Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Kockies @ die Boord

Resensies

4.7/ 5

Gebaseer op 65 resensies

Uitstekend

Netheid
4.8
Ligging
4.8
Waarde vir geld
4.5
Diens
4.6
Veiligheid
4.8
Dané H
1 nag
5.0
Jan 2025

Amazing, lovely and beautiful! Convenient guesthouse with excellent service, comfortable rooms, and a quiet atmosphere. Ideal for a productive and stress-free business trip!

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Christelle D
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Jan 2025

Ons was heeltemal tevrede en baie netjiese plekkie. Baie gerieflik en netjies. Goeie ligging.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Anonieme gas
1 nag Gesin met tieners
5.0
Des 2024

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Carl
Kockies @ die Boord
Hi Karen, Julle is enige tyd weer welkom.

Sharon D
Kort verblyf Saam met lewensmaat
4.8
Jan 2025

Pleasant. Stay was good, but we were very disappointed when we could not use the pool, especially because I used the filter to include a swimming pool when searching for accommodation.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0
Carl
Kockies @ die Boord
Hi Sharon, The pool is for the exclusive use if you rent the entire house. This is also stipulated as such on the booking portal. Many thanks!

Neline L
Kort verblyf Saam met lewensmaat
4.2
Feb 2025

Heerlik oornag fasiliteit. Kockies bied presies wat dit in die advertensie noem: netjies en modern en skoon. Dis 'n oorslaap plek en nie noodwendig 'n plek waar jy jou hele dag sal spandeer nie. Baie mooi. Nie sitplek by die tafel en baie neersitplek nie.

Netheid
5.0
Diens
3.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
3.0

Cheryl P
Lang verblyf Saam met lewensmaat
3.4
Jan 2025

Ligging was vir ons goed. Mooi area. Foto op die webtuiste misleidend. Swembad en braai area nie beskikbaar nie. Geen TV. Geen lugversorger. Een klein venster vir lug vloei.

Netheid
3.0
Diens
3.0
Ligging
4.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
3.0
Carl
Kockies @ die Boord
Hi Cheryl, Ek is jammer dat ons plekkie nie aan jou standaarde voldoen het nie. Hierdie is redelike nuwe verblyf en ons sal poog om dit meer akkuraat te beskryf. Jy kan 20% afslag kry indien jy of 'n familielid weer sou besluit om by ons te bespreek. Beste groete

Willem G
1 nag
5.0
Des 2024

Het gevoel soos om tuis te wees by jou eie huis. Baie dankie! Fantastiese verblyf!

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Carl
Kockies @ die Boord
Hi Willem, Ek is bly julle het die verblyf geniet en dat julle tevrede was.

Gary K
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Des 2024

Minimalistic, uncomplicated, a place to sleep. Perfect for a short stayover exploring Stellenbosch central and surrounds.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Carl
Kockies @ die Boord
Hi Gary, I am glad you had a good experience; you are always welcome to visit us again.

Alison P
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Nov 2024

Lovely easy access, quiet place. Very central but quiet, clean, good coffee was a nice touch.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Carl
Kockies @ die Boord
Welcome any time again!

Louis Pieter M
Lang verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Nov 2024

Moderne netjiese verblyf met baie sentrale ligging. Baie netjies en veilig. Puik diens. Ligging baie sentraal. Praktiese voorstel sal dalk 'n waaier, hakke vir handdoeke en dubbel plug vir toestelle wees.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Carl
Kockies @ die Boord
Hi Louis, Bly julle het lekker gebly - ons het aandag gegee aan al die punte wat julle uitgelig het. Groete

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.7/5

Carl Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 65

Op LekkeSlaap 3 jaar

Vanaf
Vanaf R 1 075
per nag, vir 2 mense
Vanaf
R 1 075
per nag, vir 2 mense
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 10 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 17:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Culemborgsingel 8, Die Boord, Stellenbosch, 7600, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAf243f161109cd36e3df29ba62c469b2a12b8a90adced592ce2404aaf80711bdb4498e8ffef25d4660503945eb1eeb3904be8?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 075 per nag, vir 2 mense 65 5 1 5 8 Culemborg Cresent Die Boord, Stellenbosch 7600 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-17:00 10:00 -33.944464807541 18.847478842652

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang