Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Koedoesrus Boskamp

Resensies

4.5/ 5

Gebaseer op 43 resensies

Uitstekend

Netheid
4.2
Ligging
4.4
Waarde vir geld
4.5
Diens
4.7
Veiligheid
4.8
Christa H
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Okt 2023

Baie lekker. Rustig. Veilig. In die natuur.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Chanel B
Kort verblyf
5.0
Sep 2023

Baie lekker. Ons was 'n groot groep met klein kinders, ouer kinders, volwassenes en 'n ouma en oupa en het heerlik gekamp en wild gekyk. Koedoesrus Boskamp is baie goed geleë en die Boskampe het goeie skaduwee. Daar is 'n swembad wat baie klein is, maar tog lekker afkoel.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Judy K
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Mei 2023

Baie aangenaam, gasvry. Baie aangenaam en gasvry ontvang. Stort- en toiletgeriewe is iets anders.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Robyn O
Kort verblyf Saam met vriende
4.8
Mrt 2024

Excellent location, well-maintained, quiet campsite, friendly owners and staff! We had a lovely time at Koedoesrus. The campsite was well-maintained, and the owners were very friendly and helpful! The location is superb, directly on the self-drive route, so you can go directly on the drive first thing in the morning.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
4.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Frik S
Kort verblyf Saam met lewensmaat
4.8
Feb 2024

Lekker in die bos, bobaas! Lekker kampplek, soos ek daarvan hou, in die bos, stilte en net die leeus wat brul en jakkalse wat tjank. Baie behulpsaam en gaaf, ablusies help met die "uit-die-stad" gevoel en het die opelug stort ens baie geniet. Sal weer hier kom kamp, my tipe kamp!

Netheid
4.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Marius M
Kort verblyf Saam met lewensmaat
4.6
Sep 2024

Rustige, veilige kampterrein met basiese geriewe. Lekker gekamp. Verstaanbaar baie droë en stowwerige tyd van die jaar. Pad soontoe nie te mooi nie en moet maar stadig gevat word met woonwa.

Netheid
4.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0

Louise P
Kort verblyf Saam met lewensmaat
4.6
Jan 2024

Ons sien julle gou weer. Ons het baie lekker gerus. Netjiese kampplek goed geleë. Vriendelike ontvangs en gasvryheid.

Netheid
4.0
Diens
5.0
Ligging
4.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Jonessa D
Kort verblyf Saam met lewensmaat
4.2
Mei 2024

Koedoesrus voldoen vir my aan die beskrywing van 'n boskamp of natuurkamp. Die kamp is netjies en die eienaars is vriendelik en hulpvaardig. Ons het meer wild gesien binne die kamp as met die rondry in die reservaat. Die water in die storte was heerlik warm. Dit voldoen aan die beskrywing van 'n bos/natuurkamp.

Netheid
4.0
Diens
4.0
Ligging
4.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0

Cindy V
Kort verblyf Saam met lewensmaat
3.8
Mrt 2024

Very nice. Very good and friendly.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
4.0
Diens
4.0
Ligging
3.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
4.0

Piet J
Kort verblyf Gesin met klein kinders
2.8
Mrt 2024

Rustig, maar nie weer nie. 'n sal nooit daar kan rus nie. Daar is meer dorings as sand. Die grondpad is onbegaanbaar met 'n karavaan. Dit is wel baie rustig.

Netheid
2.0
Diens
4.0
Ligging
1.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
2.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.5/5

wessie Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 43

Op LekkeSlaap 8 jaar

Vanaf
Vanaf R300
per nag, vir 2 mense
Vanaf
R300
per nag, vir 2 mense
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 112 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 11:00 tot 17:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Fisantstraat 54, Welgevonden, Hammanskraal, 0400, Gauteng
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA7590eef836263b2d76d056675629d38d601263d9aa751b997d105f01b78475e4349bdf58bb0c9d27310c69dbd062ef685e23?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R300 per nag, vir 2 mense 43 5 1 5 54 Fisant Street Welgevonden 0400 Gauteng 021 201 8901 11:00-17:00 10:00 -25.377492774158 28.389830589294

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang