese Fondsoorplasing

Opsomming van Resensie

4.6 uit 5van 33 resensies vir Knorhoek Guest House and Wines
Netheid
4.7/5
Diens
4.8/5
Ligging
4.6/5
Veiligheid
4.6/5
Waarde vir geld
4.5/5

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.6/5

Madré Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 33

Op LekkeSlaap 14 jaar

Ligging

  • Knorhoek-weg (langs die R44), Stellenbosch-distrik, Koelenhof, 7605, Wes-Kaap
  • Gaste dink Knorhoek Guest House and Wines het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
Vanaf R2 190
per nag, vir 2 mense
Vanaf
Vanaf R2 190
per nag, vir 2 mense
Maak 'n Bespreking
  • Gratis kansellasie tot 24 uur voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 28 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 16:00
    Uitkloktyd: 11:00
  • Adres: Knorhoek-weg (langs die R44), Stellenbosch-distrik, Koelenhof, 7605, Wes-Kaap
  • TGCSA-gradering:
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAa979e3ca43d005259efc1e9b6099057be565fdd6f5682df9cde3748ff23adcf4e9cc6ba60ebffec0d7bc7aa053036d47dc75?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R2 190 per nag, vir 2 mense 33 5 1 5 Knorhoek road (off R44) District Stellenbosch 7605 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-16:00 11:00 -33.879679528677 18.871936798096

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang