Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Knusrus

Selfsorg
  • Soos Gesien op Facebook
  • Kapasiteit: 8 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 17:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Daytona-straat 20, Jongensfontein, Stilbaai, 6675, Wes-Kaap
  • Vanaf R3 600 per nag (plek vir 8)

Beskrywing

Knusrus is 'n luukse dubbelverdieping-selfsorghuis wat ideaal geleë is in Jongensfontein. Die eiendom het manjifieke see-uitsigte vanaf die balkon. Gaste kan die skilderagtige voetpaadjies langs die see stap wat net 100 m verder begin, met bankies elke 100 m om te sit en die pragtige uitsigte te geniet.

Die huis is ideaal vir 'n gesin of groep vriende en kan tot 8 volwassenes en 4 kinders akkommodeer. Die huis beskik oor 4 slaapkamers, 3 badkamers, 'n gastetoilet, 2 sitkamers, 'n moderne kombuis en opwaskamer, en 'n boonste vermaakarea.

Die eerste slaapkamer is ingerig met 'n koninggrootte-bed, sy eie sitarea met 'n kaggel, en 'n en suite-badkamer met 'n bad en 'n stort, 'n toilet en 2 wasbakke. Die tweede slaapkamer is ingerig met 'n koningingrootte-bed en 'n en suite-badkamer met 'n stort, toilet en wasbak. Die derde slaapkamer is ingerig met 'n koninggrootte-bed en die vierde slaapkamer is ingerig met 2 stapelbeddens, ideaal vir 4 kinders. Twee bykomende gaste kan op 'n dubbelslaapbank in die onderste sitkamer geakkommodeer word. Die derde badkamer het 'n toilet, wasbak en stort.

Die sitkamer op die onderste verdieping het 'n slim-TV met Netflix, Showmax en YouTube. Gratis WiFi is oral in die huis beskikbaar.

Die kombuis is volledig toegerus met 'n stoof, oond, mikrogolf, broodrooster, yskas-vrieskas, en tee- en koffiemaakgeriewe, asook 'n aparte opwaskamer. Die eetarea het 'n etenstafel wat in 'n pooltafel omskep word. Die sitkamer op die boonste vloer bied gemaklike sitplek, 'n kaggel, 'n ingeboude binnegasbraai en 'n pan. Stapeldeure maak oop na die balkon.

Die huis het 'n buitestort om af te spoel na 'n dag op die strand. Kampstoele en strandsambrele word voorsien, en 2 fietse is beskikbaar vir gaste om te gebruik. 'n Dubbelmotorhuis is beskikbaar asook oorgenoeg veilige parkeerplek agter 'n hek.

Kamer-opset

Kapasiteit: 8 Aantal kamers: 5 Aantal badkamers: 4
Slaapkamer 1
Plek vir 2 mense
1 xKoninggrootte-bed
Slaapkamer 2
Plek vir 2 mense
1 xKoningingrootte-bed
Slaapkamer 3
Plek vir 2 mense
1 xKoninggrootte-bed
Slaapkamer 4
Plek vir 4 mense
2 xKinderstapelbed
Area 1
Plek vir 2 mense
1 xDubbelslaapbank
Badkamer 1
En-suite  - Slaapkamer 1
Stort, Bad, Toilet
Badkamer 2
En-suite  - Slaapkamer 2
Stort, Toilet
Badkamer 3

Stort, Toilet
Badkamer 4

Toilet

Kenmerke

Afrikaans
Braaiplek
Troeteldiere indien gereël
Veilige Parkering
Gratis WiFi

Geriewe

  • Lughawe-pendeldiens Op Versoek
  • Braaiplek
  • Kombuisgeriewe
  • Wasgoeddiens
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Troeteldiere indien gereël
  • Persoonlike Kluis
  • Satelliet-TV
  • Selfsorg
  • Daaglikse Skoonmaakdiens
  • Gratis WiFi
  • WiFi

Aktiwiteite op perseel

  • Fietsry

Aktiwiteite Naby

  • Perdry
  • Visvang
  • Voëlkyk
  • Wynproe
  • Fietsry
  • Begeleide Wandelpaaie
  • Bergfietsroetes
  • Swem

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels

Parkeerplek

  • Veilige Parkering
  • Onderdakparkering
  • Parkering Van Die Straat Af

Betaalopsies op Perseel

  • Elektroniese Fondsoorplasing

Badkamer

  • Bad
  • En-suite
  • Aparte toilet
  • Stort
  • Seep

Eenheidgeriewe

  • Eetkamer
  • Waaier
  • Kaggel
  • Sitkamer
  • Kluis

Elektriese Toebehore

  • Yskas
  • Haardroër
  • Strykyster
  • Mikrogolfoond
  • Oond
  • Stoof

Vermaak

  • Boeke en tydskrifte
  • Tv

Resensies

4.8/ 5

Gebaseer op 4 resensies

Uitstekend

Netheid
5.0
Ligging
5.0
Waarde vir geld
5.0
Diens
5.0
Veiligheid
4.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.8/5

Rianni Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 4

Op LekkeSlaap 2 jaar

Ligging

  • Daytona-straat 20, Jongensfontein, Stilbaai, 6675, Wes-Kaap
  • Gaste dink Knusrus het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
Vanaf R3 600
per nag (plek vir 8)
Vanaf
Vanaf R3 600
per nag (plek vir 8)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 8 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 17:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Daytona-straat 20, Jongensfontein, Stilbaai, 6675, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA41ebeb60b6dd41ef5f58207ea4080f58d7f494a877941ee1766a7e6fb682d94a48addff291acd7eb2797dc2a042b27183c01?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R3 600 per nag (plek vir 8) 4 5 1 5 20 Daytona Street Jongensfontein 6675 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-17:00 10:00 -34.425096376274 21.343943053786

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang