Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Knus-Seewoonstel

Resensies

4.9/ 5

Gebaseer op 24 resensies

Uitstekend

Netheid
5.0
Ligging
4.9
Waarde vir geld
4.9
Diens
5.0
Veiligheid
4.8
Connie P
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Mrt 2024

Heerlik gerus sal weer gebruik maak van die verblyf. Het heerlik gebly. Netjiese verblyf naby die strand.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Louis C
Lang verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Apr 2023

Peaceful and relaxing. The hosts are friendly and helpful, only a very short walk to the beach. We went to sleep at night listening to the ocean.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Ernst M
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Feb 2023

Rustige, ruim woonstel (met bad) naby kus. Goeie internet. Veilig, netjies, skoon. Die vriendelike en hulvaardige De Klerks het ons tuis laat voel. Lekker langs die kus gestap.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Johan
Knus-Seewoonstel
Baie dankie Ernst. Ons waardeer die goeie resensie. Kom gerus weer. Johan en Heillette

Alexander C
1 nag Saam met lewensmaat
4.8
Sep 2024

Lekker gebly en binne stapafstand van die see. Baie lekker gebly en sal voortaan gereeld van Knus gebruikmaak wanneer ons in Mosselbaai omgewing moet oorbly.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
5.0

Frances S
Kort verblyf Saam met lewensmaat
4.8
Apr 2024

Tevrede en veilig. Heerlik gebly. Gemaklike bed. Netjies en gerieflik.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
4.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Elecia D
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Jan 2023

Veilige omgewing naby strand. Heerlik gerus op gemaklike bed. Vriendelike ontvangs en baie netjies.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Helena C
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Des 2022

Baie aangename ervaring. Vriendelike ontvangs en al die geriewe wat ons nodig gehad het. Selfs in die reën kon ons steeds baie gesellig op ons stoepie kuier!

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Johann T
1 nag Saam met lewensmaat
4.0
Mrt 2022

Was vriendelik ontvang. Plek was netjies en skoon. Vriendelike gasheer en gasvrou en heerlik gebly.

Netheid
4.0
Diens
4.0
Ligging
4.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
4.0

Hermien V
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Nov 2021

Hierdie woonstel is pragtig ingerig met alles wat nodig is. Die eienaars is baie gasvry en ons sal definitief weer daar bespreek. Ons het al by verskeie plekke oorgebly en vind hierdie plekkie een van die bestes en bekostigbaar.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Jaqualine P
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Aug 2021

The stay was nice. It's a beautiful place.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.9/5

Johan Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 24

Op LekkeSlaap 7 jaar

Vanaf
Vanaf R730
per nag (plek vir 2)
Vanaf
R730
per nag (plek vir 2)
Maak 'n Bespreking
  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 2 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Hydria-weg 6, Suiderkruis, Groot-Brakrivier, 6525, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAJGFmNDg1ZGM2LTA4NGMtNDgyOS04ZWM2LTU4YWJiYmM2YjFlMg?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R730 per nag (plek vir 2) 24 5 1 5 6 Hydria Road Southern Cross 6525 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -34.057329004653 22.230235728836

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang