Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Knysna Houseboat Dreamer

Selfsorg
  • Kapasiteit: 4 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 13:00 tot 15:00
    Uitkloktyd: 09:00
  • Adres: 1ste Verdieping, Eenheid TH34, Sawtooth-laan, Thesen Island, Knysna, 6570, Wes-Kaap
  • Vanaf R4 190 per nag, vir 4 mense

Beskrywing

Knysna Houseboat Dreamer is by Thesen Islands in Knysna. Dit bied 'n volledig toegeruste, selfry-huisboot vir 'n unieke vakansie-ervaring. Gaste kan 'n rustige vaart op Knysna se skilderagtige gety-riviermonding geniet sonder om enige vorige ondervinding of 'n skipperlisensie nodig te hê. Al wat nodig is, is 'n avontuurlustige gees en 'n passie vir die buitelewe om jou eie vakansie-avontuur te lei.

Binne die huisboot is daar 'n voorkajuit met 'n dubbelbed, stoorplek en 'n banksitplek wat dien as 'n bed vir 'n kind. Die knus badkamer het 'n warm stort, 'n chemiese toilet en 'n wasbak. Die gerieflike binne-eetarea word omskep in 'n dubbelbed.

Die kombuis is met 'n stoof, oond, elektriese yskas, wasbak, en al die nodige toebehore, breekware en eetgerei toegerus. Geriewe sluit alle nodige beddegoed, 'n CD-speler, 'n kapteinhandboek en veiligheidstoerusting soos reddingsbaadjies, 'n noodhulptassie en 'n brandblusser in.

Aan die buitekant is daar 'n oop sitkamerdek met 'n afdak, braaigeriewe en 'n sondek op die dak met genoeg spasie vir alle passasiers om te sonbaai en die panoramiese uitsigte te geniet.

Kamer-opset

Kapasiteit: 4 Aantal kamers: 1 Aantal badkamers: 1
Slaapkamer
Plek vir 5 mense
2 xDubbelbed
1 xKinderbank vir 1
Badkamer

Stort, Toilet

Kenmerke

Afrikaans
Braaiplek
Veilige Parkering

Geriewe

  • Spa-behandelinge
  • Braaiplek
  • Kombuisgeriewe
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Masseer- en Skoonheidsterapie
  • Restaurant op Perseel
  • Daaglikse Skoonmaakdiens

Aktiwiteite op perseel

  • Visvang
  • Voëlkyk
  • Swem

Aktiwiteite Naby

  • Perdry
  • Fietsry
  • Begeleide Wandelpaaie
  • Bergfietsroetes

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels

Maaltye Aangebied

  • Piekniekmandjies Op Versoek
  • Etes Op Versoek

Parkeerplek

  • Veilige Parkering

Betaalopsies op Perseel

  • Visa
  • Mastercard
  • Kontant
  • Elektroniese Fondsoorplasing

Ontmoet jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel

4.7/5

KnysnaHouseboats Geverifieer

Eiendomme 8

Resensies 43

Op LekkeSlaap 12 jaar

Ligging

  • 1ste Verdieping, Eenheid TH34, Sawtooth-laan, Thesen Island, Knysna, 6570, Wes-Kaap
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
Vanaf R4 190
per nag, vir 4 mense
Vanaf
Vanaf R4 190
per nag, vir 4 mense
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 4 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 13:00 tot 15:00
    Uitkloktyd: 09:00
  • Adres: 1ste Verdieping, Eenheid TH34, Sawtooth-laan, Thesen Island, Knysna, 6570, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAe90601e84e14f49225563d0498dbb0fb0ec219db920ad90f679dc8f49813f46cc77f5bbca1d39c4d81729ea8f9a46ef717a3?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R4 190 per nag, vir 4 mense 1st Floor, Unit TH34 Sawtooth Lane, Thesen Island 6570 Wes-Kaap 021 201 8901 13:00-15:00 09:00 -34.04901606904 23.048668336909

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang