Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Knysna Quays Accommodation

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.8/5

Kenny Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 38

Op LekkeSlaap 7 jaar

Opsomming van Resensie

4.8 uit 5van 38 resensies vir Knysna Quays Accommodation
Netheid
4.7/5
Diens
4.6/5
Ligging
5.0/5
Veiligheid
4.9/5
Waarde vir geld
4.7/5
Pieter L - Sep 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Pieter L

Baie lekker gebly.

Baie lekker hier gebly, en stapafstand van baie lekker restaurante!

Mishka A - Jul 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Mishka A

Absolutely amazing and comfortable!

This unit is absolutely amazing. The host thinks of everything. Just when you think you forgot something at home, then you find it there. We were so happy with our stay and will definitely be booking again in the future.

Knysna Quays Accommodation se terugvoer

So glad you enjoyed your stay!

Knysna Quays Accommodation
Tom H - Apr 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Tom H

Baie sentraal geleë.

Ons het net 1 aand oorgebly, maar was baie beïndruk met al die geriewe wat in die woonstel was.

Monelii Group Holdings L - Apr 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Monelii Group Holdings L

Uitstekende waarde vir geld.

Fantasties! Alles is puik. Kwaliteit beddegoed en kombuisware, baie gemaklik en luuks. Sal definitief terugkom.

Anonieme gas - Sep 2024
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Anonieme gas
Nadine R - Mrt 2024
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Nadine R

Pragtige dorp, asemrowende natuurskoon, lieflike restaurante.

Ruim eenheid, lieflike ligging, kon nie vir beter vra nie.

JUANITA B - Des 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
JUANITA B

Besonderse 12 dae gewees en die huurboot was beslis die cherrie op die koek.

Dit is van ons af die jaar 'n 11/10! Ons boek al jare deur LekkeSlaap en die is ons eerste 11/10 toekenning vir die verblyf. Al wat skort is lugverkoeling, maar nietemin ons het lekke weer gehad en die klimaat was gelukkig van so aard dat ons gemaklik kon bly sonder die lugverkoeling die jaar, so dit het ons verblyf glad nie benadeel die jaar nie, baie dankbaar. Ons het die skuifdeure en vensters oopgemaak en 'n heerlike koel briesie het vanaf die boonste verdieping tot deur die hele huis getrek.

Margo H - Sep 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Margo H

Very central and very well-equipped.

Very good, clean and exactly as shown on pictures. Very friendly staff.

Wendy V - Aug 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Wendy V

This was our 4th stay at Knysna Quays. Always a pleasure.

Were very impressed with the continued communication regarding dates, times etc. Will definitely use the website again. Accommodation was great. Maybe a little too close to the restaurant as the employees make quite a lot of noise late evening when cleaning/closing and early morning, but we only stayed for the one night so wasn't a problem. The unit itself was super. Everything we needed was catered for even for loadshedding and clean and very neat. Will definitely use Knysna Quays again in the future and recommend it to friends and family.

Deon D - Apr 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Deon D

Die beste toegeruste eenheid waar ons al gebly het met die beste verhuringsagente ooit!

Van ons aangemeld het is die papierwerk flink afgehandel. Ons is toe op 'n "toer" gevat om te wys wat sluit wat oop en hoe die televisie en als werk. Tot 'n groot kraffie met sjerrie in, net vir my. Die eenheid was so goed toegerus, daar was absoluut niks wat gekort het nie. 'n Pragtige uitsig oor die kanaal met 'n braai, sambreel ens. op die stoep. Daar was genoeg 2-laag toiletpapier, met seep en shampoo, daar was 3 soorte koffie, in 'n masjien, perkuleerder of gewoon. Daar was melk in die yskas, water en tot speserye in die kaste. Die bed was hemels en die sitplek ook uiters gemaklik. Die TV is ook die vol diens van DSTV, Netfix asook Wi-Fi. Die kombuis het ook 'n wasmasjien en tuimeldroër. Die parkeerplek is agter geslote hekke en baie veilig. Als in als is dit die beste kombinasie van verblyf ens. wat ons nog ondervind het. Baie dankie vir Lianne en haar werkers om ons regtig tuis te laat voel van die begin af!

Johan E - Apr 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Johan E

Perfekte ligging, by en naby alles wat mens nodig het.

Puik akkommodasie, alles wat mens nodig het en nog meer, pragtige woonstel met die mooiste uitsig van die stoep af. Volle DStv met 'n "inverter en 'n lithiumbattery" wat maklik deur die 4 ure 'load shedding" geloop het vir 'n groot TV en WiFi. Sal verseker die woonstel weer besoek. Dankie vir julle uitstekende diens.

Knysna Quays Accommodation se terugvoer

Baie dankie Johan.

Knysna Quays Accommodation
David G - Apr 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
David G

Stunning.

The accomodation exceeded our expectations. The unit was spotless and well cared for with beautiful views of the canal. The unit was serviced daily. It was safe, and centrally located with restaurants and shops within walking distance. All amenities were catered for. This is definitely our new favourite accomodation.

Detlef & Tracey W - Jan 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Detlef & Tracey W

Very nice and relaxing.

Was a very lovely flat, neat, relaxing and well equipped.

Karl D - Sep 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Karl D

Baie netjies en gerieflik.

Die verblyf is lekker sentraal en ons kon loop na die restaurante en vermaaklikhede!

Nico J - Apr 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Nico J

Puik naweekverblyf.

Ons was in Knysna vir 'n troue. Het absoluut geen klagtes nie. Sal weer hierdie akkommodasie gebruik.

Sonja V - Jul 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
3/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Sonja V

Absoluut fantasties.

Dit was verseker die moeite werd. Alles en nog veel meer as wat ons verwag het. Pragtige uitsig, vele restaurante net 'n paar tree weg. Ekstra komberse en kussings. Baie veilige parkering. Speserye, koffie, melk en suiker in groot maat. Volgende keer sal ons definitief langer bly.

Delani D - Jun 2023
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Delani D

Heerlik gekuier in 'n pragtige dorp.

Die wi-fi werk net nie regtig nie, nogal gesukkel met dit. Andersins heerlik gebly.

Knysna Quays Accommodation se terugvoer

Hi Delani
The unit you stayed in is having Fiber installed next week. Sorry for any inconvenience.

Knysna Quays Accommodation
David G - Okt 2023
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
2/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
David G

Lovely location, scenic views, safe stay, and parking.

Unfortunately, the accommodation was not ready upon check-in. There were cleaners until 17:00, but it's still a great spot to stay.

Knysna Quays Accommodation se terugvoer

I am sorry that you were inconvenienced but our cleaners were delayed due to load shedding. We cleaned beyond check-in time as we made sure the unit was cleaned properly.

Knysna Quays Accommodation
Liz L - Des 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Liz L

Heerlike verblyf, sentraal, skoon en netjies.

Baie duur. Genadiglik kon ons dit bekostig, want die woonstelle rondom ons was die maksimumverblyf van gaste net 3 tot 4 aande. Ons wou graag Desember 'n 3-slaapkamerwoonstel huur.

Rod B - Okt 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Rod B

Perfect location, walking distance to everything.

Wonderful base to stay at when exploring Knysna and surrounds on foot or by car. Very comfortable and perfectly clean accommodation.

Knysna Quays Accommodation se terugvoer

We're so glad you enjoyed your stay.

Knysna Quays Accommodation
Anna-marie R - Aug 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Anna-marie R

Sien sterre.

Die eenheid is ruim en baie sentraal. Die personeel is vriendelik. Beslis 'n plek om na terug te kom.

Anna-marie R - Jul 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Anna-marie R

Baie sentraal, skoon en fantastiese uitsig.

Skoon en sentraal geleë.

Riana G - Jan 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Riana G

Dit was heerlik.

Daar was so baie ekstras in die woonstel: portwyn, melk, koue water, pot vol koffie en suker, handreiniger, handeroom en sjampoe. Alles in groot houers. My man het die TV ook geniet met al die kanale. Baie dankie.

Debbie L - Okt 2022
Algehele gradering
Netheid
3/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Debbie L

Lieflike woonstel in lieflike area. Teleurgesteld in vuil linne op bed.

Die woonstel is pragtig uitgelê. Ongelukkig het die vuil duvet cover (vol grimering, onderlaag) en vuil throw op die hoofbed my afgesit. Die res was superb!

Knysna Quays Accommodation se terugvoer

Hi Debbie,
Baie dankie dat julle by ons gebly het.
Ek is baie jammer dat die beddegoed nie skoon was nie.
Al my personeel weet dat beddegoed gewas moet word na iemand daar gebly het al is dit net vir een aand. Geen uitsonderings.
Ek is jammer dat jy my nie gebel het toe julle dit agterkom. Dit is baie belangrik om altyd vir ons te laat weet sodra jy 'n probleem het.
Ons probeer uitvind wie daar gewerk het om hulle 'n waarskuwing te gee.
Groete uit Knysna
Kenny

Knysna Quays Accommodation
Marius N - Jul 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Marius N

Baie lekker verblyf met pragtige uitsig, sal definitief weer gaan.

Pragtige akkommodasie, baie goed ingerig, pragtige uitsig, veilige parkering agter geslote hekke en onder dak. Sal definitief weer teruggaan.

Riaan B - Mei 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Riaan B

Goeie ligging.

Was gemaklik en in goeie ligging.

Hannelie B - Mei 2021
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Hannelie B

Heerlik

Goeie ligging, skoon en goed toegerus.

Knysna Quays Accommodation se terugvoer

Baie dankie dat julle met ons gebly het. Ons hoop om julle weer in die toekoms te sien.

Knysna Quays Accommodation
Jurgens S - Nov 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Jurgens S

Baie goed.

Goeie ligging. Veiliger parkering. Sal egter hou van hout braai opsie.

Louis V - Mrt 2021
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Louis V

Baie lekker verblyf uitstekend uitleg van eenheid.

Sal weer bespreek, naby al die aksie en hoef nie te ry nie.

Frikkie W - Okt 2020
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Frikkie W

Awesome location, well serviced.

Great location and view.

Knysna Quays Accommodation se terugvoer

So glad you enjoyed your stay! Hope to welcome you back again soon. Knysna Quays Accommodation.

Knysna Quays Accommodation
Louis D - Okt 2020
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
3/5
Louis D

Oornag slaap. Lekker baby goeie Restaurante

Effens bedompig wanneer instap

Estelle S - Sep 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Estelle S

Baie netjies, vriendelike diens.

Plek is goed geleë, baie netjies. Vriendelike, behulpsame personeel.

Pascale M - Mrt 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Pascale M

Had an amazing stay, everything we needed was there and much more. Was really impressed with service.

People were so helpful and friendly on arrival. Place was spotless and had everything we needed and more. Would really go there again. I recommend this place to anyone.

Colleen S - Sep 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
3/5
Colleen S

Ongelooflike plek. Bietjie duur in vergelyking met ander net so mooi plekke!

Baie mooi ligging! Mooiste uitsig! Ongelooflik luuks!

Phil P - Nov 2019
Algehele gradering
Netheid
3/5
Diens
3/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Phil P

Good location.

The apartment is spacious and well equipped for two couples. The bathrooms shows its age and the grout between the tiles is stained and mouldy. The floors in the bedrooms were not clean (dusty, especially under the beds). The view from the living room and patio is stunning. Being so near to all the good restaurants and shops is fantastic. We enjoyed our stay.

Robert A - Jul 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Robert A

Knysna is always my preferred choice.

Knysna was always my preferred choice for a breakaway from work and stress. My stay at Knysna Quays just confirmed my preference once again. The stay was pleasant, peaceful, kind of like a home away from home. Close to all amenities yet private and homely. I will definitely be back in the future with hopes to stay at Knysna Quays again and will undoubtedly recommend bother the Quays as also Knysna as a holiday destination. Thank you so much.

Dirk E - Mrt 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Dirk E

Fantasties.

Baie mooi, staf hulpvaardig.

Pieter P - Sep 2018
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Pieter P

Ideale verblyf na Karoo2Coast.

Ons het ons verblyf terdeë geniet en die ligging maak dit selfs nog meer gerieflik.

Knysna Quays Accommodation se terugvoer

Hi Pieter,
We are so glad you enjoyed your stay. Hope to see you again.
Regards,
Knysna Quays Accommodation

Knysna Quays Accommodation
Vanaf
Vanaf R1 650
per nag (plek vir 2)
Vanaf
R1 650
per nag (plek vir 2)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 22 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 17:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Waterfront-rylaan, Knysna Waterfront, Knysna, 6570, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAJDQ4YTFkOGNmLTU1OWMtNDIwZC1hMmEzLWU5MjYxOTU1ODA2ZA?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 650 per nag (plek vir 2) 38 5 1 5 Waterfront Drive Knysna Waterfront 6570 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-17:00 10:00 -34.0410628099 23.045236766338

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang