Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Knus-Seewoonstel

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.9/5

Johan Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 23

Op LekkeSlaap 7 jaar

Opsomming van Resensie

4.9 uit 5van 23 resensies vir Knus-Seewoonstel
Netheid
5.0/5
Diens
5.0/5
Ligging
4.9/5
Veiligheid
4.9/5
Waarde vir geld
4.9/5
Connie P - Mrt 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Connie P

Heerlik gerus sal weer gebruik maak van die verblyf.

Het heerlik gebly. Netjiese verblyf naby die strand.

Louis C - Apr 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Louis C

Peaceful and relaxing.

The hosts are friendly and helpful, only a very short walk to the beach. We went to sleep at night listening to the ocean.

Ernst M - Feb 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Ernst M

Rustige, ruim woonstel (met bad) naby kus.

Goeie internet. Veilig, netjies, skoon. Die vriendelike en hulvaardige De Klerks het ons tuis laat voel. Lekker langs die kus gestap.

Knus-Seewoonstel se terugvoer

Baie dankie Ernst. Ons waardeer die goeie resensie. Kom gerus weer.
Johan en Heillette

Knus-Seewoonstel
Frances S - Apr 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Frances S

Tevrede en veilig.

Heerlik gebly. Gemaklike bed. Netjies en gerieflik.

Elecia D - Jan 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Elecia D

Veilige omgewing naby strand.

Heerlik gerus op gemaklike bed. Vriendelike ontvangs en baie netjies.

Helena C - Des 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Helena C

Baie aangename ervaring.

Vriendelike ontvangs en al die geriewe wat ons nodig gehad het. Selfs in die reën kon ons steeds baie gesellig op ons stoepie kuier!

Johann T - Mrt 2022
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Johann T

Was vriendelik ontvang. Plek was netjies en skoon.

Vriendelike gasheer en gasvrou en heerlik gebly.

Hermien V - Nov 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Hermien V

Hierdie woonstel is pragtig ingerig met alles wat nodig is.

Die eienaars is baie gasvry en ons sal definitief weer daar bespreek. Ons het al by verskeie plekke oorgebly en vind hierdie plekkie een van die bestes en bekostigbaar.

Jaqualine P - Aug 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Jaqualine P

The stay was nice.

It's a beautiful place.

Charleen D - Apr 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Charleen D

Rustige wegbreek

Pragtige, rustige area. Baie lekker gebly.

Johan K - Des 2020
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Johan K

Baie gerieflik en skoon.

Dis ‘n plekkie waarheen jy altyd sal terugkom.

Danie D - Sep 2020
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Danie D

Fantasties.

Ons wil vir Johan en Heillet geluk wens. Hulle laat jou tuis voel, alles, wat jy nodig het, is in die woonstel. Skoon en netjies. Goed geleë, naby die see, lekker rustig en veilig. Sal definitief weer bespreek.

Johannes F - Des 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Johannes F

Baie lekker en wil weer gaan.

Baie aangename gasheer en gasvrou. Baie netjiese, skoon en ruim woonstel met alles wat mens nodig het. Ons wens ons kon langer bly.

Knus-Seewoonstel se terugvoer

Baie dankie. Kom gerus weer - julle is meer as welkom.
Johan en Heillete.

Knus-Seewoonstel
Carol H - Feb 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Carol H

Rustige verblyf.

Baie dankie julle plekkie is baie gerieflik en ek en Moeder (93jr) het baie lekker gerus en het julle dorpie geniet so ook naby geleë plekkies. Sal julle aanbeveel vir vriende en familie.

Daulina C - Jan 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Daulina C

Aangenaam verras!

Wat 'n vriendelike ontvangs wat ons altyd sal bybly deur Johan en sy vrou. Baie gerieflik naby die see. Stil en rustig en ons het lekker gerus in die paar dae en die see terdeë geniet. Alles gerieflik wat 2 mense nodig het. Hulle sien ons beslis weer.

Frans F - Apr 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Frans F

Dit was 'n goeie ondervinding, lekker privaat.

Die ontvangs was hartlik en het sommer dadelik tuis gevoel. Die woonstel was skoon en het alle benodighede gehad. See-uitsig sou 'n plus punt gewees het.

Alexis O - Sep 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Alexis O

Baie rustig.

Verwelkoming was hartlik, woonstel baie netjies en goed toegerus met toesluitmotorhuis vir veiligheid en baie toeganklik na alle besienswaardighede en winkels. Sal sterk aanbeveel vir toeriste wat rustigheid verkies.

Nelia D - Mrt 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Nelia D

Privaat, rustig en 'n klipgooi vanaf die strand.

Ons het vier nagte vertoef. Die akkommodasie is netjies, skoon en gerieflik ingerig. Ons het heerlik vleis gebraai en op die stoep gekuier! Kan met vrymoedigheid aanbeveel en sal beslis weer oorbly in die toekoms.

Luzanne S - Des 2017
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Luzanne S

Dis heerlik om te rus terwyl jy die see die hele tyd kan hoor.

Ons is hartlik verwelkom en het dadelik tuis gevoel. Ons kon enige tyd aan die deur klop om iets te vra. Die woonstel was mooi skoon en daar was meer as genoeg van als. Ons het dit baie geniet as 'n eerste vakansie saam met ons 1 jarige dogtertjie. Sy het dit baie geniet en was ten alle tye veilig. Ons sal vir seker weer daar vakansie hou!

Stella F - Mei 2017
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Stella F

Het dit baie geniet.

Rustig, loopafstand van see. Eienaars baie gasvry en behulpsaam, twee mooi mense.

Wessel L - Apr 2017
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Wessel L

Puik verblyf.

Dankie Johan vir 'n wonderlike tydjie by julle, die woonstel is pragtig en ek sal dit enige tyd aanbeveel vir enige iemand. Die woonstel is werklik skoon en netjies. Dankie vir julle gasvryheid.

Knus-Seewoonstel se terugvoer

Baie dankie vir die positiewe resensie Wessel. Ons waardeer dit opreg. Dit was heerlik om met julle kennis te maak. Onderwysers bly maar bo-aan ons lys.

Knus-Seewoonstel
Klaas E - Apr 2017
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Klaas E

Dit was fantasies, het die see en omgewing baie geniet.

Dit was rustig by die see, geen geraas en die omgewing is fantasies.

Knus-Seewoonstel se terugvoer

Baie dankie vir jou gunstige resensie Klaas. Dit is altyd heerlik om mense te ontvang wat dinge kan waardeer. Beste wense.

Knus-Seewoonstel
Ben D - Mei 2017
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Ben D

Gerieflik, en uiters volledig toegerus.

Heerlik by die see wat jou aan die slaap sus, vriendelike, hulpvaardige eienaars. Woonstel is in stil, veilige deel van Groot Brak geleë.

Vanaf
Vanaf R730
per nag (plek vir 2)
Vanaf
R730
per nag (plek vir 2)
Maak 'n Bespreking
  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 2 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Hydria-weg 6, Suiderkruis, Groot-Brakrivier, 6525, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAJGFmNDg1ZGM2LTA4NGMtNDgyOS04ZWM2LTU4YWJiYmM2YjFlMg?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R730 per nag (plek vir 2) 23 5 1 5 6 Hydria Road Southern Cross 6525 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -34.057329004653 22.230235728836

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang