Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Knuckles Game Lodge

Selfsorg

Resensies

5/ 5

Gebaseer op 1 resensie

Ongelooflik

Netheid
5.0
Ligging
5.0
Waarde vir geld
5.0
Diens
5.0
Veiligheid
5.0
Helen L
Kort verblyf Gesin met tieners
5.0
Apr 2024

Knuckles Game Lodge het al ons verwagtinge oortref. Dit is 'n pragtige lodge. Ons het die langnaweek by Knuckles baie geniet. Daar was nie enige iets wat ons gekort het nie, die lodge is baie goed ingerig. Andre was vriendelik en super behulpsaam. Die olifante wat ons by die hide gesien het, (twee dae in 'n ry) was 'n groot hoogtepunt van ons naweek.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Wendy
Knuckles Game Lodge
Baie dankie vir julle positiewe terugvoer, ons sien uit om julle weer te verwelkom!

Ontmoet jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel

4.8/5

Wendy Geverifieer

Eiendomme 2

Resensies 53

Op LekkeSlaap 5 jaar

Vanaf
Vanaf R8 000
per nag (plek vir 12)
Vanaf
R8 000
per nag (plek vir 12)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 12 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 18:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: R526, Selati Game Reserve, Krugerpark, Gravelotte, 57130, Limpopo
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAe4109408777f16c86e6eb402e0b800e311b3e8db9616e9c0b3a66eec0fdbeaf6cdd05d27fcd35d946e839067977930dd89ce?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R8 000 per nag (plek vir 12) 1 5 1 5 R526 Selati Game Reserve, Kruger Park 57130 Limpopo 021 201 8901 14:00-18:00 10:00 -24.066658022715 30.812954149857

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang