Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Knysna Houseboat Evening Star

Ontmoet jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel

4.7/5

KnysnaHouseboats Geverifieer

Eiendomme 8

Resensies 43

Op LekkeSlaap 12 jaar

Opsomming van Resensie

4.7 uit 5van 43 resensies vir Knysna Houseboat Evening Star
Netheid
4.5/5
Diens
4.8/5
Ligging
4.9/5
Veiligheid
4.9/5
Waarde vir geld
4.3/5
Hennie B - Des 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Hennie B

Nuwe avontuur.

Baie aangenaam en ontspannend - die weer moes net saam speel.

Karin V - Mrt 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Karin V

Was baie lekker. Mooiste uitsig.

Personeel was baie vriendelik, behulpsaam en professioneel. Ons was 4 volwassenes met 2 bote. Beide bote is goed toegerus. Die stortwater was sterk en warm en ons kon lekker stort. Gevoel soos 'n "huis op die water". Alles wat jy benodig, was byderhand. Dankie Knysna Houseboats.

Dirk D - Feb 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Dirk D

A must do!

Would definitely recommend going for at least 2 nights and make sure to take a braai with your boat!

Ian V - Mrt 2024
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Ian V

Mario en sy crew uiters professioneel, sorgvuldig en behulpsaam. Hoogs aanbeveel.

Ons het baie lekke gebly!

Morne V - Apr 2024
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
3/5
Morne V

Rus en vrede.

Rustigheid was fantasties.

Brandon B - Jan 2024
Algehele gradering
Netheid
3/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
1/5
Brandon B

Awesome experience but not worth the amount they charge.

An amazing experience but definitely not worth the amount you pay. The houseboat felt old and needed a lift. The curtains had mold on them, and the fridge broke, so the food got warm and spoiled. Also, fuel is not included in the fee, so that's an extra cost. In the end, the amount you pay is not worth it. Also, because you only get the houseboat quite late in the day, there's not much time to do a lot except find a spot for the evening, but you have to pay for a full day. If you got the boat earlier, it would be better. Also, it's very weather dependent. If you are lucky enough to have great weather, I'm sure it's amazing, but if you get wind, it's not very fun. You have to anchor and wait it out in rough conditions.

Sylvia C - Jan 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Sylvia C

Wonderlike ervaring.

Tip: Begin jou vakansie met die house boats. Dit laat jou totaal en al afsny en ontspan. Eienaar is baie vriendelik en betrokke (indien nodig).

Lizma V - Jan 2023
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Lizma V

Heerlike avontuur!

Twee heerlike, interessante dae! Het met baie nuwe vaardighede en insigte weggery. 'n Paar uitdagings op die water vir "groentjies", maar ook groot pret en alles doenbaar. Die span is baie professioneel en het ons vooraf goed touwys gemaak. Hulle het ook dadelik gereageer en kom help toe ons op Dag 2 'n probleem met die petroltenk gehad het. Die toilet- en stortgedeelte is knap en effens ongemaklik. Twee mense is perfek vir so 'n boot maar vir my sal drie of meer mense te beknop raak. Sonsopkoms en -ondergang onvergeetlik en die nag se slaap bo-op die boot, onder die sterre met voëlgeluide as "agtergrondmusiek", iets wat ek lank sal onthou.

Riaan C - Jan 2023
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Riaan C

Baie lekker.

'n Baie lekker ervaring.

Ashley S - Feb 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Ashley S

Enjoying it.

Friendly and helpful staff.

Henrietha M - Jan 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Henrietha M

Wonderlik.

Almal was so behulpsaam om ons uitstappie ongelooflik te maak!

Frauke K - Des 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
3/5
Frauke K

Very nice experience.

We had a lekker stay on the Knysna Houseboat. We really enjoyed our stay.

Elisma V - Okt 2022
Algehele gradering
Netheid
3/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Elisma V

Amazing experience, bucket list item.

Knysna House boats are such a unique experience. We loved it so much! Top notch hospitality! We would definitely do it again. Things to keep in mind is, arrive early, you don't want to tides to prevent you from taking the boat to the other side of the bridge. Book two nights! Make use of the braai! Remember to book a kayak or tube and remember your power bank.

Antoinette V - Des 2022
Algehele gradering
Netheid
3/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
3/5
Antoinette V

Enjoyable.

We enjoyed our stay. Bucket list item ticked. Mattresses and pillows need to be replaced The team that assisted us is a 5-star team. Thank you.

Nicolette J - Jan 2022
Algehele gradering
Netheid
2/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
1/5
Nicolette J

Dit was 'n belewenis, maar definitief nie die geld werk nie.

Yskas nie gewerk nie, toe vind ons uit die boot se batterye was nie behoorlik gelaai nie. Moes toe die volgende dag oor trek na 'n ander boot. Ons is in geen mate gekompenseer vir die tyd wat ons verloor het op die boot nie en ook nie vir ons ongerief nie. Bote benodig dringende onderhoud, daar was groot veiligheidsrisiko-kwessies. Die S/steel raamwerk van die trappie waarmee mens uit die water of op die boot moet klim was stukkend en kon enige oomblik breek as mens daarop trap of klim. Die bed in die kombuisarea was stukkend en het inmekaar geval toe my dogters op die bed geslaap het. My man moes toe 'n plan maak om die plank op 'n manier in plek te hou sodat hulle darem 'n plek gehad het om te slaap. Die bedrag wat mens betaal is verregaande as mens in berekening neem dat jy letterlik net die boot kry, mens moet tot vir 'n handdoek ekstra betaal. Daar is n porta-potty op die boot, en die is nie eers korrek opgevul nie. Die watertenk was nie eers half nie. Hulle adverteer daar is 'n warm stort aan boord, maar die werk nie eers behoorlik nie. Die personeel is baie vriendelik en het ons baie goed ontvang. Maar ek sal hulle nie aanbeveel nie, mens kry nie wat aan jou verkoop is nie.

Francis K - Mrt 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Francis K

Fantasties!

Wanneer jy aankom word al jou bagasie vir jou na die boot gedra. Die oriёntasie was deeglik. Voertuie oornag veilig onderdak.

Shawn N - Mrt 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Shawn N

Ongelooflike ervaring!

Baie professionele diens, en werklik 'n ervaring om te onthou! Selfs al het jy nog nooit 'n boot bestuur nie, leer hulle jou alles wat jy nodig het om te weet in 'n uur en dan is jy reg om te gaan!

Knysna Houseboat Evening Star se terugvoer

Goeie Middag Shawn,

Baie dankie vir jou terugvoering. Ons is so bly dat julle die ervaring geniet het. Ons hoop julle volgende kuier by ons is om die draai. Groete, Knysna Houseboats Span

Knysna Houseboat Evening Star
Warwick M - Feb 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Warwick M

Was baie lekker. Personeel was baie vriendelik en hulpvaardig.

Boot was baie skoon en netjies. Goeie plek om weg te breek van die stad se gedruis

Knysna Houseboat Evening Star se terugvoer

Goeie Middag Warwick,

Baie dankie vir jou terugvoering.
Ons is baie bly dat julle die tyd by ons geniet het.

Ons hoop om julle gou weer te sien.

Vriendelike Grote,
Knysna Houseboats Span

Knysna Houseboat Evening Star
Este D - Apr 2021
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Este D

Unieke ervaring.

Baie goeie ervaring gewees en sal dit beslis aanbeveel. Dit moet op almal se emmerskoplysie wees! Yolanda en Andre het ons goed ontvang en het ons inklok so maklik as moontlik gemaak. Andre was altyd beskikbaar vir enige navrae wat ons gehad het.

Knysna Houseboat Evening Star se terugvoer

Goeie Middag Este. Baie dankie vir jou mooi terugvoering. Dit was vir ons lekker om julle by ons te kon he. Hoop om julle gou weer te sien. Groete, Knysna Houseboats span

Knysna Houseboat Evening Star
Ciska T - Jan 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Ciska T

Great day on the water!

Had a great day on the water with perfect weather and great views.

Knysna Houseboat Evening Star se terugvoer

Dear Ciska,
Thank you very much for your review!
We hope and trust that we will see you soon again for a longer stay on our lovely lagoon.
Take care, keep well and stay safe.
Knysna Houseboats Team

Knysna Houseboat Evening Star
Lindi D - Okt 2020
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Lindi D

Fantasiese ondervinding.

Dit was nou regtig lekker, ons het dit verskriklik geniet, die rustigheid en beeldskone natuur gee mens rus vir jou siel. Die boot is baie goed uitgerus met alles wat jy nodig het. Ons het heerlik geslaap, regtig baie lekker gekuier. Ek sal dit beslis aanbeveel en beslis weer doen in die toekoms.

Knysna Houseboat Evening Star se terugvoer

Hi Lindi, baie dankie vir jou mooi terugvoering. Hoop ons kan julle gou weer by ons he! Vriendelike groete, Knysna Houseboats Span.

Knysna Houseboat Evening Star
Amelia K - Feb 2020
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Amelia K

Uitsonderlik.

Induksie was waardevol en van hoë gehalte. Daar is hoë fokus op veiligheid en uitsonderlike kliëntediens. Heerlike paar dae beleef. Ons voertuig met van ons besittings was veilig. Daar is altyd hulp byderhand.

Christine V - Jun 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Christine V

Al ons verwagtings is oortref!

Volledig toegeruste boot en so netjies. Ons het warm en gemaklik geslaap. Die diens was uitstekend.

Inge M - Jan 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Inge M

Baie rustig met die beste uitsig.

Steven en die ander personeel by Knysna Houseboats gaan uit hul pad uit on die vakansie so gerieflik as moontlik te maak. Wat ‘n voorreg om op die meer tyd te spandeer en die son te sien ondergaan en opkom oor die meer.

Werner K - Okt 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Werner K

Ongelooflik, beste diens ooit.

Duur, maar as dit op jou "bucket list" is just do it. Elke sent werd. Jy moet die oesters doen en 'n vis probeer vang. Gee vir kinders maar see siekpilletjies net vir miskien. Wind kan nogal golwe maak maar ek het baie veilig gevoel in die houseboat. Die kantoor hou jou op hoogte van weerpatrone.

Karin F - Feb 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Karin F

Besonder lekker en iets anders.

Ons het baie lekker gekuier en rondgery op die meer. Ook die slaap en eet op die huisboot was regtig lekker en iets heel anders as die gewone vakansie. Mens moet maar net bietjie meer versigtig wees as met gewone vakansie. Ons sal beslis weer so iets wil doen.

Verdun M - Feb 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Verdun M

Uitstekende diens. Sal dit beslis weer doen.

Baie goed. Hulle bereidwilligheid om te help en seker te maak jy geniet. Ligging is excellent en lekker ontspan.

Leon R - Jan 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
3/5
Leon R

Lekker maar duur.

Hoewel dit 'n baie unieke ervaring is en ek dit sal aanbeveel, kan mens dalk twee keer dink oor die koste.

Dion S - Apr 2018
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
3/5
Dion S

Baie lekker en 'n goeie ondervinding,

Dis baie lekker, veral as jy jou gesin wil bederf met 'n wegbreek.

Rob W - Okt 2017
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Rob W

Bietjie beknop vir 4 volwassenes.

Ons het die ondervining geniet, maar sal nie weer gebruik maak van so iets nie.

John G - Sep 2017
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
John G

Dit was 'n ongelooflike ervaring.

Dit was ons 4de kuier op Knysna Houseboats - ongelooflike ervaring.

Suretha P - Jul 2017
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Suretha P

Belewenis.

Baie lekker en waarde vir geld.

Adel S - Okt 2017
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Adel S

Dit was onbeskryflik lekker en alles was skoon en het al die geriewe wat jy nodig het - doen dit volgende jaar weer.

Ons het geen klagtes nie - dis net die badkamer wat baie klein is. Behalwe vir dit het ons dit baie geniet en alles is so perfek ingerig.

Elisabet G - Des 2017
Algehele gradering
Netheid
3/5
Diens
3/5
Ligging
3/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
3/5
Elisabet G

Dit was amazing.

Ons het 'n aand gebly en dit was die moeite werd.

Rika M - Okt 2016
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Rika M

Dit was sielskos en 'n wonderlike avontuur.

Was die beste deel van ons vakansie en bied jou alles aan wat jy nodig het om jou batterye te laai. Stilte, asemrowende natuurskoon, vars lug en die heerlike ondervinding om met die see se geluid in die agtergrond wat jou heerlik aan die slaap sus. Personeel uiters gasvry, vriendelik en behulpsaam.

Iwan B - Sep 2016
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Iwan B

Luuks en absoluut asemrowend.

Die beste diens ooit. Baie dankie aan die personeel van Knysna Houseboats.

Knysna Houseboat Evening Star se terugvoer

Thank you very much for your review.
We hope to see you again soon.
Warm regards,
Knysna Houseboats

Knysna Houseboat Evening Star
Herman L - Des 2016
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Herman L

Dit was 'n baie spesiale unieke ervaring, en ek kan dit baie sterk aanbeveel.

Ons het 'n baie spesiale tyd gehad op ons huisboot, en gelukkig het die weer ook lekker saamgespeel. Dit was my eerste keer wat ek 'n skipper was, gelukkig op 'n baie rustige lagoon. Die ervaring was fantasties, en aandete op die boot se dek onder die sterre was onverbeterlik.

Riaan R - Nov 2016
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Riaan R

Remarkable experience.

Absolutely fantastic experience. Will recommend to any couple. If you need to see if your partner is compatible, then this is a brilliant test. Weather was a bit rough, so team work was required. Thank you to all that made our experience memorable. It was awesome!

Hierdie resensie word in sy oorspronklike taal gewys.
Vertaal na Afrikaans.

Merkwaardige ervaring.

Absoluut fantastiese ervaring. Sal dit aan enige paartjie voorstel. As jy wil sien of jy en jou ander helfte by mekaar pas, is dit die beste toets. Weer was bietjie rof, so dit het spanwerk vereis. Dankie aan almal wat ons ervaring onvergeetlik gemaak het. Dit was awesome!

Hierdie resensie is vertaal.
Sien oorspronklike in English.

Ig F - Jul 2016
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Ig F

Wonderlike ervaring.

Wonderlike ervaring. Sal dit beslis weer doen. Stort en toilet is ook 'n ander ervaring, ongelukkig nie goed nie. Maar die stortgeriewe in die hawe maak op daarvoor. Begrip dat daar nie spasie is vir 5-ster-badkamers op die boot nie.

Cornia S - Sep 2016
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Cornia S

Hoogtepunt van wittebrood!

Dit is enige hengelaar se droom vakansie. Huur 'n kajak om saam te ry en gaan maak aas vanaf jou eie houseboat! Die boot is baie goed ingerig en alles wat jy nodig het om die verblyf gerieflik te maak is aan boord. Ons sal dit beslis weer doen!

Alanda B - Des 2015
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Alanda B

Fantasties. Sal weer en weer gaan. Skoon met die mooiste uitsigte. Die beste ervaring ooit.

Dit was die beste deel van ons vakansie. Die boot is perfek vir 'n paartjie. Alles was skoon gerieflik met asemrowende uitsigte. Christo en Melissa was albei wonderlik met hulle diens. Niks beter as die Knysna huisboot vir 'n paar dae nie. Ons was mal daaroor.

Dawid V - Okt 2015
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Dawid V

Wonderlike avontuur!

Dit is beslis die moeite werd.

Corne D - Des 2015
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Corne D

Fantasties ontspannend.

Net die ding as jy wil gaan ontspan met jou gesin, of wegbreek vir romantiese paar dae. Die personeel is fantasties en niks is ooit te moeilik om te reël nie. Maak seker jy huur 'n kajak ook by, want die meer verleen hom vir ure se genot op die water. Maak net seker jy koop jou kruideniersware voor jy op die boot klim, want daar is nie 'n winkel binne stapafstand nie. Ek kan hierdie definitief aanbeveel.

Vanaf
Vanaf R4 190
per nag, vir 4 mense
Vanaf
R4 190
per nag, vir 4 mense
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 4 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 13:00 tot 15:00
    Uitkloktyd: 09:00
  • Adres: Eenheid TH34, 1ste verdieping, Sawtoothlaan, Theseneiland, Knysna, 6570, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAJDliM2QzMTFmLThkYmUtNDUwYS1hZjZmLWFjYzk5YTk4OGE3MQ?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R4 190 per nag, vir 4 mense 43 5 1 5 1st Floor, unit TH34 Sawtooth Lane, Thesen Island 6570 Wes-Kaap 021 201 8901 13:00-15:00 09:00 -34.048954811999 23.048814833164

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang