Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Knysna Houseboat Evening Star

Resensies

4.7/ 5

Gebaseer op 43 resensies

Uitstekend

Netheid
4.5
Ligging
4.9
Waarde vir geld
4.3
Diens
4.8
Veiligheid
4.9
Hennie B
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Des 2023

Nuwe avontuur. Baie aangenaam en ontspannend - die weer moes net saam speel.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Karin V
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Mrt 2023

Was baie lekker. Mooiste uitsig. Personeel was baie vriendelik, behulpsaam en professioneel. Ons was 4 volwassenes met 2 bote. Beide bote is goed toegerus. Die stortwater was sterk en warm en ons kon lekker stort. Gevoel soos 'n "huis op die water". Alles wat jy benodig, was byderhand. Dankie Knysna Houseboats.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Dirk D
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Feb 2023

A must do! Would definitely recommend going for at least 2 nights and make sure to take a braai with your boat!

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Ian V
Kort verblyf Gesin met klein kinders
4.8
Mrt 2024

Mario en sy crew uiters professioneel, sorgvuldig en behulpsaam. Hoogs aanbeveel. Ons het baie lekke gebly!

Netheid
4.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Morne V
Kort verblyf Saam met lewensmaat
4.2
Apr 2024

Rus en vrede. Rustigheid was fantasties.

Netheid
4.0
Diens
5.0
Ligging
4.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
3.0

Brandon B
Kort verblyf Saam met lewensmaat
3.4
Jan 2024

Awesome experience but not worth the amount they charge. An amazing experience but definitely not worth the amount you pay. The houseboat felt old and needed a lift. The curtains had mold on them, and the fridge broke, so the food got warm and spoiled. Also, fuel is not included in the fee, so that's an extra cost. In the end, the amount you pay is not worth it. Also, because you only get the houseboat quite late in the day, there's not much time to do a lot except find a spot for the evening, but you have to pay for a full day. If you got the boat earlier, it would be better. Also, it's very weather dependent. If you are lucky enough to have great weather, I'm sure it's amazing, but if you get wind, it's not very fun. You have to anchor and wait it out in rough conditions.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
3.0
Diens
4.0
Ligging
5.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
1.0

Sylvia C
Kort verblyf Gesin met klein kinders
5.0
Jan 2023

Wonderlike ervaring. Tip: Begin jou vakansie met die house boats. Dit laat jou totaal en al afsny en ontspan. Eienaar is baie vriendelik en betrokke (indien nodig).

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Lizma V
Kort verblyf Saam met lewensmaat
4.8
Jan 2023

Heerlike avontuur! Twee heerlike, interessante dae! Het met baie nuwe vaardighede en insigte weggery. 'n Paar uitdagings op die water vir "groentjies", maar ook groot pret en alles doenbaar. Die span is baie professioneel en het ons vooraf goed touwys gemaak. Hulle het ook dadelik gereageer en kom help toe ons op Dag 2 'n probleem met die petroltenk gehad het. Die toilet- en stortgedeelte is knap en effens ongemaklik. Twee mense is perfek vir so 'n boot maar vir my sal drie of meer mense te beknop raak. Sonsopkoms en -ondergang onvergeetlik en die nag se slaap bo-op die boot, onder die sterre met voëlgeluide as "agtergrondmusiek", iets wat ek lank sal onthou.

Netheid
4.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Riaan C
Kort verblyf Gesin met klein kinders
4.6
Jan 2023

Baie lekker. 'n Baie lekker ervaring.

Netheid
4.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0

Ashley S
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Feb 2022

Enjoying it. Friendly and helpful staff.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel

4.7/5

KnysnaHouseboats Geverifieer

Eiendomme 8

Resensies 43

Op LekkeSlaap 12 jaar

Vanaf
Vanaf R 3 890
per nag, vir 4 mense
Vanaf
R 3 890
per nag, vir 4 mense
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 5 persone
    4 volwassenes, 1 kind
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 13:00 tot 15:00
    Uitkloktyd: 09:00
  • Adres: Eenheid TH34, 1ste verdieping, Sawtoothlaan, Theseneiland, Knysna, 6570, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAJDliM2QzMTFmLThkYmUtNDUwYS1hZjZmLWFjYzk5YTk4OGE3MQ?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R3 890 per nag, vir 4 mense 43 5 1 5 1st Floor, unit TH34 Sawtooth Lane, Thesen Island 6570 Wes-Kaap 021 201 8901 13:00-15:00 09:00 -34.048954811999 23.048814833164

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang