Knysna N2 Lodge
- Kapasiteit: 38 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Rawsonstraat 2, Knysna, 6571, Wes-Kaap
- Vanaf R750 per nag, vir 2 mense
Beskrywing
Die Knysna N2 Lodge is 'n selfsorg-instansie wat gerieflik net langs die N2 geleë is, en bied bekostigbare en gerieflike verblyf met uitstekende waarde vir geld.
Die lodge beskik oor 'n dubbelverdiepinggebou met 10 kamers, insluitend gesinskamers, dubbel-en suite-kamers en 'n 2-enkelbedkamer, wat in 'n verskeidenheid gaste se behoeftes voorsien. Gaste het toegang tot gemeenskaplike kombuise en sitkamers vir selfsorggerief.
Buite kan gaste 'n welige tuin, 'n gemeenskaplike plonspoel en 'n groot patio met braaigeriewe geniet. Gratis WiFi en veilige parkeerplek op die perseel is beskikbaar vir ekstra gerief.
Die lodge is in die hartjie van Knysna geleë, net 500 m vanaf die Knysna Waterfront, waar gaste 'n verskeidenheid restaurante en winkels kan verken.
Dít is wat jy hier sal kry
Resensies
Gaste se hoogtepunte
Ontmoet jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
3.8/5
Volenté Geverifieer
Eiendomme 1
Resensies 41
Op LekkeSlaap 9 jaar
Ligging
- Rawsonstraat 2, Knysna, 6571, Wes-Kaap
- Gaste dink Knysna N2 Lodge het ’n goeie ligging
Sien meer verblyf in Knysna SSB Knysna Tuinroete Wes-Kaap
- Kapasiteit: 38 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Rawsonstraat 2, Knysna, 6571, Wes-Kaap
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang