Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Kockies @ die Boord

Resensies

4.7/ 5

Gebaseer op 54 resensies

Uitstekend

Netheid
4.8
Ligging
4.8
Waarde vir geld
4.5
Diens
4.6
Veiligheid
4.8
Louis Pieter M
Lang verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Nov 2024

Moderne netjiese verblyf met baie sentrale ligging. Baie netjies en veilig. Puik diens. Ligging baie sentraal. Praktiese voorstel sal dalk 'n waaier, hakke vir handdoeke en dubbel plug vir toestelle wees.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Aneke K
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Okt 2024

Heerlik! Vreeslik lekker gebly, sal nerens anders slaap as ons weer Stellenbosch toe gaan nie.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Carl
Kockies @ die Boord
It was a pleasure hosting you. Looking forward to doing so again in the future!

Jenna M
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Okt 2024

Comfortable. It was a great stay, meeting our expectations.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Anita V
1 nag Besigheidsreis
5.0
Sep 2024

Enjoyable. Perfect overnight stay in a quiet neighbourhood. I appreciate the contemporary and minimalistic touch.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Carl
Kockies @ die Boord
It was a pleasure hosting you. Looking forward to doing so again in the future!

Marisca J
1 nag
5.0
Aug 2024

Aangename verblyf. Baie lekker plekkie om by te bly. Die eenheid het alles wat jy nodig het. Baie veilig en aangename ligging.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Anonieme gas
1 nag Saam met vriende
5.0
Aug 2024

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Carl
Kockies @ die Boord
Hi Elizna, Ek is bly dat julle die verblyf geniet het. Julle is enige tyd weer welkom!

Annalie F
1 nag
5.0
Jul 2024

Modern, fresh and clean with a cozy atmosphere. Fantastic stay. Modern, clean and customer focused. Great value for money, taking into consideration that the stay was excellent.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Carl
Kockies @ die Boord
Hi Annalie, Ek is bly dat julle die verblyf geniet het. Julle is enige tyd weer welkom!

Petra L
1 nag
5.0
Jun 2024

Uitstekende verblyf. Ek het in die gastekamer tuisgegaan. Die eenheid is regtig smaakvol gemeubileer, netjies en skoon met kraakvars linne. Dit herinner aan 'n kamer in 'n boutique hotel. Uitstekende kommunikasie vooraf met die eienaar om inklokreëlings te tref. Ek sal beslis weer daar tuisgaan.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Carl
Kockies @ die Boord
Hi Petra, Ek is bly dat jy die verblyf geniet het!

Floris S
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Mei 2024

Goeie kos, en wyn, lekker mense en asemrowende gesienswaardighede. Ons het baie lekker gebly, die eenheid was netjies en skoon en gerieflik sentraal. Kan dit vir seker aanbeveel.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Carl
Kockies @ die Boord
Great! Jy is enige tyd weer welkom!

René T
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Apr 2024

Baie netjies, skoon. Kommunikasie voor inboek is uitstekend. Pragtige plek en baie veilig. Vriendelike diens. Ek kan dit aanbeveel.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Carl
Kockies @ die Boord
Hi Rene! Jy is enige tyd weer welkom!

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.7/5

Carl Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 54

Op LekkeSlaap 3 jaar

Vanaf
Vanaf R 1 200
per nag, vir 2 mense
Vanaf
R 1 200
per nag, vir 2 mense
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 10 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 17:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Culemborgsingel 8, Die Boord, Stellenbosch, 7600, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAf243f161109cd36e3df29ba62c469b2a12b8a90adced592ce2404aaf80711bdb4498e8ffef25d4660503945eb1eeb3904be8?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 200 per nag, vir 2 mense 54 5 1 5 8 Culemborg Cresent Die Boord, Stellenbosch 7600 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-17:00 10:00 -33.944464807541 18.847478842652

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang