Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Koedoesrus Boskamp

  • Kapasiteit: 112 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 11:00 tot 17:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Fisantstraat 54, Welgevonden, Hammanskraal, 0400, Gauteng
  • Vanaf R300 per nag, vir 2 mense

Beskrywing

Koedoesrus Boskamp is in Dinokeng Groot 5 Wildreservaat, net buite Hammanskraal, langs die Rust de Winterpad geleë.

Die terrein het verskeie kampeerplekke in die hoofkamp, naby die gemeenskaplike opelug-ablusiegeriewe, boma- en wasgeriewe, en 4 kampeerplekke by die InniBos-terrein, wat ook privaat opelug-ablusiegeriewe het, maar meer afgesonder is en in die bos. Byna al die kampplekke het meestal skaduwee. Al die staanplekke het elektriese punte en die ablusiegeriewe het warm water en spoelbare toilette. Die water word deur 'n boorgat voorsien en is veilig vir menslike gebruik.

Vuurmaakhout, houtblokke en ys is beskikbaar om op die perseel te koop. 'n Braai en vullisdrom word vir elke staanplek voorsien, wat daagliks vir gaste skoongemaak en vervang word. Alhoewel die hoofkampterrein naby die hoofhuis is, het gaste steeds hul privaatheid.

Ons is in die wildreservaat geleë met diere rondom vir natuurliefhebbers om die klanke van die natuur te geniet en jou siel te herlaai met die roep van die vrylopende leeus, jakkalse en hiënas. Dinokeng Wildreservaat is 'n pragtige reservaat en is gerieflik geleë net 45 minute se ry vanaf Pretoria.

Wildkykpermitte kan per voertuig op die selfry-wildroete verkry word. Diere soos koedoes, sebras, rooibokke, volstruise, blesbokke, blouwildebye, waterbokke, rooihartbee, buffels, kameelperde, olifante, leeus, jagluiperds, luiperds, vlakvarke en baie kleinwild en voëls loop vrylik in die reservaat rond.

Kenmerke

Afrikaans
Swembad
Braaiplek
Troeteldiere indien gereël
Rolstoelvriendelik
Veilige Parkering
Konferensiegeriewe

Geriewe

  • Swembad
  • Begeleide Wildritte as Ekstra
  • Braaiplek
  • Portier
  • Kombuisgeriewe
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Malaria-vrye streek
  • Troeteldiere indien gereël
  • Selfsorg
  • Skoonmaakdiens Op Versoek
  • Rolstoelvriendelik
  • Konferensiegeriewe

Aktiwiteite op perseel

  • Groot 5
  • Voëlkyk
  • Wildkyk

Aktiwiteite Naby

  • Visvang
  • Groot 5
  • Voëlkyk
  • Wildritte
  • Wildkyk
  • Begeleide Wandelpaaie

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels

Maaltye Aangebied

  • Piekniekmandjies Op Versoek
  • Etes Op Versoek

Konferensiegeriewe

  • Plek vir tot 20 afgevaardigdes

Parkeerplek

  • Veilige Parkering
  • Agter Elektriese Hek

Betaalopsies op Perseel

  • Visa
  • Mastercard
  • Kontant
  • Elektroniese Fondsoorplasing

Resensies

4.5/ 5

Gebaseer op 45 resensies

Uitstekend

Netheid
4.2
Ligging
4.4
Waarde vir geld
4.5
Diens
4.7
Veiligheid
4.8
Gaste se hoogtepunte
Sarah Jane M
Saam met lewensmaat
5.0
Amazing. It was amazing, we got upgraded to a new spot where there was shade and animals came to the fence. Staff were very friendly; t...
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Sien meer
Sep 2024
Christa H
Saam met lewensmaat
5.0
Baie lekker. Rustig. Veilig. In die natuur.
Okt 2023
Chanel B
5.0
Baie lekker. Ons was 'n groot groep met klein kinders, ouer kinders, volwassenes en 'n ouma en oupa en het heerlik gekamp en wild gekyk. Koedoesrus Bo...
Sien meer
Sep 2023
Judy K
Saam met lewensmaat
5.0
Baie aangenaam, gasvry. Baie aangenaam en gasvry ontvang. Stort- en toiletgeriewe is iets anders.
Mei 2023
Corrie M
5.0
Koedoesrus is 'n uitstaande plek om by te gaan kamp. Die diens van die eienaars en die instandhouding was puik. Dit is die volmaakte, rustige wegbree...
Sien meer
Apr 2023

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.5/5

wessie Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 45

Op LekkeSlaap 8 jaar

Ligging

  • Fisantstraat 54, Welgevonden, Hammanskraal, 0400, Gauteng
  • Gaste dink Koedoesrus Boskamp het ’n baie goeie ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
Vanaf R300
per nag, vir 2 mense
Vanaf
Vanaf R300
per nag, vir 2 mense
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 112 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 11:00 tot 17:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Fisantstraat 54, Welgevonden, Hammanskraal, 0400, Gauteng
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA7590eef836263b2d76d056675629d38d601263d9aa751b997d105f01b78475e4349bdf58bb0c9d27310c69dbd062ef685e23?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R300 per nag, vir 2 mense 45 5 1 5 54 Fisant Street Welgevonden 0400 Gauteng 021 201 8901 11:00-17:00 10:00 -25.377492774158 28.389830589294

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang