Koedoeskloof Guesthouse
Ontmoet jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
4.6/5
Debra Geverifieer
Eiendomme 1
Resensies 21
Op LekkeSlaap 11 jaar
Opsomming van Resensie
Rina J - Jun 2024
Algehele gradering
Lovely short stay, highly recommended.
Johan G - Apr 2023
Algehele gradering
Gasvryheid.
Adri E - Des 2023
Algehele gradering
Mooiste natuurskoon, definitiewe moet vir 'n besoek!
Patrick B - Okt 2021
Algehele gradering
Enjoyable.
Laura D - Jul 2021
Algehele gradering
Baie rustig
Lees meerFelix S - Mei 2021
Algehele gradering
Lekker oornagbestemming.
Marc N - Des 2020
Algehele gradering
Somewhere different, overwhelming mountains.
Maggie D - Okt 2019
Algehele gradering
Fantastiese gasheer en gasvrou!
Koedoeskloof Guesthouse se terugvoer
Baie dankie vir die terugvoering. Ons is so bly dat julle julle tydjie by ons geniet het. Ons doen ons beste om ons gaste gemaklik te laat voel en is dankbaar as hulle net soos ons, verlief raak op die omgewing. Alles van die beste en ons hoop om julle gou weer te sien.
Heinrich C - Feb 2019
Algehele gradering
Netjies. Skoon. Vriendelik!
Koedoeskloof Guesthouse se terugvoer
Goeiedag Heinrich,
Baie dankie dat julle by Koedoeskloof kom bly het. Die rustigheid van die vallei praat met mens veral as mens in die stad bly, so ons is baie dankbaar dat julle dit geniet het hier. Ons sien julle weer een van die dae.
Debi en Eugene
Anthony B - Des 2019
Algehele gradering
Very pleasant and enjoyable.
Koedoeskloof Guesthouse se terugvoer
Thank you for staying with us, and for your kind review. Eugene and I try our best to make our guests feel welcome and we appreciate it when it is met with gratitude and thanks. All the best for and hopefully we'll see you again soon.
Juanita V - Des 2018
Algehele gradering
Koedoeskloof is baie rustige en netjiese verblyf vir couples.
Koedoeskloof Guesthouse se terugvoer
Goeiedag Juanita,
Baie dankie dat julle by ons kom bly het, dit was lekker om julle hier te he.
Mooi bly
Debi en Eugene
Pierre J - Nov 2018
Algehele gradering
A cut above the rest in Ladismith.
Koedoeskloof Guesthouse se terugvoer
Thank you so much for your beautiful review, we're sorry that you had to leave so soon. Next time stay longer so we can spend a bit more time with you both.
Marietjie M - Sep 2017
Algehele gradering
Beautiful.
Johan S - Des 2015
Algehele gradering
Stunning.
Zerilda V - Nov 2015
Algehele gradering
Wens ek kon langer bly.
Adelaide O - Jan 2015
Algehele gradering
Wonderlike wegbreekplek!
Marius D - Jun 2015
Algehele gradering
Ons het oornag op pad na Bloubergstrand.
JP M - Apr 2015
Algehele gradering
Oornag op pad terug Pretoria toe.
Jan-willem Hommes T - Sep 2015
Algehele gradering
We stayed one night. We had dinner and breakfast.
Le Roux S - Sep 2015
Algehele gradering
Ek kan dit hoog aanbeveel!
Peer D - Feb 2015
Algehele gradering
Een nacht op doorreis.
- Kapasiteit: 8 mense
- Geen kinders onder 12
-
Inkloktyd: 15:00 tot 20:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Dwarsrivier, Ladismith, 6655, Wes-Kaap
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang