Knysna River View
- Kapasiteit: 8 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Phantompas-weg, Phantom River View-landgoed 21, Knysna, 6570, Wes-Kaap
- Vanaf R5 000 per nag, vir 8 mense
Beskrywing
Knysna River View bied ruim selfsorgverblyf oor 2 verdiepings met 'n uitsig oor Knysna. Dit bied pragtige uitsigte oor die Knysna-rivier, strandmeer en die Knysna-koppe in die agtergrond. Dit beskik oor 4 slaapkamers en 3 badkamers. Een van hirdie laapkamers en badkamers is in 'n selfonderhoudende woonstel.
Hierdie rustige huis is op die Phantom-pas in 'n ekolandgoed ongeveer 15 km vanaf Knysna. Die meeste kamers en die groot dekke spog met 'n uitsig oor die vallei, rivier en strandmeer. Die ligging is ideaal as 'n basis vanwaar hierdie deel van die Tuinroete verken kan word.
Die grondverdieping het 'n slaapkamer met 'n koninggrootte-bed en 'n en suite-badkamer, asook nog 2 slaapkamers en 'n badkamer. Daar is 'n groot leef-, eet- en kombuisarea en die kombuis is met 'n gasstoof, oond, skottelgoedwasser, wasmasjien, eetgerei en breekware toegerus.
Die woonstel op die onderste verdieping het 'n ingang op die grondverdieping, 'n groot slaapkamer, badkamer, kombuisie en 'n leef- en eetarea. Al die kamers lei na die uitkykdek.
Gratis WiFi en 'n omsetter is beskikbaar. Die verblyf word dus nie deur beurtkrag geraak nie. Daar is ook 'n verhitte plonspoel.
Daar is braaigeriewe in die tuin en 'n gasbraai op die dek.
Brenton-strand is 12 minute se ry vanaf die verblyf en Buffelsbaai is 15 minute se ry. Knysna is sowat 15 minute se ry ver.
Kamer-opset
Slaapkamer
En suite
1 x Koninggrootte-bed
Stort-oor-bad, Bad, Toilet met bidet
Slaapkamer
1 x Koningingrootte-bed
Slaapkamer
1 x Koningingrootte-bed
Slaapkamer
2 x Enkelbed / Driekwartbed
Badkamer
Stort, Toilet
Badkamer
Stort-oor-bad, Bad, Toilet met bidet
Badkamer
Stort, Toilet
Kenmerke
Geriewe
- Braaiplek
- Kombuisgeriewe
- Geen Rook Binnenshuis
- Satelliet-TV
- Selfsorg
- Gratis WiFi
- WiFi
Aktiwiteite Naby
- Visvang
- Voëlkyk
- Fietsry
- Bergfietsroetes
- Swem
Hier praat ons
- Engels
Parkeerplek
- Veilige Parkering
Badkamer
- Stort
Elektriese Toebehore
- Yskas
- Mikrogolfoond
- Oond
- Stoof
Vermaak
- Eksklusiewe dstv
- Tv
Ontmoet jou gasheer
Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel
5/5
Kathrin Geverifieer
Eiendomme 2
Resensies 2
Op LekkeSlaap 3 jaar
Ligging
- Phantompas-weg, Phantom River View-landgoed 21, Knysna, 6570, Wes-Kaap
- Kapasiteit: 8 mense
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Phantompas-weg, Phantom River View-landgoed 21, Knysna, 6570, Wes-Kaap
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang