Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Knysna Cozy Hill Guest House

Selfsorg

Resensies

4.4/ 5

Gebaseer op 6 resensies

Baie goed

Netheid
4.8
Ligging
4.3
Waarde vir geld
4.0
Diens
4.3
Veiligheid
4.7
Lize-mare P
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Feb 2024

Wonderful place to stay. Wonderful stay and the Doberman is the sweetest girl in the world. Swimming pool a life saver. Super host.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Desmond V
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Feb 2024

Beslus dus die moeite werd. Was baie lekker. Ons het dit baie geniet.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Rose M
Kort verblyf Saam met lewensmaat
4.4
Des 2023

Memorable, convenient and happy. Ideally situated for us, and a very pleasant and easy stay. The host was most helpful and a lovely hostess.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
4.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
4.0

Lawrenzo P
Kort verblyf Saam met lewensmaat
3.8
Apr 2024

It was awesome. We had a pleasant stay with everything we needed.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
4.0
Diens
4.0
Ligging
3.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
4.0

Danele M
Lang verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Jan 2022

Eienaars is baie vriendelike mense. Die eienaars van die guest house was baie vriendelik.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Simoné B
Kort verblyf Saam met lewensmaat
3.4
Jan 2021

Lekker, maar sal nie weer nie. Ons is baie vriendelik ontvang en die plek is baie netjies, maar ons sal definitief nie weer gaan nie. Ons kon nie braai nie want daar was net 'n Weber-braai met charcoal so ons kon nie vuurmaak nie. Ons kon die swembad gebruik maar wou nie want daar is nie vreeslik privaatheid nie. So ons was baie verveeld en dus het ons besluit om maar 'n dag se geld te verloor en terug te gaan huis toe. Ons was bietjie ontsteld, toe ons ry het vroutjie net 'n boodskap gestuur en gesê dat ons die sleutel maar in die deur kan hou. Sy het nie eers afgekom en gevra hoekom ons vroeër ry en of ons lekker gebly het nie.

Netheid
5.0
Diens
2.0
Ligging
4.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
1.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.4/5

Sandy Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 6

Op LekkeSlaap 5 jaar

Vanaf
Vanaf R970
per nag (plek vir 2)
Vanaf
R970
per nag (plek vir 2)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 2 mense
  • Geen kinders
  • Inkloktyd: 13:00 tot 20:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Heather Hill-singel 7, Rexford, Knysna, 6571, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAjeAPCMrC8T92MSkJEsNQDs89s0RVNh8cQv0aSTUGPippIa8ROH?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R970 per nag (plek vir 2) 6 5 1 5 7 Heather Hill Close Rexford 6571 Wes-Kaap 021 201 8901 13:00-20:00 10:00 -34.066104438414 23.081062652778

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang