Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Kockies @ die Boord

  • Soos Gesien op Facebook
  • Kapasiteit: 10 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 17:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Culemborgsingel 8, Die Boord, Stellenbosch, 7600, Wes-Kaap
  • Vanaf R1 250 per nag, vir 2 mense

Beskrywing

Kockies @ die Boord bied selfsorgverblyf in Stellenbosch. Dié bekoorlike verblyf is ideaal vir paartjies en vriende en bied gaste die geleentheid om behoorlik te ontspan.

Verblyf word in 'n gastekamer met slaapplek vir 2 gaste en 'n huis met slaapplek vir 6 gaste aangebied. Die gastekamer het 'n privaat ingang, 'n slaapkamer met 'n dubbelbed en 'n en suite-badkamer met 'n stort, toilet en 'n wasbak as hy op sy eie bespreek word. Daar is ook 'n yskas, mikrogolfoond en tee- en koffiemaakgeriewe. Die eenheid lei na 'n tuintjie.

Die hoofhuis en die gastekamer kan ook saam bespreek word en daar is slaapplek vir 6 gaste. Daar is 3 slaapkamers met dubbelbeddens en en suite-badkamers met 'n bad of 'n stort. Die huis het 'n pragtige oopplan-kombuis, -leefarea en -eetarea. Die kombuis is met 'n gasstoof, elektriese oond, yskas-vrieskas, mikrogolfoond, eetgerei en breekware toegerus. Die kombuis lei na 'n etenstafel met sitplek vir 8 gaste en 'n ruim sitarea met 'n kaggel, gemaklike rusbanke en 'n TV met die volle DStv-pakket. Skuifdeure lei na 'n lieflike stoep met meubels en 'n swembad.

Albei eenhede het toegang tot veilige parkeerplek en gratis WiFi.

Kenmerke

Afrikaans
Swembad
Braaiplek
Veilige Parkering
Gratis WiFi

Geriewe

  • Swembad
  • Braaiplek
  • Kombuisgeriewe
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Satelliet-TV
  • Selfsorg
  • Gratis WiFi
  • WiFi

Aktiwiteite op perseel

  • Swem

Aktiwiteite Naby

  • Wynproe
  • Fietsry
  • Bergfietsroetes

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels

Parkeerplek

  • Veilige Parkering
  • 24-Uur Sekuriteit
  • Parkering Van Die Straat Af

Betaalopsies op Perseel

  • Elektroniese Fondsoorplasing

Resensies

4.7/ 5

Gebaseer op 48 resensies

Uitstekend

Netheid
4.8
Ligging
4.8
Waarde vir geld
4.5
Diens
4.6
Veiligheid
4.8
Wat gaste dink
Marisca J
5.0
Aangename verblyf. Baie lekker plekkie om by te bly. Die eenheid het alles wat jy nodig het. Baie veilig en aangename ligging.
Aug 2024
Annalie F
5.0
Modern, fresh and clean with a cozy atmosphere. Fantastic stay. Modern, clean and customer focused. Great value for money, taking into ...
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Sien meer
Jul 2024
Petra L
5.0
Uitstekende verblyf. Ek het in die gastekamer tuisgegaan. Die eenheid is regtig smaakvol gemeubileer, netjies en skoon met kraakvars linne. Dit herinn...
Sien meer
Jun 2024
Floris S
Saam met lewensmaat
5.0
Goeie kos, en wyn, lekker mense en asemrowende gesienswaardighede. Ons het baie lekker gebly, die eenheid was netjies en skoon en gerieflik sentraal. ...
Sien meer
Mei 2024
René T
Saam met lewensmaat
5.0
Baie netjies, skoon. Kommunikasie voor inboek is uitstekend. Pragtige plek en baie veilig. Vriendelike diens. Ek kan dit aanbeveel.
Apr 2024

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.7/5

Carl Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 48

Op LekkeSlaap 2 jaar

Ligging

  • Culemborgsingel 8, Die Boord, Stellenbosch, 7600, Wes-Kaap
  • Gaste dink Kockies @ die Boord het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
Vanaf R1 250
per nag, vir 2 mense
Vanaf
Vanaf R1 250
per nag, vir 2 mense
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 10 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 17:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Culemborgsingel 8, Die Boord, Stellenbosch, 7600, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAf243f161109cd36e3df29ba62c469b2a12b8a90adced592ce2404aaf80711bdb4498e8ffef25d4660503945eb1eeb3904be8?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 250 per nag, vir 2 mense 48 5 1 5 8 Culemborg Cresent Die Boord, Stellenbosch 7600 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-17:00 10:00 -33.944464807541 18.847478842652

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang