Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Kockies @ die Boord

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.7/5

Carl Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 48

Op LekkeSlaap 2 jaar

Opsomming van Resensie

4.7 uit 5van 48 resensies vir Kockies @ die Boord
Netheid
4.8/5
Diens
4.6/5
Ligging
4.8/5
Veiligheid
4.8/5
Waarde vir geld
4.5/5
Marisca J - Aug 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Marisca J

Aangename verblyf.

Baie lekker plekkie om by te bly. Die eenheid het alles wat jy nodig het. Baie veilig en aangename ligging.

Anonieme gas - Aug 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Anonieme gas
Annalie F - Jul 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Annalie F

Modern, fresh and clean with a cozy atmosphere.

Fantastic stay. Modern, clean and customer focused. Great value for money, taking into consideration that the stay was excellent.

Kockies @ die Boord se terugvoer

Hi Annalie,
Ek is bly dat julle die verblyf geniet het.
Julle is enige tyd weer welkom!

Kockies @ die Boord
Petra L - Jun 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Petra L

Uitstekende verblyf.

Ek het in die gastekamer tuisgegaan. Die eenheid is regtig smaakvol gemeubileer, netjies en skoon met kraakvars linne. Dit herinner aan 'n kamer in 'n boutique hotel. Uitstekende kommunikasie vooraf met die eienaar om inklokreëlings te tref. Ek sal beslis weer daar tuisgaan.

Kockies @ die Boord se terugvoer

Hi Petra,
Ek is bly dat jy die verblyf geniet het!

Kockies @ die Boord
Floris S - Mei 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Floris S

Goeie kos, en wyn, lekker mense en asemrowende gesienswaardighede.

Ons het baie lekker gebly, die eenheid was netjies en skoon en gerieflik sentraal. Kan dit vir seker aanbeveel.

Kockies @ die Boord se terugvoer

Great!
Jy is enige tyd weer welkom!

Kockies @ die Boord
René T - Apr 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
René T

Baie netjies, skoon.

Kommunikasie voor inboek is uitstekend. Pragtige plek en baie veilig. Vriendelike diens. Ek kan dit aanbeveel.

Kockies @ die Boord se terugvoer

Hi Rene!
Jy is enige tyd weer welkom!

Kockies @ die Boord
Neville N - Aug 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Neville N

Good stay, suited me well.

The unit is beautiful with high-end modern finishes and furniture. Photos are accurate, no TV, kitchenette or couch in the unit. The hosts did provide crockery and cutlery on request.

Kockies @ die Boord se terugvoer

Hi Neville!
I am glad you enjoyed your stay.
We are planning to add to the amenities to make the stay even more memorable and comfortable.
Please visit us again!

Kockies @ die Boord
Magrieta D - Aug 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
3/5
Magrieta D

Ruim, skoon, netjies. Mis 'n TV. Oggendstort was koud.

Verblyf was baie lekker. Mis 'n TV. Moes koud stort die oggend.

Kockies @ die Boord se terugvoer

Hi Magrieta,

Ek vra om verskoning vir die teleurstelling.
Hierdie is 'n nuut gelyste eiendom, ons is nog besig om die finale probleme uit te stryk.
Die waterprobleem is nou iets van die verlede.
Indien jy weer bespreek, sal ek afslag toestaan.


Groete

Kockies @ die Boord
Roger B - Jun 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Roger B

Enjoyable for our specific needs.

Comfortable and cozy. Exactly what we needed for our short stay. Owner made the property easily accessible.

Kockies @ die Boord se terugvoer

Please feel free to visit us again!

Kockies @ die Boord
Bernadette B - Okt 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Bernadette B

Skoon, netjies en stylvolle kamer.

Die eenheid was skoon en stylvol. Die bed en beddegoed was baie lekker. Daar is 'n klein yskas, mikrogolf en Nespresso-masjien wat ook baie oulik is.

Kockies @ die Boord se terugvoer

Hi Bernadette,
Enige tyd weer welkom!

Kockies @ die Boord
Chanel R - Jun 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Chanel R

Vreeslik gemaklik en mooi.

Carl en sy mense is vreeslik behulpsaam en het ons welkom laat voel van die oomblik toe ons daar ingestap het. Ons sal vir seker weer kuier.

Kockies @ die Boord se terugvoer

Hi Chanel!
Enige tyd weer welkom!

Kockies @ die Boord
Alicia H - Mei 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Alicia H

Goeie ligging, vriendelike ontvangs.

Baie vriendelike ontvangs en veilige area. Perfek vir ons reis vir mediese doeleindes. Naby hospitaal.

Ilse G - Mei 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Ilse G

Baie netjies en gemaklik.

Mooi plek met alles wat nodig was om gemaklik te wees. Vriendelike gasheer.

Bianca S - Jun 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Bianca S

Vriendelike diens.

Was verseker 'n goeie besluit. Baie goeie diens en het dadelik ons geantwoord as ons iets nodig gehad het.

Kockies @ die Boord se terugvoer

Hi Bianca,

Enige tyd weer welkom!

Kockies @ die Boord
Ursula L - Sep 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Ursula L

Good location. Simple. Safe.

Good location. Adequate facilities. Safe.

Kockies @ die Boord se terugvoer

Hi Ursula,
Ek is bly dat julle die verblyf geniet het, julle is enige tyd weer welkom!

Kockies @ die Boord
Grant S - Feb 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Grant S

Very comfortable and clean - easy access to downtown Stellenbosch.

See stars.

Patrick Simon O - Mrt 2023
Algehele gradering
Netheid
1/5
Diens
2/5
Ligging
1/5
Veiligheid
1/5
Waarde vir geld
1/5
Patrick Simon O

Gelukkig net vir een nag bespreek.

Baie minimale geriewe. Geen televisie. Net 1 koppie koffie beskikbaar. Spieëls nie vas teen mure. Geen plek vir vrou om te sit voor spieël. Stort benat deel van badkamer vloer. Alles voel afgeskeep. Sou meer verwag het.

Kockies @ die Boord se terugvoer

Beste Patrick.
Dit is nie die standaard wat ons onsself stel nie.

Ons neem kennis van jou griewe en sal verbeter.

Kom kuier gerus weer vir n 10% afslag.

Kockies @ die Boord
Anel B - Des 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Anel B

Heerlik gebly.

Gasvrye, vriendelike mense wat ons baie tuis laat voel het. Ekstra matras en linne vir ons seun verskaf. Werklik aanbeveelbaar.

Suné B - Aug 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Suné B

Dit was skoon en netjies met baie vriendelike diens.

Met die aankoms was ons vriendelik ontvang. Ons kamer was skoon en netjies. Ons het baie veilig gevoel en kon loop waar ons wou wees. Dankie vir die wonderlike diens.

Phillip L - Jul 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Phillip L

Lekker gebly tydens ons dogter se deelname aan die Nasionale Skole Hokkietoernooi in Stellenbosch.

Skoon, netjies en met vriendelike diens. Presies aan ons behoeftes voldoen.

Kockies @ die Boord se terugvoer

Philip,

Ek is bly dat julle tevrede was met alles.

Enige tyd weer welkom!

Veilig reis!

Kockies @ die Boord
Elsabe V - Mei 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Elsabe V

Baie netjies en mooi.

Is vriendelik ontvang en die kamer was baie mooi, modern en perfek vir 'n oornag slaapplek.

Kockies @ die Boord se terugvoer

Hi Elsabe
Ek is bly dat julle lekker gekuier het.
Julle is enige tyd weer welkom.
Veilig verder reis.

Kockies @ die Boord
Teddy M - Mei 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Teddy M

It was simply perfect, convenient and easy.

We truly enjoyed our stay. Everything was excellent.

Kockies @ die Boord se terugvoer

Hi Teddy,
I am glad you enjoyed your stay.
Safe travels.

Kockies @ die Boord
Stephanie D - Mrt 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Stephanie D

Gerieflik, baie netjies en sentraal.

Miskien net 'n bed lampie en hakkies vir handdoeke.

Kockies @ die Boord se terugvoer

Hi Stephanie.

Ons is bewus van die tekortkominge en gee aandag hieraan.

Groete

Kockies @ die Boord
Carol H - Apr 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Carol H

Baie netjies en vriendelik ontvang.

Ons verblyf was rustig en eienaar vriendelik en het ons goed ontvang. Een probleempie vir verbetering, hulle kan 'n reling in badkamer opsit vir handdoeke, en twee bordjies om ietsie warm te maak in mikrogolfoond. Geen TV in kamer.

Kockies @ die Boord se terugvoer

Hi Carol,

Ek neem kennis en ons sal aandag gee aan jou voorstelle.

Veilig reis verder.

Kockies @ die Boord
Klara G - Mrt 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Klara G

Perfek vir 'n oornagstop in Stellenbosch. Uitstekende diens, baie skoon en netjies.

Hulle het ons kinders geakkommodeer teen geen ekstra koste. Sal dit ten sterkste aanbeveel.

Kockies @ die Boord se terugvoer

Hi Klara,
Ek is bly dat julle gerieflik gebly het.
Julle is altyd weer welkom.

Kockies @ die Boord
Christelle V - Feb 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Christelle V

Modern, beautifully decorated room.

Ideally located. Friendly welcome. What a lovely place! After a warm welcome, we had the place to ourselves. Stunning room with safe off-street parking. Nice, quiet area. Will definitely be back. Thanks!

Kockies @ die Boord se terugvoer

Hi Christelle,
I am glad that you enjoyed your stay.
Feel free to visit us again soon.

Kind regards

Kockies @ die Boord
Joey L - Jan 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Joey L

Was baie skoon, netjies en stil omgewing.

Ligging uitstekend. Ek sou dalk net ’n waaier wou hê want dit was baie warm.

Kockies @ die Boord se terugvoer

Ons het sederdien 'n waaier gekoop.
Lugverkoeling sal ook in 2022 geinstalleer word.

Kockies @ die Boord
Philip D - Aug 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Philip D

Bespreek gerus!

Baie vriendelike diens, netjies, alles wat nodig is en genoeg spasie vir 'n gemaklike oornag. Kan dit aanbeveel.

Kockies @ die Boord se terugvoer

Hi Philip
Ek is bly dat jy gemaklik oornag het en dat ons aan jou verwagtinge voldoen het.
Jy is altyd weer welkom.
Veilig reis.

Kockies @ die Boord
Ludrick G - Mrt 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Ludrick G

Dit was 'n fantastiese wegbreek!

Kickers @ die Boord het voldoen aan al my verwagtinge en meer. Ligging was perfek, na aan 'n winkelsentrum en die diens was uitstekend.

Kockies @ die Boord se terugvoer

Ludrick,

Baie dankie, jy is altyd weer welkom.

Veilig verder reis.

Kockies @ die Boord
David T - Mrt 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
David T

Ideally situated for the local schools.

My wife and I spent 1 night here in this lovely accommodation. It is within easy walking distance of the Die Boord shopping center and close to the Renish Girls High School where our two granddaughters board, so it was the perfect place to stay before collecting them from school. We thank Carl and Lee for helping us by keeping our daughters fish frozen.

Kockies @ die Boord se terugvoer

Hi David,

You are most welcome.
Please visit us again soon.

Kind regards

Kockies @ die Boord
Manon M - Jun 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Manon M

The place was very clean and beautiful.

Perfect for one night in Stellenbosch. The room did not really correspond to our needs because we wanted to cook and sit down to eat, and there was no table. Place very clean and beautiful. Secure house. Room and bed comfortable.

Kockies @ die Boord se terugvoer

Hi Manon,

I am glad you enjoyed your stay.

I take notice of your concerns.

Safe travels.

Kockies @ die Boord
Eric R - Apr 2022
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Eric R

Waarde vir geld.

Plekkie is baie netjies uiteengesit. En suite-geriewe is goed beplan. Met die gordyne toe kan mens amper nie dink daar is 'n besige stad daar buite nie. Veilige parkering en toegang in 'n lekker stil straat.

Kockies @ die Boord se terugvoer

Hi Eric,

Julle is enige tyd weer welkom.

Veilig reis verder.

Kockies @ die Boord
Liana H - Feb 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Liana H

Keurige oornagverblyf.

Die plekkie is pragtig en keurig ingerig, in 'n stil woonbuurt - en het voldoen aan ons behoefte vir slegs oornagverblyf. Ek stel wel voor dat 'n skoonmaakdiens gelewer word waar persone vir langer as een nag vertoef, aangesien daar o. a. geen wasbak is om die koffiebekers/glase te was nie. Daar was ook nie voorsiening vir koffie vir die tweede oggend nie.

Kockies @ die Boord se terugvoer

Hi Liana,
Ek waardeer die terugvoer.
Die opvul van koffie, tee, melk en die bied van skoonmaakdienste vind plaas indien daar langer as twee nagte geslaap word.
Beste groete.

Kockies @ die Boord
Walters U - Sep 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Walters U

Kort, maar baie gerieflik.

Kockies @ die Boord is lekker sentraal geleë, uitstekende kommunikasie deur eienaar, geriewe baie netjies en skoon.

Niel D - Nov 2022
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Niel D

Eienaar self hanteer ontvangs - onmiddellik welkom laat voel.

Verblyfarea baie netjiese. Kwaliteit geriewe. Veilige area. Kan met 'n oopgemoed die plek aanbeveel!

Anika B - Okt 2022
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Anika B

Everything was clean and neat.

A great stay if you are traveling and sightseeing.

Petrus S - Apr 2022
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
3/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
3/5
Petrus S

Baie goeie en netjiese plekkie.

Ek sou graag meer van die gebruiker wou geniet, swembad of tuinarea.

Kockies @ die Boord se terugvoer

Hi Peet,
Dankie vir die terugvoering.
Veilig reis verder.

Kockies @ die Boord
Janine K - Mrt 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
2/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
1/5
Janine K

Was okay-ish.

We had to wait for the WiFi to be switched on 3 hours later, no TV and couldn't use the pool. You stuck in the room with no soap, handwash or sanitiser.

Kockies @ die Boord se terugvoer

Hi Janine,
The room is advertised with a TV.
It is specifically noted that the use of the pool is only for guests that rents the entire house.
The Wi-Fi password was provided when you booked in.

Kockies @ die Boord
Lizel V - Des 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Lizel V

Baie mooi plek.

Was vriendelik ontvang. Plek is baie netjies, veilig en baie rustig. Sal die plek vir enige persoon aanbeveel.

Kockies @ die Boord se terugvoer

Hi Lizel,
Ek is bly dat julle gerieflik gebly het.
Kom kuier gerus gou weer.

Kockies @ die Boord
Lisakhanya T - Des 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Lisakhanya T

Amazing.

The place is in an amazing neighbourhood and I enjoyed my stay.

Kockies @ die Boord se terugvoer

Hi Lisakhanya,

I am glad you enjoyed your stay.

Please visit us again, soon.

Kockies @ die Boord
Jody-lynn T - Des 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Jody-lynn T

Dit was perfek!

Ons het onmiddelik tuis gevoel toe ons by Kockies @ die Boord aankom.

Kockies @ die Boord se terugvoer

Hi Jody-Lynn,
Ek is bly om te verneem dat julle gerieflik gebly het.

Julle is altyd weer welkom.

Kockies @ die Boord
Adri D - Des 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Adri D

Pragtige plekkie.

Baie smaakvol ingerig, gemaklike bed en veilig.

Kockies @ die Boord se terugvoer

Hi Adri,

Ek is bly dat julle lekker gekuier het.

Kom kuier gerus gou weer.

Kockies @ die Boord
Elvira C - Nov 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Elvira C

Great stay and will definitely return.

Beautifully decorated room with everything you need. Very friendly staff and owner. The place is safe and secure!

Hierdie resensie word in sy oorspronklike taal gewys.
Vertaal na Afrikaans.

Uitstekende verblyf en sal definitief terugkeer.

Pragtig versierde kamer met alles wat jy nodig het. Baie vriendelike personeel en eienaar. Die plek is veilig!

Hierdie resensie is vertaal.
Sien oorspronklike in English.

Kockies @ die Boord se terugvoer

Elvira,

I am glad that you enjoyed your stay.

Travel safely.

Kockies @ die Boord
Denielle V - Nov 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Denielle V

Vriendelik, veilig en baie mooi!

Sien sterre.

Kockies @ die Boord se terugvoer

Denielle,
Ek is bly om te hoor dat julle lekker gebly het.
Julle is enige tyd weer welkom.
Veilig reis
Carl

Kockies @ die Boord
Mischa S - Okt 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Mischa S

An ultra comfortable spot to stay after an event in the area.

A beautifully furnished room that is conveniently located in the suburbs of Stellenbosch.

Kockies @ die Boord se terugvoer

Hi Mischa,

I am glad that you enjoyed your stay.
Looking forward to welcome you back hopefully in the near future.

Safe travels.

Kockies @ die Boord
Noel D - Okt 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Noel D

Perfect overnight stay. Clean, spacious and a good location.

Happy to recommend. Ours was a short but very enjoyable stay.

Kockies @ die Boord se terugvoer

Dear Noel,
I am glad that you enjoyed your stay.
I hope to see you soon again,

Kind regards

Kockies @ die Boord
Amy D - Des 2021
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Amy D

Gerieflik en skoon.

Meestal voldoende verblyf. Daar was net nie handdoek hangplek in die badkamer nie. Was mooi, netjies en skoon.

Kockies @ die Boord se terugvoer

Hi Amy,

Ek is bly dat julle dit geniet het.

Kom kuier gou weer.

Kockies @ die Boord
Ruanda H - Nov 2021
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Ruanda H

It was what was needed, quiet, tranquil, close to the basic amenities.

The accommodation was as expected, clean and modern. The location of Kockies is absolutely sublime, beautiful big trees, the sound of birds and just the quietness of it all.

Kockies @ die Boord se terugvoer

Hi Ruanda,

I am glad that you enjoyed your stay.
Feel free to visit us again soon.

Kockies @ die Boord
Vanaf
Vanaf R1 250
per nag, vir 2 mense
Vanaf
R1 250
per nag, vir 2 mense
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 10 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 17:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Culemborgsingel 8, Die Boord, Stellenbosch, 7600, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAf243f161109cd36e3df29ba62c469b2a12b8a90adced592ce2404aaf80711bdb4498e8ffef25d4660503945eb1eeb3904be8?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 250 per nag, vir 2 mense 48 5 1 5 8 Culemborg Cresent Die Boord, Stellenbosch 7600 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-17:00 10:00 -33.944464807541 18.847478842652

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang