Koedoeskloof Guesthouse
Beskrywing
Dié hoekkamer het 'n privaat ingang wat toegang bied tot die gedeelde stoep met 'n 180º-uitsig op die berge en Towerkop. Daar is 'n dubbelbed en 'n en suite-badkamer met 'n stort-oor-bad, wasbak en 'n toilet. Die kamer is versier in 'n skoon, oop styl wat die omliggende landskap weerspieël. Die bed is oorgetrek met wit perkallinne en kleurvolle kombersies. Die kamer het 'n plafonwaaier, ekstra kombersies en 'n muurverwarmer vir die kouer aande. Ekstra geriewe in die kamer sluit vars handdoeke, toiletware, tee- en koffiemaakgeriewe in. Daar is trappe wat na die kamer lei en dis nie geskik vir gaste wat moeilk loop nie. Die kamer is nie geskik vir selfsorg nie en daar is geen WiFi nie.
Oorsig van kamer/eenheid
Slaapkamer
En suite
1 x Dubbelbed
Bad, Toilet
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Dít is wat jy hier sal kry
Gewild
Badkamer
Buitelug
Kombuis & eetkamer
Parkeerplek & toegang
Temperatuurbeheer
Vermaak
Prys sluit in
Rates displayed are on a room-only basis.
Huisreëls
Aandete en ontbyt is teen ekstra koste beskikbaar indien dit vooraf gereël word.
Aandete-besprekings moet 6 ure voor die tyd gemaak word.
Ontbytbesprekings moet met inklok gemaak word.
Inkloktyd is tussen 15:00 en 18:00.
Gaste mag nie hul eie alkohol saambring nie.
Kansellasiebeleid - Gaaf
Meer as 1 week voor die inkloktyd | 100%van die deposito word terugbetaal |
Meer as 48 uur voor die inkloktyd | 50%van die deposito word terugbetaal |
Minder as 48 uur voor die inkloktyd | 0%van die deposito word terugbetaal |
Beskrywing
Dié kamer het 'n uitsig oor die tuin en het 'n privaat ingang wat toegang bied tot die gedeelde stoep. Die kamer is getooi in Mosambiekse skakerings van groen en eklektiese antieke meubels is uitgesoek. Daar is 'n koninggrootte-bed wat as 2 enkelbeddens opgemaak kan word en 'n en suite-badkamer met 'n stort, wasbak en 'n toilet. Die beddens is oorgetrek met wit perkallinne en kleurvolle kombersies. Die kamer het 'n plafonwaaier, ekstra kombersies en 'n muurverwarmer vir die kouer aande. Ekstra geriewe in die kamer sluit vars handdoeke, toiletware, tee- en koffiemaakgeriewe en WiFi in. Let asb. dat die kamer nie geskik is vir selfsorg nie en dat daar trappe na die kamer is wat dit ongeskik maak vir mense wat moeilik loop.
Oorsig van kamer/eenheid
Slaapkamer
En suite
2 x Enkelbed / Driekwartbed
Stort, Toilet
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Dít is wat jy hier sal kry
Gewild
Badkamer
Buitelug
Kombuis & eetkamer
Temperatuurbeheer
Vermaak
Prys sluit in
Rates displayed are on a room-only basis.
Huisreëls
Aandete en ontbyt is teen ekstra koste beskikbaar indien dit vooraf gereël word.
Aandete-besprekings moet 6 ure voor die tyd gemaak word.
Ontbytbesprekings moet met inklok gemaak word.
Inkloktyd is tussen 15:00 en 18:00.
Gaste mag nie hul eie alkohol saambring nie.
Kansellasiebeleid - Gaaf
Meer as 1 week voor die inkloktyd | 100%van die deposito word terugbetaal |
Meer as 48 uur voor die inkloktyd | 50%van die deposito word terugbetaal |
Minder as 48 uur voor die inkloktyd | 0%van die deposito word terugbetaal |
Beskrywing
Dié kamer het 'n uitsig oor Towerkop van die venster af en het 'n privaat ingang wat toegang bied tot die gedeelde stoep. Die kamer is getooi in sensuele rooi skakerings en eklektiese antieke meubels is uitgesoek. Daar is 'n koninggrootte-bed of 2 enkelbeddens en 'n en suite-badkamer met 'n stort, wasbak en 'n toilet. Die beddens is oorgetrek met wit perkallinne en kleurvolle kombersies. Die kamer het 'n plafonwaaier, ekstra kombersies en 'n muurverwarmer vir die kouer aande. Ekstra geriewe in die kamer sluit vars handdoeke, toiletware, tee- en koffiemaakgeriewe en WiFi in. Let asb. dat die kamer nie geskik is vir selfsorg nie en dat daar trappe na die kamer is wat dit ongeskik maak vir mense wat moeilik loop. .
Oorsig van kamer/eenheid
Slaapkamer
1 x Koninggrootte-bed
Badkamer
Stort, Toilet
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Dít is wat jy hier sal kry
Gewild
Badkamer
Buitelug
Kombuis & eetkamer
Temperatuurbeheer
Vermaak
Prys sluit in
Rates displayed are on a room-only basis.
Huisreëls
Aandete en ontbyt is teen ekstra koste beskikbaar indien dit vooraf gereël word.
Aandete-besprekings moet 6 ure voor die tyd gemaak word.
Ontbytbesprekings moet met inklok gemaak word.
Inkloktyd is tussen 15:00 en 18:00.
Gaste mag nie hul eie alkohol saambring nie.
Kansellasiebeleid - Gaaf
Meer as 1 week voor die inkloktyd | 100%van die deposito word terugbetaal |
Meer as 48 uur voor die inkloktyd | 50%van die deposito word terugbetaal |
Minder as 48 uur voor die inkloktyd | 0%van die deposito word terugbetaal |
Beskrywing
Dié kamer het 'n privaat ingang wat toegang bied tot die gedeelde stoep. Die kamer het vensters aan 3 kante wat dit helder en lugtig maak en die uitsig van die pragtige Towerkop makliker maar om te waardeer. Daar is 'n koninggrootte-bed of 2 enkelbeddens en 'n en suite-badkamer met 'n stort, wasbak en 'n toilet. Die beddens is oorgetrek met wit perkallinne en kleurvolle kombersies. Die kamer het 'n plafonwaaier, ekstra kombersies en 'n muurverwarmer vir die kouer aande. Ekstra geriewe in die kamer sluit vars handdoeke, toiletware, tee- en koffiemaakgeriewe en WiFi in. Let asb. dat die kamer nie geskik is vir selfsorg nie en dat daar trappe na die kamer is wat dit ongeskik maak vir mense wat moeilik loop.
Oorsig van kamer/eenheid
Slaapkamer
En suite
1 x Koninggrootte-bed
Stort, Toilet
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Dít is wat jy hier sal kry
Gewild
Badkamer
Buitelug
Kombuis & eetkamer
Temperatuurbeheer
Vermaak
Prys sluit in
Rates displayed are on a room-only basis.
Huisreëls
Aandete en ontbyt is teen ekstra koste beskikbaar indien dit vooraf gereël word.
Aandete-besprekings moet 6 ure voor die tyd gemaak word.
Ontbytbesprekings moet met inklok gemaak word.
Inkloktyd is tussen 15:00 en 18:00.
Gaste mag nie hul eie alkohol saambring nie.
Kansellasiebeleid - Gaaf
Meer as 1 week voor die inkloktyd | 100%van die deposito word terugbetaal |
Meer as 48 uur voor die inkloktyd | 50%van die deposito word terugbetaal |
Minder as 48 uur voor die inkloktyd | 0%van die deposito word terugbetaal |
- Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
- Kapasiteit: 8 mense
- Geen kinders onder 12
-
Inkloktyd: 15:00 tot 20:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Dwarsrivier, Ladismith, 6655, Wes-Kaap
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang