Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Knysna River Club

Resensies

4.6/ 5

Gebaseer op 25 resensies

Uitstekend

Netheid
4.6
Ligging
4.7
Waarde vir geld
4.6
Diens
4.6
Veiligheid
4.7
Sansie G
Kort verblyf Saam met vriende
5.0
Okt 2024

Ons het baie lekker gebly! Ons was aangenaam met ons eenheid - buite het dit effe oud gelyk, maar binne was alles skoon en netjies - ons sal vir seker weer daar oorbly - stoepe is heerlik vir kuier en 'n glasie wyn geniet. Absolute waarde vir geld!

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Jacobus Leon M
1 nag Gesin met klein kinders
5.0
Aug 2024

Verblyf was netjies, skoon en baie sentraal. Daar is heelwat aktiwiteite vir kinders. Netjiese en gemaklike verblyf.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Nicole C
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Apr 2024

Peaceful. Enjoyed our stay at Knysna River Club, the cottage had everything we needed and our place was cleaned daily. Beautiful location as well.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
First Reservations
Knysna River Club
Good morning. Thank you for the lovely review! We cannot wait to welcome you back!

Simon U
Kort verblyf Saam met lewensmaat
4.6
Sep 2024

Brilliant location. Excellent location and nicely appointed accommodation. Very comfortable with great coffee shops and restaurants a walk away.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
4.0
Ligging
5.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
5.0

Niel D
Kort verblyf Gesin met klein kinders
4.6
Jun 2024

Mooi, rustig, baie aktiwiteite. Ons het dit vreeslik geniet. Die verskillende aktiwiteite in en om die perseel is uitstekend vir kinders. Ek wil spesiaal vir die vriendelike en deeglike diens dankie sê.

Netheid
4.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0

Andre G
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Okt 2023

Akkommodasie was baie mooi en netjies. Ons eenheid was baie mooi en goed versorg. Ontvangs was baie vriendelik en behulpsaam. Knysna River Club was binne loopafstand van restaurante en baie veilig.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Ruqiyah A
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Sep 2023

Amazing stay. It's such a beautiful place, peaceful and relaxing. The entertainment has everything you need for a fun evening with friends or family. The swimming pool is definitely meant for hot summer days because it's ice cold, but the jacuzzi was great and it's really worth the price. I will definitely go back there again.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Abuhurairah A
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Aug 2023

Wow! The place wasn't what we expected, it was found to be above our expectations. Customer service was great, the place was neat and tidy and everything you needed was available. Will definitely return.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Linda T
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Jul 2023

Weggesteekte juweelplekkie. Baie gemaklike, gerieflike vakansie-oord.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Maggie F
Kort verblyf Saam met lewensmaat
4.8
Nov 2023

Really enjoyed the facility, loved the light colours and brightness inside. Loved the experience! We were very comfortable apart from some guests and people walking past very noisily, which disturbed the peacefulness. Generally loved the location and want to come back. I would suggest the facility makes a throw or two available to cover your legs when sitting outside, to make the sofa and bed more snug friendly.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
5.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel

4.3/5

First
Reservations ...

Eiendomme 28

Resensies 799

Op LekkeSlaap 10 jaar

Vanaf R1 680
R1 680 R1 344
per nag (plek vir 2)
Vanaf R1 680
R1 680 R1 344
per nag (plek vir 2)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 24 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Sun Valley-rylaan, Costa Sarda, Knysna, 6570, Wes-Kaap
  • TGCSA-gradering:
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAJGFiOTQwOWY4LTc3NjktNDIyYy1hZDI4LWI2MzkxNjMwZjgyYg?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 was R1 680 nouVanaf R1 344 per nag (plek vir 2) 25 5 1 5 Sun Valley Drive Costa Sarda 6570 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -34.038636990503 23.0622544979

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang