Knysna River Club
Kry 20% af op alle besprekings wat 3 dae of minder voor jou verblyf gemaak word. Hierdie aanbod is altyd geldig.
- Soos Gesien op Facebook
- Kapasiteit: 24 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Sun Valley-rylaan, Costa Sarda, Knysna, 6570, Wes-Kaap
-
Vanaf
R1 680R1 344 per nag (plek vir 2) -
TGCSA-gradering:
Beskrywing
Op die oewer van die Knysna-strandmeer, is die Knysna River Club geleë. Die verblyf bied 'n privaat, ingeslote grondgebied met bekoorlike, luukse selfsorg-chalets van hout in die hartjie van die Tuinroete. Die eenhede is omring deur skadubome en luisterryke tuine en bied veiligheid, privaatheid en gemak vir gaste wat uitsien na 'n ontspanne wegbreek.
Verblyf word in 1- of 2-slaapkamerchalets gebied. Elke chalet het sy eie privaat badkamer, 'n kombuis wat met 'n yskas-vrieskas, stoof, oond, mikrogolf en 'n ketel toegerus is, 'n TV in die sitarea en 'n balkon met braaigeriewe.
Hier kan gaste in die oggend wakker word met voëlgesang en 'n heerlike koffie op die houtdek drink. Gaan swem vroegoggend in die strandmeer of die oord se swembad voordat jy die dag begin met 'n smullekker ontbyt by Boogies, ons restaurant op die perseel.
Die verblyf is naby die besienswaardighede van die area geleë, die Knysna River Club is slegs 1,5 km van die Knysna Waterfront met sy vele restaurante, kafees en winkels af. Die Woodmill Lane Inkopiesentrum met sy kleurvolle boetieks, eetplekke en kunsgalerye is net so naby.
Kenmerke
Geriewe
- Swembad
- Jacuzzi
- Braaiplek
- Speletjieskamer
- Kombuisgeriewe
- Wasgoeddiens
- Geen Rook Binnenshuis
- Malaria-vrye streek
- Restaurant op Perseel
- Persoonlike Kluis
- Satelliet-TV
- Selfsorg
- Daaglikse Skoonmaakdiens
Aktiwiteite op perseel
- Visvang
- Fietsry
- Swem
Aktiwiteite Naby
- Perdry
- Voëlkyk
- Wynproe
- Wildritte
- Wildkyk
- Begeleide Wandelpaaie
- Bergfietsroetes
- Tennis
Hier praat ons
- Afrikaans
- Engels
Maaltye Aangebied
- Ontbyt
- Aandete
Parkeerplek
- Veilige Parkering
- 24-Uur Sekuriteit
- Parkering Van Die Straat Af
Betaalopsies op Perseel
- Visa
- Mastercard
- American Express
- Diners-kaart
- Kontant
- Elektroniese Fondsoorplasing
Resensies
Gaste se hoogtepunte
Ontmoet jou gasheer
Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel
4.3/5
First
Reservations ...
Eiendomme 28
Resensies 799
Op LekkeSlaap 10 jaar
Ligging
- Sun Valley-rylaan, Costa Sarda, Knysna, 6570, Wes-Kaap
- Gaste dink Knysna River Club het ’n uitstekende ligging
Sien meer verblyf in Costa Sarda Knysna Tuinroete Wes-Kaap
- Kapasiteit: 24 mense
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Sun Valley-rylaan, Costa Sarda, Knysna, 6570, Wes-Kaap
-
TGCSA-gradering:
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang