Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Knysna Belle Guest House

Gastehuis

Resensies

4.9/ 5

Gebaseer op 16 resensies

Uitstekend

Netheid
4.9
Ligging
5.0
Waarde vir geld
4.9
Diens
5.0
Veiligheid
4.9
Arrie V
Kort verblyf
5.0
Okt 2024

Great location, making places in/around Knysna accessible. My parents and I had a very pleasant and memorable stay at Belle Guest House. We will definitely visit again. It was such a great overall experience. Michelle and Gabby were great hostesses and went out of their way to make us feel welcomed and comfortable.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Robert H
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Nov 2023

Wonderful luxury, cheek by jowel with unspoiled nature, has to be experienced. This was our fourth stay in recent years and it is always a safe taste of luxury in a unique location. The hosts looked after us wonderfully well. We hope to go back soon.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Melinda V
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Jul 2023

Wat 'n lieflike plek om te gaan uitrus! 'n Dierbare gasvrou, wonderlike ontbyte en 'n asemrowende uitsig het ons wegbreek baie spesiaal gemaak.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Sandra T
Kort verblyf Saam met lewensmaat
4.8
Mei 2024

Wonderful time, best breakfasts, caring staff. See stars.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
4.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Greg F
Kort verblyf Saam met lewensmaat
4.8
Jul 2023

Perfectly organised. These people know their stuff. Will definitely stay there again. Perfect location if you're running the marathon.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0

Adriaan D
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Sep 2022

Wittebrood verblyf. Ons het in die "Captains quarters" kamer gebly vir 'n week. Die plek het die mooiste uitsig op die kanaal en die heads. Hulle het die lekkerste ontbyt, hulle bederf 'n mens goed. Jou kar word sommer gewas. Beste en vriendelikste personeel. Die eienaar gee goeie bestemming- en eetplekaanbelings. Sal weer soontoe gaan.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Bardene T
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Mrt 2022

A lovely guesthouse with picturesque views of the lake! We really enjoyed our stay at Knysna Belle! Friendly and helpful people, excellent service and a 5 star breakfast. The views are spectacular. Thank you for a wonderful experience.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Yvette V
Kort verblyf Saam met vriende
5.0
Feb 2022

Onverbeterlike diens en verblyf. Gasvryheid, diens, inligting oor waar om te gaan te eet, ens. Was die beste verblyf ooit. Ons het elke sekonde geniet.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Helen B
Kort verblyf Saam met vriende
5.0
Sep 2021

Asemrowend. Michelle was baie behulpsaam, vriendelik en gasvry. Die gastehuis kyk uit oor die vlei en is naby als geleë. Die ontbyte was heerlik. Ek kan beslis hierdie gastehuis aanbeveel.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Arthur S
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Sep 2021

Uitstekende waarde vir geld en die beste gasheer ooit. Ons is soos koninklikes behandel deur Michelle van die oomblik wat ons daar aangekom het. Die venue is die beste, geleë op 'n eiland met kajakke en fietse ingesluit in die prys. 'n Karwas elke oggend is nie voor gevra nie, maar steeds gedoen. Die professionele diens deur Michelle gaan ver verby wat woorde kan beskryf om nie eens die heerlike ontbyt met verskeidenheid elke oggend met varsgebakte kolwyntjies en plaatkoekies daarna te noem nie. 'n Definitiewe plek om na terug te keer vir vakansie.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Michelle
Knysna Belle Guest House
Arthur, thank you for the lovely review and it was wonderful meeting you and Benda. See you on the next anniversary.

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.9/5

Michelle Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 16

Op LekkeSlaap 12 jaar

Vanaf
Vanaf R 1 900
per nag, vir 2 mense
Vanaf
R 1 900
per nag, vir 2 mense
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 14 mense
  • Geen kinders onder 2
  • Inkloktyd: 02:00 tot 17:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Bayswater-rylaan 75, Leisure Island, Knysna, 6570, Wes-Kaap
  • TGCSA-gradering:
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAcec4ca83c750182db73184b1d49f8f7a6f27603fb9752b8c1805cbd168c1480973f202e991a69437ab229f3ff0698d9db822?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 900 per nag, vir 2 mense 16 5 1 5 75 Bayswater Drive leisure Island 6570 Wes-Kaap 021 201 8901 02:00-17:00 10:00 -34.067422914771 23.055860996246

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang