Knysna Hollow Country Estate
Beskrywing
Die moderne kamers het elk 'n koninggrootte-bed of 2 enkelbeddens, en kan 'n maksimum van 2 kinders onder die ouderdom van 12 jaar oud op 'n dubbelslaapbank akkommodeer en 'n en suite-badkamer met 'n stort. Verder het dit lugversorging, 'n elektroniese kluis, platskerm-TV met sekere DStv-kanale, 'n Nespresso-koffiestasie, 'n yskassie wat op versoek gevul kan word met voorraad, L’Occitane-gastegeriewe en 'n privaat stoep met 'n uitsig oor die tuin en 2 swembaddens.
Oorsig van kamer/eenheid
Slaapkamer
En suite
1 x Koninggrootte-bed
Stort, Toilet
Slaapkamer
1 x Kinderbank vir 2
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Kamergeriewe
Meer oor hierdie kamer
- •Nie rook
- •Patio
Dienste
- •Kamerbediening
- •Kamer daagliks skoongemaak
- •Telefoon
- •Wakker-bel oproep
- •Koordlose internet
Badkamer
- •En-suite
- •Aparte toilet
- •Stort
- •Seep
Kamergeriewe
- •Lugversorging
- •Kluis
Elektriese Toebehore
- •Haardroër
Ekstras
- •Kroegyskas
- •Tee en koffie skinkbord
Vermaak
- •Boeke en tydskrifte
Prys sluit in
B&B
Huisreëls
'n Toerisme-heffing van R4,40 per kamer per aand is van toepassing.
Ander maaltye is teen 'n ekstra koste beskikbaar, en gaste kan meer hieroor navraag doen.
Kansellasiebeleid - Pasgemaak
Meer as 1 maand voor die inkloktyd | 50%van die deposito word terugbetaal |
Meer as 1 week voor die inkloktyd | 25%van die deposito word terugbetaal |
Minder as 1 week voor die inkloktyd | 0%van die deposito word terugbetaal |
Beskrywing
Dié suites beskik oor 'n slaapkamer met 'n koninggrootte-bed en 'n en suite-badkamer met dubbelwasbakke en 'n instapstort. Ander geriewe sluit in lugversorging, 'n elektroniese kluis, platskerm-TV met sekere DStv-kanale, Nespresso-koffiestasie, 'n yskassie wat op versoek gevul kan word met voorraad, L'Occitane-gastegeriewe en 'n privaat onderdakbalkon met 'n uitsig oor die tuin en 2 swembaddens.
Oorsig van kamer/eenheid
Slaapkamer
En suite
1 x Koninggrootte-bed
Stort, Toilet
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Kamergeriewe
Meer oor hierdie kamer
- •Nie rook
- •Patio
Dienste
- •Kamer daagliks skoongemaak
- •Telefoon
- •Wakker-bel oproep
- •Koordlose internet
Badkamer
- •En-suite
- •Aparte toilet
- •Stort
- •Seep
- •Ondervloerse verhitting
Kamergeriewe
- •Lugversorging
- •Kluis
- •Ondervloerse verhitting
Elektriese Toebehore
- •Haardroër
Ekstras
- •Kroegyskas
- •Tee en koffie skinkbord
Vermaak
- •Boeke en tydskrifte
Prys sluit in
B&B
Huisreëls
'n Toerisme-heffing van R4,40 per kamer per aand is van toepassing.
Ander maaltye is teen 'n ekstra koste beskikbaar, en gaste kan meer hieroor navraag doen.
Kansellasiebeleid - Pasgemaak
Meer as 1 maand voor die inkloktyd | 50%van die deposito word terugbetaal |
Meer as 1 week voor die inkloktyd | 25%van die deposito word terugbetaal |
Minder as 1 week voor die inkloktyd | 0%van die deposito word terugbetaal |
Beskrywing
Hierdie moderne kamers het elk 'n koninggrootte-bed of 2 enkelbeddens en 'n en suite-badkamer met 'n stort, wasbak en 'n toilet. Ander geriewe sluit lugversorging, 'n elektroniese kluis, 'n platskerm-TV met sekere DStv-kanale, 'n Nespresso-koffiemasjien, yskassie wat op versoek voorsien word, L'Occitane-gastegeriewe en 'n privaat stoep met 'n uitsig oor die tuine 2 swembaddens.
Oorsig van kamer/eenheid
Slaapkamer
En suite
1 x Koninggrootte-bed
Stort, Toilet
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Kamergeriewe
Meer oor hierdie kamer
- •Nie rook
- •Patio
Dienste
- •Kamerbediening
- •Kamer daagliks skoongemaak
- •Telefoon
- •Koordlose internet
Badkamer
- •En-suite
- •Stort
- •Seep
Kamergeriewe
- •Lugversorging
- •Kluis
Elektriese Toebehore
- •Haardroër
Ekstras
- •Kroegyskas
- •Tee en koffie skinkbord
Vermaak
- •Tv
Prys sluit in
Huisreëls
'n Toerisme-heffing van R4,40 per kamer per aand is van toepassing.
Ander maaltye is teen 'n ekstra koste beskikbaar, en gaste kan meer hieroor navraag doen.
Kansellasiebeleid - Pasgemaak
Meer as 1 maand voor die inkloktyd | 50%van die deposito word terugbetaal |
Meer as 1 week voor die inkloktyd | 25%van die deposito word terugbetaal |
Minder as 1 week voor die inkloktyd | 0%van die deposito word terugbetaal |
- Kapasiteit: 100 mense
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 22:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Welbedachtlaan 5, Knysna, 6570, Wes-Kaap
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang