Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Koedoesrus Boskamp

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.5/5

wessie Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 42

Op LekkeSlaap 8 jaar

Opsomming van Resensie

4.5 uit 5van 42 resensies vir Koedoesrus Boskamp
Netheid
4.2/5
Diens
4.7/5
Ligging
4.4/5
Veiligheid
4.8/5
Waarde vir geld
4.5/5
Christa H - Okt 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Christa H

Baie lekker.

Rustig. Veilig. In die natuur.

Chanel B - Sep 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Chanel B

Baie lekker.

Ons was 'n groot groep met klein kinders, ouer kinders, volwassenes en 'n ouma en oupa en het heerlik gekamp en wild gekyk. Koedoesrus Boskamp is baie goed geleë en die Boskampe het goeie skaduwee. Daar is 'n swembad wat baie klein is, maar tog lekker afkoel.

Judy K - Mei 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Judy K

Baie aangenaam, gasvry.

Baie aangenaam en gasvry ontvang. Stort- en toiletgeriewe is iets anders.

Robyn O - Mrt 2024
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Robyn O

Excellent location, well-maintained, quiet campsite, friendly owners and staff!

We had a lovely time at Koedoesrus. The campsite was well-maintained, and the owners were very friendly and helpful! The location is superb, directly on the self-drive route, so you can go directly on the drive first thing in the morning.

Frik S - Feb 2024
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Frik S

Lekker in die bos, bobaas!

Lekker kampplek, soos ek daarvan hou, in die bos, stilte en net die leeus wat brul en jakkalse wat tjank. Baie behulpsaam en gaaf, ablusies help met die "uit-die-stad" gevoel en het die opelug stort ens baie geniet. Sal weer hier kom kamp, my tipe kamp!

Louise P - Jan 2024
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Louise P

Ons sien julle gou weer.

Ons het baie lekker gerus. Netjiese kampplek goed geleë. Vriendelike ontvangs en gasvryheid.

Jonessa D - Mei 2024
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Jonessa D

Koedoesrus voldoen vir my aan die beskrywing van 'n boskamp of natuurkamp.

Die kamp is netjies en die eienaars is vriendelik en hulpvaardig. Ons het meer wild gesien binne die kamp as met die rondry in die reservaat. Die water in die storte was heerlik warm. Dit voldoen aan die beskrywing van 'n bos/natuurkamp.

Cindy V - Mrt 2024
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
3/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Cindy V

Very nice.

Very good and friendly.

Piet J - Mrt 2024
Algehele gradering
Netheid
2/5
Diens
4/5
Ligging
1/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
2/5
Piet J

Rustig, maar nie weer nie.

'n sal nooit daar kan rus nie. Daar is meer dorings as sand. Die grondpad is onbegaanbaar met 'n karavaan. Dit is wel baie rustig.

Corrie M - Apr 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Corrie M

Koedoesrus is 'n uitstaande plek om by te gaan kamp.

Die diens van die eienaars en die instandhouding was puik. Dit is die volmaakte, rustige wegbreekplekkie. Baie dankie aan die eienaars. Ons gaan definitief weer by julle kom kamp. Persoonlike diens van eienaars is baie goed. Plekkie is onberispelik skoon en netjies. Die hèerlikste buitelug kampstorte en toilete wat tog ook nog steeds privaatheid verskaf. Ons sal die plek enige tyd aanbeveel vir 'n lekker rustige wegbreek van die besige stadslewe.

Elfranko M - Feb 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Elfranko M

Wessie is tops. Sy plek is tops. Als is tops.

Lekker, lekker, lekker.

Stephen K - Feb 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Stephen K

Always peaceful and a pleasure.

I've been coming to Koedoesrus Bush Camp ever since September 2021, and it's always a pleasure coming here. It's the perfect therapy for stress, and to come and recharge. I love it here.

Ronel V - Feb 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Ronel V

Heerlike wegbreek naweek saam met kinders in rustige en ontspanne wildtuin omgewing.

Veilig en malariavrye area.

Jean N - Jul 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Jean N

Rustige wegkom uit die stad.

Baie netjiese terrein met vriendelike en behulpsame eienaars. Die gewone kampe sowel as die boskampe is goed ingerig. Koedoesrus is perfek vir diegene wat net wil ontspan en die natuur geniet. Baie mooi sterre en die melkweg, en sommer vier satelliete gesien die tweede aand, sowel as zebra en bokke wat reg langs die heining verbygestap het, sowel as jakkalse gehoor die tweede aand.

Nicoline V - Jan 2023
Algehele gradering
Netheid
3/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Nicoline V

Rustige kuier in die bos.

Die eienaars is ongelooflik behulpsaam. Was mal oor die boskamp, maar die wild was skaars. Lekker plek om net te ontspan.

Rene M - Feb 2023
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Rene M

Baie rustig en stil.

Toilette en storte het nie deure nie. Dit kan verbeter word vir veiligheid, veral vir die dames.

Letecia W - Nov 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Letecia W

Puik dienste.

Baie vriendelik en bedagsaam, sal beslis weer daarheen gaan.

Esie L - Jun 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Esie L

Veilige, netjiese akkommodasie in die middel van Dinokeng.

Dit was baie gerieflik om in die groot selfsorghuis op die kampterrein te bly. Die elektriese komberse was 'n groot pluspunt, en daar was altyd warm water wanneer jy stort.

Johan V - Mrt 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Johan V

Rustig, skoon en bitter goeie waarde vir jou geld!

Ons het bitter lekker by Koedoesrus gebly. Die plekkies is mooi opgepas en voldoen aan alles wat mens nodig het wanneer mens wil wegbreek vir 'n naweek.

Johan O - Aug 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Johan O

Stil en rustig.

Kampplek is netjies met skoon badkamers. Die wild was teen die kamp in die aand gewees.

Santie S - Apr 2022
Algehele gradering
Netheid
3/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Santie S

Behulpsaam, vriendelik en 'n lekker kamp.

Sien sterre.

Louisa B - Okt 2022
Algehele gradering
Netheid
1/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Louisa B

Mooiste sonsondergang.

Ons verwelkoming was goed. Kampeerstaanplekke netjies. Ongelukkig was daar nie 1 keer in enige ablusieblok skoongemaak nie en ons het 3 nagte oornag. Amper nie lus om weer te gaan nie.

Nicoleer V - Des 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Nicoleer V

Baie rustig en ontspannend.

Vriendelike, hulpvaardige diens. Ons het dit baie geniet, al het die weer en reën nie saam gespeel nie. Dit was heerlik om net kalmte en stilte te ervaar, met naggeluide en geen geraas nie.

Gontse B - Okt 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Gontse B

A wonderful place for a peaceful stay. I loved it.

It's a wonderful place for relaxation.

Christine L - Sep 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Christine L

Rustig

Koedoesrus is ’n rustige oord.

Adam M - Des 2021
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Adam M

Baie kekker. Die selfwildritte is awesome.

Wessie is baie aangenaam en laat mens tuis voel. Hy gaan uit sy pad uit om die tyd lekker te maak. Die paar kilometer sinkplaatpad met ’n karavaan is ongemaklik, maar dit is nie Koedoesrus se skuld nie.

Lukas J - Jul 2021
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Lukas J

Ongelooflike bos ervaring.

Jy is so naby aan die bos. Toegang is maklik en gerieflik. Dit is nie 'n groot oord met baie geriewe nie. As jy die bos wil beleef is dit net die plek.

Elma K - Sep 2020
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Elma K

Tranquillity and superb resting place.

We were welcomed in a very warm way and were assisted in getting onto game drives which really help us to relax without any concerns.

Elmarie V - Mrt 2020
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Elmarie V

Die boskamp is heerlik privaat met uitstekende geriewe.

Mal oor die buitestorte.

Izelle V - Jan 2020
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Izelle V

Uitstekend!

Ek en my honde-kind het dit verskriklik geniet. Ek sal die plek vir enigiemand aanbeveel wat van die natuur hou, rustigheid soek en plek vir jou viervoetige kinders. Tannie Jenny en oom Dirk-hulle was baie gasvry en gehelp waar nodig.

Natascha O - Nov 2020
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
3/5
Natascha O

Baie lekkker, veral omdat dit ons 1ste keer by Dinokeng was.

Baie lekker kampplek.

Piet V - Apr 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Piet V

Ligging en geriewe eersteklas vir boskamp.

Dirk en Jenny maak verblyf net lekker met hulle omgee.

Peta S - Mrt 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Peta S

Wonderful peaceful stay.

Koedoesrus is situated in the heart of Dinokeng, saw lots of game all around the camp. The flat is comfortable with all the necessities. We had a great time.

Hierdie resensie word in sy oorspronklike taal gewys.
Vertaal na Afrikaans.

Wonderlike rustige verblyf.

Koedoesrus is in die hartjie van Dinokeng, en het baie wild rondom die kamp gesien. Die woonstel is gerieflike met al die benodighede. Ons het 'n lekker tyd gehad.

Hierdie resensie is vertaal.
Sien oorspronklike in English.

Anonieme gas - Aug 2019
Algehele gradering
Netheid
3/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
3/5
Anonieme gas
Anonieme gas - Feb 2019
Algehele gradering
Netheid
1/5
Diens
2/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
1/5
Anonieme gas
George S - Okt 2017
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
George S

Rustig en gesellig.

Tannie Jenny was soos 'n moeder vir ons almal en het uit haar pad gegaan om ons tegemoet te kom, tot medisyne verskaf toe van die kinders siekerig geword het. Ons sal volgende jaar met die skole-ringbaltoernooi vir seker teruggaan na Koedoesrus, Die mak koedoes en leeus wat ons in die nag kon hoor was 'n groot bonus.

Koedoesrus Boskamp se terugvoer

Baie dankie George en Stefanie, dit was 'n groot plesier om julle hier te kon verwelkom. Bly julle kom volgende jaar terug met 'n karavaan. Jammer vir die slegte pad, ongelukkig is die regering aanspreeklik vir die instandhouding daarvan.

Koedoesrus Boskamp
Hermien G - Sep 2017
Algehele gradering
Netheid
3/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Hermien G

Was uitstekend.

Was uitstekend lekker wegbreek vir 'n naweek.

Heleen H - Nov 2017
Algehele gradering
Netheid
3/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Heleen H

Lekker stil plek om noodsaaklike werk af te handel.

Baie dankie vir die gasvryheid. Ons het die stilte geniet, nie ver uit die stad nie. Ons kon ongestoord werk. Die pluspunt was dat ons ons hondekind kon saambring.

Douglas A - Jan 2017
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Douglas A

Lovely, rustig, place to unwind.

A really great weekend away spot. Jenny and Dirk are wonderful hosts and make you feel right at home. The setup is beautiful, clean and well kept. Some of the best game viewing was from our camp chairs right in front of our tent and although we didn't see lions we heard them roaring very close by one night . Koedoesrus is also fairly central in the park giving easy access to most of the self-drive route. We will definitely be back.

Anonieme gas - Jun 2017
Algehele gradering
Netheid
3/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Anonieme gas
Dylan L - Okt 2016
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
3/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Dylan L

Baie lekker plek en baie rustig.

Lekker rustig en baie natuur om te sien. Lekker om 'n buitestort te gebruik as die natuur verby mens loop.

Koedoesrus Boskamp se terugvoer

Baie dankie Dylan. Ek hoop ons sien jou binnekort met jou vriende en familie.
Beste groete
Jenny

Koedoesrus Boskamp
Martina V - Sep 2016
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
3/5
Martina V

'n Rustige plaas-atmosfeer met min mense op terrein.

Ek sal nie graag woonstel gebruik saam met ander mense nie - hou van privaatheid in eie gesinsverband. Maar omdat ons alleen daar was en alle fasiliteite net deur ons gebruik is was dit heerlik!

Vanaf
Vanaf R300
per nag, vir 2 mense
Vanaf
R300
per nag, vir 2 mense
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 112 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 11:00 tot 17:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Fisantstraat 54, Welgevonden, Hammanskraal, 0400, Gauteng
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA7590eef836263b2d76d056675629d38d601263d9aa751b997d105f01b78475e4349bdf58bb0c9d27310c69dbd062ef685e23?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R300 per nag, vir 2 mense 42 5 1 5 54 Fisant Street Welgevonden 0400 Gauteng 021 201 8901 11:00-17:00 10:00 -25.377492774158 28.389830589294

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang