Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Knysna Quays Accommodation

  • Kapasiteit: 22 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 17:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Waterfront-rylaan, Knysna Waterfront, Knysna, 6570, Wes-Kaap
  • Vanaf R1 400 per nag (plek vir 2)

Beskrywing

Knysna Quays Accommodation bied 'n reeks luukse eenhede langs die Knysna Waterfront en is gerieflik geleë naby talle unieke winkels, dekadente restaurante en 'n groot verskeidenheid doendinge en besienswaardighede.

Die verblyf bied 'n keuse tussen selfsorgwoonstelle met 1, 2 en 3 slaapkamers. Die eenhede is volledig toegerus met alles wat gaste benodig vir 'n sorgvrye vakansie. Hierdie eiendomme is bekend vir die idilliese uitsigte oor die asemrowende waterkanale wat deur die kompleks vloei, asook die stylvolle en moderne dekor wat elke eenheid bied.

Die woonstelle beskik oor 'n toegeruste kombuis met alle moderne geriewe, privaat badkamers, ontspannende sitkamers en 'n dek met ongelooflike uitsigte. Die privaat dek van elke eenheid het braaigeriewe waar gaste lekker saam 'n maaltyd kan voorberei.

Die sitkamers is toegerus met gemaklike sitplek en 'n TV met volledige DStv vir gaste se vermaak. Die woonstelle word gereeld gediens en bygewerk om dit aan die hoogste standaarde en netheid te hou.

Die kompleks is stapafstand vanaf Thesen-eiland asook verskeie winkelsentrums.

Kenmerke

Afrikaans
Braaiplek
Veilige Parkering

Geriewe

  • Braaiplek
  • Kombuisgeriewe
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Malaria-vrye streek
  • Persoonlike Kluis
  • Satelliet-TV
  • Selfsorg
  • Skoonmaakdiens Op Versoek

Aktiwiteite Naby

  • Voëlkyk
  • Fietsry
  • Begeleide Wandelpaaie
  • Bergfietsroetes
  • Swem

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels

Parkeerplek

  • Veilige Parkering
  • Agter Elektriese Hek
  • Onderdakparkering
  • Parkering Van Die Straat Af

Betaalopsies op Perseel

  • Kontant
  • Elektroniese Fondsoorplasing

Opsomming van Resensie

4.8 uit 5van 37 resensies vir Knysna Quays Accommodation
Netheid
4.7/5
Diens
4.6/5
Ligging
5.0/5
Veiligheid
4.9/5
Waarde vir geld
4.7/5

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.8/5

Kenny Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 37

Op LekkeSlaap 7 jaar

Ligging

  • Waterfront-rylaan, Knysna Waterfront, Knysna, 6570, Wes-Kaap
  • Gaste dink Knysna Quays Accommodation het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
Vanaf R1 400
per nag (plek vir 2)
Vanaf
Vanaf R1 400
per nag (plek vir 2)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 22 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 17:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Waterfront-rylaan, Knysna Waterfront, Knysna, 6570, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAJDQ4YTFkOGNmLTU1OWMtNDIwZC1hMmEzLWU5MjYxOTU1ODA2ZA?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 400 per nag (plek vir 2) 37 5 1 5 Waterfront Drive Knysna Waterfront 6570 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-17:00 10:00 -34.0410628099 23.045236766338

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang